开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

开云体育

Hallo Almal

Ek is weer besig met daai kopstrek-leefstylartikel-tipe-ding en is nie goed met soek op ZALang-lyste nie ... Mag ek julle asseblief pla met die volgende: ??

?

aqua aerobics

using a cross trainer

free-weight training

press-ups, sit-ups, stomach crunches or leg squats = opstote, opsitte, ................, ...................?

resistance bands

cycling spin class

cross-country skiing

?

Groot dank by voorbaat!

__________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Re: confirm

Oeps, verkeerde adres -- jammer almal!

==

On 28/03/2022 17:33, Samuel Murray wrote:
Jy kan nog steeds van die ou posadres af stuur, as jy wil.
==
On 28/03/2022 16:09, Lynette Posthumus wrote:

confirm

开云体育

?

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

Dit help wel, Sam, om te weet dat daar verskillende opinies is.
Op 'n ligter noot, en miskien net vir streekstaal, niemand noem "medikament" nie!
En dit lê dan so lekker op die oor...

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 28 March 2022 10:35
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

On 28/03/2022 10:25, Monica Bosman wrote:

Ek hoor egter graag by mense wat dalk self farmaseutiese vertalings
doen...
As gereelde proefleser van diesulke tekste is my ervaring:

Sommige puriste onder die farmaseutiese vertalers verander "medisynes"
altyd in "medisyne", ongeag die betekenis. Ander farma-vertalers gebruik enkelvoud wanneer die Engels enkelvoud gebruik en meervoud wanneer die Engels meervoud gebruik. Sommige farma-vertalers vermy die woord "medikasie" sover moontlik, maar ander pas die beginsel toe van "medication = medikasie" en "medicine = medisyne".

Jammer, dit help nie veel nie, ne?

Samuel

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

开云体育

Wow! Dankie Sebastian en AWS!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Sebastian Pistor
Sent: Monday, 28 March 2022 10:13
To: Monica Bosman <monica1bosman@...>; [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

?

Hallo, almal

?

Die AWS dui aan: medisyne, - of - s

?

Jy's dus in die kol, Monica.?

?

Groetnis

Sent from my phone

-------- Original message --------
From: Monica Bosman <monica1bosman@...>
Date: Mon, 28 Mar 2022, 10:03 am
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

Beste Kollegas

Ek het hier 'n navraag oor die gebruik van "medisynes" as meervoud in voubiljette by, wel, medisynes. In die omgang praat ons mos meer dikwels net van medisyne, enkelvoud, of dit nou meer as een soort is of nie, bv. Ek drink medisyne vir my maag. As ek ander medisyne ook wil neem, sal ek eers my dokter moet vra of die huidige medisyne se dosis nie dalk aangepas moet word nie. In 'n voubiljet, is hierdie egter die tipiese gebruik: As u reeds ander medisynes vir u maag neem, moet u u dokter vra voordat u Middel X ook neem. U dokter sal moontlik die dosis van die ander medisynes aanpas terwyl u Middel X neem.?

Vir die persoon wat my hieroor gevra het, val die gebruik van die meervoud vreemd op die oor, maar vir my klink dit reg in die konteks. Ek hoor graag by diegene hier wat gereeld met hierdie soort vertalings werk om te hoor wat julle insigte en benadering is.

Dankie
Monica

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

开云体育

Ek stem saam: die meervoud is nodig, veral vir hierdie tipe werk (hoewel ek dit deesdae ook oor die algemeen gebruik (waar daar sprake van meer as een middel is).)

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Monica Bosman
Sent: Monday, 28 March 2022 10:03
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

?

Beste Kollegas

Ek het hier 'n navraag oor die gebruik van "medisynes" as meervoud in voubiljette by, wel, medisynes. In die omgang praat ons mos meer dikwels net van medisyne, enkelvoud, of dit nou meer as een soort is of nie, bv. Ek drink medisyne vir my maag. As ek ander medisyne ook wil neem, sal ek eers my dokter moet vra of die huidige medisyne se dosis nie dalk aangepas moet word nie. In 'n voubiljet, is hierdie egter die tipiese gebruik: As u reeds ander medisynes vir u maag neem, moet u u dokter vra voordat u Middel X ook neem. U dokter sal moontlik die dosis van die ander medisynes aanpas terwyl u Middel X neem.?

