羲堁极郤

Doen iemand hier "regulatory check"?
Hallo 'n Kli?nt van my is op soek na 'n proefleser wat gekwalifiseer is om 'n "regulatory check" kan doen. Pas die skoen by enige van julle? Samuel
Started by Samuel Murray @
anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer 5
Hallo almal, Ai, ek hou nie van een van die twee woorde nie. Eintlik is dit mos maar 'anoniem gemaak word'. Pharos het ook nie raad nie. Wat maak julle hiermee? Ek hoor graar gou. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
EN>AF : Tap the button : Tik op die knoppie 4
Hallo almal, Julle is bekend met vraelyste wat studiedeelnemers op elektroniese toestelle moet voltooi deur van die 'knoppies' (wat meestal eintlik sirkeltjies is) gebruik te maak deur met die vingerpunt liggies ferm (! :-0) op die knoppie te tik - nie daarop te druk nie. In die Engelse brontekste word gewoonlik bv. 'Tap the Next button', en soms 'Press Next' (self soms in een dokument) gebruik. Ek kom allerhande weergawes vir 'Tap' in AF te? bv. 'Tik op die ...- knoppie', 'Druk die ...-knoppie', 'Raak aan die ... -knoppie', 'Raak die ...-knoppie, 'Tik die ...-knoppie'. Dit veroorsaak verwarring (en BAIE werk en tyd!) veral met 'LingVal'- en 'Screen shot'-dokumente as die terme nie konsekwent gebruik word nie. Ek herinner my dat toe hierdie elektroniese toestelle 'n paar jaar gelede hulle veskyning begin maak het, 'n groot meningsopname (ek dink dit was deur Transperfect) oor baie tale heen gedoen is oor hoe 'Tap the button' in al die tale vertaal sou word. Ek kon van die tabelle wat gestuur is, van 'n paar tale, o.a. Duits, ('tappen auf') aflei dat 'Tik op' deur die meerderheid as die korrekte vertaling aanvaar word. Kan ons asseblief ooreenkom dat ons deurgaans 'Tik op' gebruik (al 'Press' die bronteks ook). Waar daar 'type the ... number/wording ... ens.' in die bronteks staan, sal ons in AF natuurlik gewoon 'tik die nommer/bewoording ens. in', gebruik. Het iemand beswaar of 'n ander mening? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Patologieverslae 2
Goeiem?re Ek het iemand wat Patologieverslae in Afrikaans moet skryf. Hoe sou julle die volgende vertaal?: 1. Ons groepeer HPV (human papillon virus) in "pools". Soos bv HPV type 1, 5, 8 en 10 is in "pool 1" en dan ander tipes val onder "pool 2"Wat sal die beste Afrikaanse vertaling wees vir "pool"? 2. detected on cytology Baie dankie by voorbaat, Natania
Started by Natania du Plessis @ · Most recent @
DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep 6
Hallo Almal My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat s那 mens kan die dokument &edit*, &convert* ensovoorts 每 en dit wys op die PDF self ook, m.a.w. die kli?nt sal dit ook kan sien en op die regspyltjie moet klik om die kolom toe te maak. Ek dog my Adobe is konfoes en uninstall hom, maar nou kry ek niks om af te laai wat nie &free trial of 7 days* of &buy now* is nie # is Adobe dan nie meer gratis nie, en behoort hy nie binne MS Office 365 te werk nie? Weet iemand dalk?? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
Started by Leona Labuschagne @ · Most recent @
Alweer koppeltekens ... 5
Hallo almal, Se?nwense vir julle almal in 2023 - wat alweer melkbaard begin kry! Die meeste van julle is seker bekend met die inligting wat studiedeelnemers op elektronies toestelle moet invoer. Hoe gemaak met hierdie 'knoppies' asb.? 'Standaardteks vir Verlaat sonder om te stoor-knoppie' OF 'Standaardteks vir Verlaat-sonder-om-te-stoor-knoppie ' EN Standaardteks vir Volgende bladsy-knoppie OF Standaardteks vir Volgende-bladsy-knoppie Ek hoor graag. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Squamous cell carcinoma 13
Hallo almal Watter een verkies/gebruik julle? plaveiselkarsinoom plaveiselselkarsinoom Di谷 van julle wat die tweede ene gebruik, beskou julle die eerste een as 'n fout? Groete Samuel
Started by Samuel Murray @ · Most recent @
estimands?? 3
Hallo Julle ※The estimands requested as per ICH guidelines [3] for all objectives are listed in:§ Bestaan daar *n woord soos ※estimands§ (en wat beteken dit) of is dit *n tikfout?? Asseblief # Lekker dag vir julle! L : - ) May Jesus the Christ permeate your home this Christmas with His peace, and with hope that can never be extinguished.
