Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Wees getroos, liewe Charl, ek dink nie daar's ¡¯n vertaler in die land met ¡¯n sespak nie ... Manne? Laat hoor bietjie van julle? : - )
By
Leona Labuschagne
·
#66135
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Ha ha, as ek maar ¡¯n sespak gehad het om daarvoor te wys!
By
Charl Hattingh
·
#66134
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Leona Ek dink Charl is ¡¯n abominabele br¨ºghjas... Kind regards
By
Hester van der Walt
·
#66133
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
He he he he Charl, jou grapjas! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By
Leona Labuschagne
·
#66132
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
So gesels ek toe met my persoonlike afrigter vanoggend terwyl ek "maagkrulle" doen. Hy wys my toe daarop dat dit nie tegnies heeltemal korrek is nie, want dis eintlik "abdominale krulle"...
By
Charl Hattingh
·
#66131
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Oh my goodness join the club ... : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By
Leona Labuschagne
·
#66130
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Leona Enigiets is moontlik hmmm ... Al krulle wat my maag ooit maak is as ek nie in verlede somer se jeans pas nie! Taalgroete Hester
By
Hester van der Walt
·
#66129
·
|
Re: Afrikaans vir "self-construal"
Die ¡°-al¡±-uitgang voel vir my meer na ¡¯n werkwoord as na ¡¯n selfstandige naamwoord, m.a.w. ¡¯n variant van to construe. ¡°Construe¡± beteken ¡°interpret¡±(¡°can be construed in different
By
Tony Moen
·
#66128
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Hallo Almal My kli?nt se terugvoering s¨º "stomach crunches" is "maagkrulle" ¨C kan julle dit glo? Iemand anders dit al ooit gehoor? My ouma Jettie sou ges¨º het "Sal ¡¯n m ¨º¨C¨ºns 'it nou s¨º!"
By
Leona Labuschagne
·
#66127
·
|
Re: Afrikaans vir "self-construal"
In 'n geval soos die is transliterasie soms 'n uitweg, soos 'selfkonstruerend'. As mens die vakgebied nie goed ken nie kan jy klei trap as jy te verklarend probeer wees.
By
Kas Smit
·
#66126
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Ja, ek stem saam. Samuel
By
Samuel Murray
·
#66125
·
|
Re: Afrikaans vir "self-construal"
Hi Therina, Ek weet nie of dit kan help nie, maar ek weet daar is iets soos persoonlike konstrukteorie. Wat dan van persoonlike konstruk? Ek weet nie, ek probeer maar. Groete, Anne
By
Anne Marais
·
#66124
·
|
Permanente pos vir vertaler en taalversorger
Goeiemiddag Die IEB (Independent Examinations Board) is op soek na 'n vertaler en teksversorger. Rig asseblief alle navrae aan die bedryfshoof, Margie Luckay, by LuckayM@... . (
By
Elsabe Birkenmayer
·
#66123
·
|
Afrikaans vir "self-construal"
Hallo almal Ek is tans besig om 'n filosofie vraestel oor kulturele waardes na Afrikaans te vertaal en die volgende term potjie my: "self-construal". Wat kan dit in Afrikaans wees? Pharos lewer niks
By
Therina Van der Westhuizen
·
#66122
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Sowaar! Dankie, Retha en Gerda ¨C dit tel as ons volgende Vrydaggrappie! (Ek het nogal nou die dag oorweeg om dit ¡°buik-kners¡± te maak ... )
By
Leona Labuschagne
·
#66121
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
O nee! Buikknak! Dit maak my dag! ? [email protected]> wrote:
By
[email protected]
·
#66120
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
In die Prolingualys kom die term buikknak voor as vertaling vir 'abdominal crunch'. Groete Retha Sent: Wednesday, 30 March 2022 09:49 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en
By
Bosman, Retha
·
#66119
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Samuel, ek dink jy het 'n foutjie gemaak. Ek is nie seker wat die korrekte Afrikaanse term is nie, maar optrekke is nie dieselfde as "stomach crunches" nie. " Great thank at beforebate." Klink soos my
By
Chavoux Luyt
·
#66118
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Samuel, jou yster, baie dankie! Great thank at after-bate. : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By
Leona Labuschagne
·
#66117
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Ek wend pogings aan: watera?robiese oefeninge a?robiese wateroefeninge kruisoefening-masjien/apparaat/afrigter oorkruisoefening-masjien/apparaat/afrigter 'n "Trainer" kan beide 'n masjien en 'n
By
Samuel Murray
·
#66116
·
|