Vir die persoon wat my hieroor gevra het, val die gebruik van die meervoud vreemd op die oor, maar vir my klink dit reg in die konteks. Ek hoor graag by diegene hier wat gereeld met hierdie soort vertalings werk om te hoor wat julle insigte en benadering is.

Dankie
Monica

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

Dankie julle?vir 'n baie mooi uiteensetting.

Persoonlik hou en nie van die woord? "medisynes"? nie en vermy dit waar ek kan.

Dan reken ek ook dat jy medisyne, of dan ook medikasie, wat jy per mond gebruik,? "drink"? en nie? "neem"? nie.?

Jaco

NS
Disprin en Panado is handelsname en word dus met hoofletters geskryf.? Die aktiewe bestanddele daarin is aspirien en parasetamol, onderskeidelik.

Please consider the environment before printing this email.??

On Mon, Mar 28, 2022 at 10:48 AM Lynette Posthumus <lynette@...> wrote:
Hallo Samuel

Terwyl jy op die lyn is ...

Kan jy seblief kyk waarom ek nie my eie navraag (en soms nie ander se navraag) kan sien nie?

Dankie
Lynette

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 28 March 2022 10:40 AM
To: [email protected]; [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

On 28/03/2022 10:29, Samuel Murray wrote:

> Wat die gebruik van "medikasie" betref sê SAAZ: "Die woord 'medikasie'
> slaan meer bepaald op geneeskundige behandeling of die toediening of
> gebruik van medisyne." en die VAW sê "medikasie: gebruik en toediening
> van medisyne of medikamente"... maar dit maak nie vir my sin nie.
>
> Vir my is "medikasie" bloot 'n sinoniem vir "medisyne".? Ek kan aan
> geen moontlike voorbeeldsin dink waarin "medikasie" die "gebruik en
> toediening van medisyne" sou kon beteken nie.? Dalk is ek net dom.

Ek het verder gaan soek en bevind...

Rompel se verpleegsterswoordeboek sê dit ook:

medication: medikasie, geneeswyse;? toediening van 'n geneesmiddel.

Die WAG sê dit ook:

medikasie: medication. 1. Impregnasie met 'n geneesmiddel. 2.
Behandeling met geneesmiddels.

Maar my ervaring is dat "medikasie" dikwels gebruik word as 'n formeler woord wat bloot "medisyne" beteken.

Samuel

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

Hallo Samuel

Terwyl jy op die lyn is ...

Kan jy seblief kyk waarom ek nie my eie navraag (en soms nie ander se navraag) kan sien nie?

Dankie
Lynette

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 28 March 2022 10:40 AM
To: [email protected]; [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

On 28/03/2022 10:29, Samuel Murray wrote:

Wat die gebruik van "medikasie" betref sê SAAZ: "Die woord 'medikasie'
slaan meer bepaald op geneeskundige behandeling of die toediening of
gebruik van medisyne." en die VAW sê "medikasie: gebruik en toediening
van medisyne of medikamente"... maar dit maak nie vir my sin nie.

Vir my is "medikasie" bloot 'n sinoniem vir "medisyne". Ek kan aan
geen moontlike voorbeeldsin dink waarin "medikasie" die "gebruik en
toediening van medisyne" sou kon beteken nie. Dalk is ek net dom.
Ek het verder gaan soek en bevind...

Rompel se verpleegsterswoordeboek sê dit ook:

medication: medikasie, geneeswyse; toediening van 'n geneesmiddel.

Die WAG sê dit ook:

medikasie: medication. 1. Impregnasie met 'n geneesmiddel. 2.
Behandeling met geneesmiddels.

Maar my ervaring is dat "medikasie" dikwels gebruik word as 'n formeler woord wat bloot "medisyne" beteken.

