¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hi Monica

?

Ek gebruik slegs medikasie of medikasies in farmaseutiese vertalings, nooit medisyne(s) nie. Ek het gevind dit werk in die meeste kontekste beter as medisyne, bv. ¡¯n middel wat voor narkose gegee word om angs te verlig ? hier is medikasie beslis beter as medisyne.

?

Groete

?

Arina

?

12??? Arina Wilson

????? Translation and Advertising Services

?

021?913 1344 / 082 558 3585

?

South African Translators¡¯ Institute Accreditation

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Monica Bosman
Sent: Monday, 28 March, 2022 10:25 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

?

Dankie, Sebastian, vir nog 'n bron.

Ek het ook in die WAT die volgende gekry?"Middels, preparate of mengsels vir die behandeling of voorkoming van siektes, veral deur die mond ingeneem" ... "ook, (mv. medisynes) so 'n bep. middel, preparaat of mengsel".
So "medisynes' is nie "onafrikaans" nie.

Ek hoor egter graag by mense wat dalk self farmaseutiese vertalings doen, waarop die gebruik in daardie konteks gegrond word. Veral in sinne waar albei vorme (mv. ¨®f ekv.) gepas sou wees.

Dankie?
Monica

Join [email protected] to automatically receive all group messages.