Oh my goodness join the club ... : - )
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message-----
From:
[email protected] On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: Monday, 11 April 2022 11:00
To:
[email protected]Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Leona
Enigiets is moontlik hmmm ... Al krulle wat my maag ooit maak is as ek nie in verlede somer se jeans pas nie!
Taalgroete
Hester
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona
Labuschagne
Sent: Sunday, April 10, 2022 2:31 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Hallo Almal
My kli?nt se terugvoering s¨º "stomach crunches" is "maagkrulle" ¨C kan julle dit glo?
Iemand anders dit al ooit gehoor?
My ouma Jettie sou ges¨º het "Sal ¡¯n m ¨º¨C¨ºns 'it nou s¨º!"
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Friday, 08 April 2022 21:10
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
On 30/03/2022 09:49, Chavoux Luyt wrote:
Samuel, ek dink jy het 'n foutjie gemaak. Ek is nie seker wat die
korrekte Afrikaanse term is nie, maar optrekke is nie dieselfde as
"stomach crunches" nie.
Ja, ek stem saam.
Samuel