Samuel

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

On 28/03/2022 10:29, Samuel Murray wrote:

Wat die gebruik van "medikasie" betref sê SAAZ: "Die woord 'medikasie' slaan meer bepaald op geneeskundige behandeling of die toediening of gebruik van medisyne." en die VAW sê "medikasie: gebruik en toediening van medisyne of medikamente"... maar dit maak nie vir my sin nie.
Vir my is "medikasie" bloot 'n sinoniem vir "medisyne".? Ek kan aan geen moontlike voorbeeldsin dink waarin "medikasie" die "gebruik en toediening van medisyne" sou kon beteken nie.? Dalk is ek net dom.
Ek het verder gaan soek en bevind...

Rompel se verpleegsterswoordeboek sê dit ook:

medication: medikasie, geneeswyse; toediening van 'n geneesmiddel.

Die WAG sê dit ook:

medikasie: medication. 1. Impregnasie met 'n geneesmiddel. 2. Behandeling met geneesmiddels.

Maar my ervaring is dat "medikasie" dikwels gebruik word as 'n formeler woord wat bloot "medisyne" beteken.

Samuel

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

On 28/03/2022 10:25, Monica Bosman wrote:

Ek hoor egter graag by mense wat dalk self farmaseutiese vertalings doen...
As gereelde proefleser van diesulke tekste is my ervaring:

Sommige puriste onder die farmaseutiese vertalers verander "medisynes" altyd in "medisyne", ongeag die betekenis. Ander farma-vertalers gebruik enkelvoud wanneer die Engels enkelvoud gebruik en meervoud wanneer die Engels meervoud gebruik. Sommige farma-vertalers vermy die woord "medikasie" sover moontlik, maar ander pas die beginsel toe van "medication = medikasie" en "medicine = medisyne".

Jammer, dit help nie veel nie, ne?

Samuel

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

开云体育

Hi Monica

?

Ek gebruik slegs medikasie of medikasies in farmaseutiese vertalings, nooit medisyne(s) nie. Ek het gevind dit werk in die meeste kontekste beter as medisyne, bv. ’n middel wat voor narkose gegee word om angs te verlig ? hier is medikasie beslis beter as medisyne.

?

Groete

?

Arina

?

12??? Arina Wilson

????? Translation and Advertising Services

?

021?913 1344 / 082 558 3585

?

South African Translators’ Institute Accreditation

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Monica Bosman
Sent: Monday, 28 March, 2022 10:25 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

?

Dankie, Sebastian, vir nog 'n bron.

Ek het ook in die WAT die volgende gekry?"Middels, preparate of mengsels vir die behandeling of voorkoming van siektes, veral deur die mond ingeneem" ... "ook, (mv. medisynes) so 'n bep. middel, preparaat of mengsel".
So "medisynes' is nie "onafrikaans" nie.

Ek hoor egter graag by mense wat dalk self farmaseutiese vertalings doen, waarop die gebruik in daardie konteks gegrond word. Veral in sinne waar albei vorme (mv. óf ekv.) gepas sou wees.

Dankie?
Monica

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

On 28/03/2022 10:03, Monica Bosman wrote:

Ek het hier 'n navraag oor die gebruik van "medisynes" as meervoud in voubiljette by, wel, medisynes. In die omgang praat ons mos meer dikwels net van medisyne, enkelvoud, of dit nou meer as een soort is of nie...
Al die AWS'e sedert 1964 dui aan dat dit aanvaarbaar is om "medisyne" as enkelvoud én meervoud te gebruik EN dat dit aanvaarbaar is om "medisynes" as meervoud te gebruik.

Ek kry "medikasie" slegs in die 2002 en 2009 AWS, en in beide gevalle is daar geen meervoud nie (m.a.w. dit is nie 'n enkelvoud nie maar 'n massanaam). My intekening op die AWS 2017 het verstryk, helaas.

Geen van my taal/stylgidse spreek die kwessie van enkelvoud en meervoud van dié woorde spesifiek aan nie.

My HAT bevat nie "medikasie" as trefwoord nie, en gee beide "medisyne" en "medisynes" aan. Die VAW bevat beide "medisyne" en "medisynes", maar slegs "medikasie".

