Goeiemiddag
Die IEB (Independent Examinations Board) is op soek na 'n vertaler en teksversorger. Rig asseblief alle navrae aan die bedryfshoof, Margie Luckay, by LuckayM@... . Die IEB se webblad is Stuur asseblief die inligting aan enigiemand wat jy dink dalk belang sal stel. Groete, Elsabe Birkenmayer |