Started by Leona Labuschagne @ · Most recent @
EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend 6
Hallo almal Ek het met die proeflees van 'n mediesverwante dokument 'n vertaler te?gekom wat in sy/haar kommentaar daarop aandring dat 'a life-threatening condition' 'n 'lewensgevaarlike toestand' moet wees. Kyk asb wat s那 Pharos : 1. abruptio placentae:* abruptio placentae. (L. ab weg van + ruptura breking) Volkome of gedeeltelike loslating van die plasenta vanaf die uteruswand . Dit kan lewensbedreigend vir beide die moeder en die fetus wees. 2. aggressief:? aggressive. In terapie: m.b.t. drastiese behandeling om 'n lewensbedreigende siekte te probeer bekamp. 3. Akute aanval van lewensbedreigende hipotensie en hipoglisemie in 'n pasi?nt met Addison se siekte ... 4. Aneurisme ... Ruptuur daarvan veroorsaak o.a. lewensbedreigende subaragno?dale bloeding, veral in jonger persone. 5. arritmie : bv. ventrikul那re tagikardie en ventrikul那re fibrillasie. Albei is lewensbedreigend en moet dringend hanteer word. Dit sal wel lewensgevaarlik wees om in 'n balie oor die Niagara waterval te rol :-) Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Werkie, redigeer, 2500 woorde, Trados 2
Hallo almal 'n Kli?nt van my se redigeerder het gekanselleer en hulle het iemand nodig om die werk te kontroleer teen m?re-oggend. Ek was die vertaler. Die kli?nt is in Egipte en bied dus Midde-Oosterse tariewe. Die werk is in Trados. Stel enigiemand belang? Groete Samuel
Started by Samuel Murray @ · Most recent @
Cartridge 5
Hallo Almal Ek wil so al onthou ons het al "cartridge" bespreek op die groep. Ek sukkel my egter kruppel om iets vinnig te soek op hierdie groep. Kan iemand my help met 'n soekfunksie? Dit lyk nie of Alt F die antwoord is nie. Wat is julle aanbeveling vir die vertaling van "cartridge" waar dit dui op 'n glasbuisie wat 'n voorraad insulien bevat, wat dan in 'n insulienpen gelaai word? Sahpra het aanbeveel dat ons "patroon" heroorweeg, hulle voel nie gemaklik daarmee nie. "Glass cartridge with a grey plunger and a flanged cap with a sealing disk, containing 3 mL of XX." Ann, ek onthou jy is die boffin met insulien. Sal "insulien aspart" dan vertaal word met "aspartinsulien"? Groete Charmaine
Started by Charmaine Sullivan @ · Most recent @
"called XXX" 9
Hi Almal Soos julle weet, kry *n mense dikwels bronne soos ※A medication called Disprin will be administered§. Ek neem aan die bedoeling hier is om dalk teenoor leke te kenne te gee dat die outeur weet dis *n moeilike/onbekende woord vir hulle. As ek streng by die bron wou bly, sou ek dit vertaal as ※*n medikasie genaamd Disprin#§ of ※*n medikasie wat Disprin genoem word§ of ※*n medikasie bekend as Disprin§. Ek sou egter verkies om bloot te s那: ※Die medikasie Disprin sal toegedien word§, om twee redes (1) dis kort en kragtig en (2) die ander weergawe voel vir my amper effens neerbuigend, asof daar met *n kind gepraat word. Ek hoor graag wat julle dink! Groete CHARL HATTINGH (pronouns: he/him) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST BDram, HonnsBJourn, MClinPsych Practice no. 0120502, HPCSA no. PS0061697 Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa www.charlhattingh.com www.proz.com/profile/2202 www.linkedin.com/pub/charl-hattingh/27/87/287 Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh.
Started by Charl Hattingh @ · Most recent @
Blister pack 5
Hi almal Ek kan my kop op 'n blok sit ons het al hieroor gepraat, maar kry niks. Ek weet ek gebruik al jarre stulpverpakking en vandag staan "skielik" net stolpverpakking in Pharos en niks anders iewers nie. Thoughts?? Stolp en stulp is wel soos ek dit lees uitruilbaar.