Die swart Pharos (Hiemstra) gee wel beide "medikasie" en "medikasies" aan (asook natuurlik "medisyne" en "medisynes"). Die Groot Woordeboek (Kritzinger) bevat slegs "medisyne" en "medisynes".

Vir die persoon wat my hieroor gevra het, val die gebruik van die meervoud vreemd op die oor, maar vir my klink dit reg in die konteks.
Ek stem saam dat sommige mense ongemaklik voel met die meervoud (ek het al taalpraktisyns te?gekom wat dit as 'n soort re?l handhaaf, dat 'n mens in Afrikaans nooit die meervoud van medisyne/medikasie gebruik nie), maar die groot gros van woordeboeke sê iets anders.

Ek verkies om die meervoudsvorm te gebruik wanneer die Engels meervoud gebruik of wanneer dit duidelik beteken "soorte medisyne". Dus, as jy twee disprins neem, dan neem jy medisyne, maar as jy 'n disprin en 'n panado neem, dan neem jy medisynes. Dié gebruik help ook die leser die beste.

Van die os op die jas...

Wat die gebruik van "medikasie" betref sê SAAZ: "Die woord 'medikasie' slaan meer bepaald op geneeskundige behandeling of die toediening of gebruik van medisyne." en die VAW sê "medikasie: gebruik en toediening van medisyne of medikamente"... maar dit maak nie vir my sin nie.

Vir my is "medikasie" bloot 'n sinoniem vir "medisyne". Ek kan aan geen moontlike voorbeeldsin dink waarin "medikasie" die "gebruik en toediening van medisyne" sou kon beteken nie. Dalk is ek net dom.

Samuel

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

Dankie, Sebastian, vir nog 'n bron.

Ek het ook in die WAT die volgende gekry?"Middels, preparate of mengsels vir die behandeling of voorkoming van siektes, veral deur die mond ingeneem" ... "ook, (mv. medisynes) so 'n bep. middel, preparaat of mengsel".
So "medisynes' is nie "onafrikaans" nie.

Ek hoor egter graag by mense wat dalk self farmaseutiese vertalings doen, waarop die gebruik in daardie konteks gegrond word. Veral in sinne waar albei vorme (mv. óf ekv.) gepas sou wees.

Dankie?
Monica

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

Sebastian Pistor
 
Hallo, almal

Die AWS dui aan: medisyne, - of - s

Jy's dus in die kol, Monica.?

Groetnis

Sent from my phone

-------- Original message --------
From: Monica Bosman <monica1bosman@...>
Date: Mon, 28 Mar 2022, 10:03 am
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud
Beste Kollegas

Ek het hier 'n navraag oor die gebruik van "medisynes" as meervoud in voubiljette by, wel, medisynes. In die omgang praat ons mos meer dikwels net van medisyne, enkelvoud, of dit nou meer as een soort is of nie, bv. Ek drink medisyne vir my maag. As ek ander medisyne ook wil neem, sal ek eers my dokter moet vra of die huidige medisyne se dosis nie dalk aangepas moet word nie. In 'n voubiljet, is hierdie egter die tipiese gebruik: As u reeds ander medisynes vir u maag neem, moet u u dokter vra voordat u Middel X ook neem. U dokter sal moontlik die dosis van die ander medisynes aanpas terwyl u Middel X neem.?

Vir die persoon wat my hieroor gevra het, val die gebruik van die meervoud vreemd op die oor, maar vir my klink dit reg in die konteks. Ek hoor graag by diegene hier wat gereeld met hierdie soort vertalings werk om te hoor wat julle insigte en benadering is.

Dankie
Monica

Taalgebruik: medisynes, meervoud

Re: FW: HELP ASB

开云体育

Dankie Tony!!!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, March 25, 2022 2:45 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] FW: HELP ASB

?

Well, if you feel that’s another week gone – good riddance! – then join this person, who probably felt the same:

?

There was a young person from Perth

Who was born on the day of his birth.

He was married, they say,

On his wife’s wedding day

And died when he quitted this earth.

?

Vir dié wat bietjie gaan fuif op Saterdag, hou maar matigheid voor o?:

?

