So gesels ek toe met my persoonlike afrigter vanoggend terwyl ek "maagkrulle" doen. Hy wys my toe daarop dat dit nie tegnies heeltemal korrek is nie, want dis eintlik "abdominale krulle"...
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van
der Walt
Sent: 11 April 2022 11:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Leona
Enigiets is moontlik hmmm ... Al krulle wat my maag ooit maak is as ek
nie in verlede somer se jeans pas nie!
Taalgroete
Hester
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona
Labuschagne
Sent: Sunday, April 10, 2022 2:31 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
Afrikaans
Hallo Almal
My kli?nt se terugvoering s¨º "stomach crunches" is "maagkrulle" ¨C kan
julle dit glo?
Iemand anders dit al ooit gehoor?
My ouma Jettie sou ges¨º het "Sal ¡¯n m ¨º¨C¨ºns 'it nou s¨º!"
_________________________________________________________________
__
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Friday, 08 April 2022 21:10
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
Afrikaans
On 30/03/2022 09:49, Chavoux Luyt wrote:
Samuel, ek dink jy het 'n foutjie gemaak. Ek is nie seker wat die
korrekte Afrikaanse term is nie, maar optrekke is nie dieselfde as
"stomach crunches" nie.
Ja, ek stem saam.
Samuel