¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans


 

Ha ha, as ek maar ¡¯n sespak gehad het om daarvoor te wys!

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van
der Walt
Sent: 11 April 2022 19:35
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

Leona
Ek dink Charl is ¡¯n abominabele br¨ºghjas...



Kind regards



-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona
Labuschagne
Sent: Monday, April 11, 2022 6:29 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
Afrikaans

He he he he Charl, jou grapjas!
_________________________________________________________________
__
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2



-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 11 April 2022 12:30
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
Afrikaans

So gesels ek toe met my persoonlike afrigter vanoggend terwyl ek
"maagkrulle"
doen. Hy wys my toe daarop dat dit nie tegnies heeltemal korrek is
nie, want dis eintlik "abdominale krulle"...

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester
van
der Walt
Sent: 11 April 2022 11:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
Afrikaans

Leona
Enigiets is moontlik hmmm ... Al krulle wat my maag ooit maak is as
ek nie in verlede somer se jeans pas nie!
Taalgroete
Hester



-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona
Labuschagne
Sent: Sunday, April 10, 2022 2:31 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
Afrikaans

Hallo Almal
My kli?nt se terugvoering s¨º "stomach crunches" is "maagkrulle" ¨C
kan
julle dit glo?
Iemand anders dit al ooit gehoor?
My ouma Jettie sou ges¨º het "Sal ¡¯n m ¨º¨C¨ºns 'it nou s¨º!"
_________________________________________________________________
__
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT
+2



-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Friday, 08 April 2022 21:10
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
Afrikaans

On 30/03/2022 09:49, Chavoux Luyt wrote:

Samuel, ek dink jy het 'n foutjie gemaak. Ek is nie seker wat
die korrekte Afrikaanse term is nie, maar optrekke is nie
dieselfde as "stomach crunches" nie.
Ja, ek stem saam.

Samuel
























Join [email protected] to automatically receive all group messages.