An amoeba, named Sam, and his brother

Were having a drink with each other;

In the midst of their quaffing,

They split themselves laughing,

And each of them now is a mother.

?

En hopelik bring Sondag ’n beter boodskap as –

?

God’s plan made a hopeful beginning

But Man spoiled his chances by sinning.

We trust that the story

Will end in great glory

But at present the other side’s winning.

?

Mind you, if church ain’t your thing, beware:

?

The Devil, who plays a deep part,

Has tricked hi way into your heart

By simple insistence

On his nonexistence –

Which really is devilish smart.

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Friday, 25 March 2022 11:17
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] FW: HELP ASB

?

Eish, wánneer het iemand dan nou weer vir ons ’n ou Vrydaggrappie?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: Leona Labuschagne
Sent: Friday, 25 March 2022 09:29
To: '[email protected]' <[email protected]>
Subject: RE: [ZaLang] FW: HELP ASB

?

Dankie, Jackie, jy’s ook ’n liefie!

From: [email protected] On Behalf Of Jackie Viljoen
Sent: Friday, 25 March 2022 09:08
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] FW: HELP ASB

?

Kyk bl. 226 in Skryf Afr A–Z (2011-uitgawe):

Vir seker = dieselfde as sekerlik

Verseker = iemand verseker van iets

OF

Eiendom verseker

?

Virseker = gebruik slegs as jy ’n spelfout benodig

?

?

?

?

?

Jackie Viljoen

It's not my job, it's my passion, and it shows

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Friday, 25 March 2022 08:54
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] FW: HELP ASB

?

Hallo Almal

’n Kli?nt skryf vir my

Daar is alweer ‘n weddenskap in die PE kantoor!? Ons het ‘n taalkundige met baie ervaring nodig om te help….daarom klop ons aan jou deur!

Hoe sal jy die volgende woorde gebruik?

  1. Virseker
  2. Vir seker
  3. Verseker

?

En skielik besef ek toe ek besluit gewoonlik op my ‘gut feeling’ maar kan die nie verduidelik nie en kry dit ook nie in die AWS nie … en weet ook nie hoe of waar om in Skryf Afrikaans te soek nie …

?

Seblief, julle Wysaards, hélp!

From: Patti
Sent: Thursday, 24 March 2022 14:53
To: Leona Labuschagne <leona@...>
Cc: Leon <leon@...>; Adele <adele@...>; Bonita <nwga@...>
Subject: FW: HELP ASB

?

Beste Leona

?

Daar is alweer ‘n weddenskap in die PE kantoor!

?

Ons het ‘n taalkundige met baie ervaring nodig om te help….daarom klop ons aan jou deur!

Hoe sal jy die volgende woorde gebruik?

  1. Virseker
  2. Vir seker
  3. Verseker

?

Hoop jy kan help?

?

Baie Groete

?

?

Patti Myburgh

Manager: Finance

email: pattim@...

website:

NWGA of SA , PO Box 34291, Newton Park, Port Elizabeth, 6055

41a Pickering Street, Newton Park, Port Elizabeth, 6045

Tel no (041) 3655030 / 082 8093358; Fax no. (041) 3655035? / 0865842661

National Wool Growers’ Association of South Africa (Established 1929)

?

The information transmitted in this e-mail is confidential and is legally privileged. It is intended solely for the person or entity to which it is addressed. If this e-mail in not intended for you, you cannot copy, distribute, or disclose the contents to anyone.? If you are not the intended recipient, please delete the e-mail. Whilst all reasonable steps have been taken to ensure the accuracy and integrity of all data transmitted electronically, no liability is accepted if the data, for whatever reason, is corrupt or does not reach its intended destination.

?

?

Attachments:

Re: FW: HELP ASB

开云体育

Dankie, Tony, jy maak my week!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, 25 March 2022 14:45

Slim!? Dankie, Stella.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Stella
Sent: Friday, 25 March 2022 14:17
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] FW: HELP ASB

?

‘n Besonder maklike manier om dié twee woorde te onderskei is:

For sure = vir seker

Assure of insure = verseker

Virus-free.