Started by Salom谷 Smith @ · Most recent @
EN: trompets ??AF
Hallo almal, Ek is terug uit 'OZ' - taamlik lank lekker by my kinders en hulle kleinspan daar gekuier en baie bly om weer veilig hier in ons Bokmakierie-huis terug te wees. Ek het 'n interessante Engelse woord in 'n Post Edit te?gekom wat ek glad nie ken nie en n那rens opgespoor kan kry nie - in die konteks van bladuitleg : Bronteks: 'Keep all titles, trompets and subtitles in this area' en AF vertaling daarvan in die werkstuk is: 'Hou al die titels, omramings en subtitels in hierdie gedeelte' Dit kom voor dat die bedoeling is dat teks omraam moet word om die aandag daarop te vestig - amper soos 'n 'woordtrompet' wat geblaas moet word??? Weet iemand dalk wat die bron van die vertaling is, of moet dit in die EN ook 'trumpets' lees? Ek hoor graag gou van iemand wat kan help, seblief. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @
Hives en wheals 4
Hallo almal Die woord "galbult" is vir my taamlik bekend, maar die woorde "haalvel", "striem" en "striemsel" het ek nog net ooit in 'n woordeboek te?gekom. Die vraag is: hoe vertaal julle "wheals/weals"? Die woordeboek s那 striem, striemsel of haalvel, maar as ek gaan google vir wat presies "wheals" is, dan word dit algemeen aangegee as 'n sinoniem vir "hives" (die definisie van wheals en van hives is ook vir alle praktiese doeleindes dieselfde). Hoe doen julle dit? Aanvaar julle "galbulte" as vertaling van "wheals", of dring julle aan op striem, striemsel of haalvel? Samuel
Started by Samuel Murray @ · Most recent @
'n Vraag oor betaalmetodes ...
Dags那 ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief: Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). Ek het dus gister n芍 *n Google-soektog *n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk 每 is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my s那 hoe julle dit vind, en of dit &doeltreffend en veilig* is? Intussen *n goeie week vir julle almal! L : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
Started by Leona Labuschagne @
Platinum doublet chemotherapy 3
Hallo almal Kan iemand dalk help met 'n vertaling vir "platinum doublet chemotherapy"? Ek het probeer kyk wat dit is, maar die trefslae wat ek kry, s那 net hoe effektief dit werk onder sekere omstandighede, nie wat dit is nie. Iemand is dalk slimmer met die soektog as ek. Vriendelike groete Menitza --
Started by Menitza Botha @ · Most recent @
Copies/millilitre 2
Hallo almal Weet iemand wat die korrekte vertaling vir copies/millilitre is? Kopie? per milliliter of eksemplare per milliliter? Die konteks is viruslading. Dankie by voorbaat!
Started by Salom谷 Smith @ · Most recent @
'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek' 7
Hallo almal, Weet iemand of daar 'n 'juiste' (Viz. LW Hiemstra :-) AF woord is vir 'n dagboek wat nie elektronies is nie. Ek kry 'papierdagboek' en 'gedrukte dagboek' (lg. is my voorkeur). Wat s那 die joernaliste ?? Ek hoor graag Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ 9
Hallo julle Ag, help tog grootasseblief ... ek is nou al moedeloos gesukkel met my PM by Icon 每 sy*s duidelik jonk en ek nie 每 ek is veronderstel om *n job vir Icon te doen op (hulle) memoQ, en het nou al male sonder tal haar hulp gevra maar sy verstaan lyk my eenvoudig nie wat ek vra nie. (Sy dink dalk ek is slimmer as wat ek is.) Haar jongste raad is: You need to enter the ICON memoQ server and your credentials in ※ELM§ licenses. The license ICON shares with linguists is ELM. Once you*ve added the ELM license, you*ll have to add the ICON memoQ server in the bar below: There you will be able to see all ICON memoQ jobs assigned to you. Wat ek egter nodig het hoe *enter* ek die &ICON memoQ server* en wat is &credentials* en waar voer ek hulle in, en wat is *n ELM license? Oftewel hoe kom ek daar waar sy op haar prentjie is? As ek op my desktop op memoQ klik, maak hy oop op ※Get started§ ens maar daai lesse help my net mooi niks, ek weet nog steeds nie hoe om IN die d那m ding te kom en by my werk uit te kom nie. PM het my wel &opgesit* en vir my *n gebruikernaam en wagwoord gestuur, EN ek het gister met *n vloekskoot *n &serial number* gekry, maar dit help soos my Ouma Jettie altyd ges那 het ※soveel soos neuk jou met *n stokkie§. Ek is r那rig al lus om te tjank, voel breindood. Intussen 每 rustige en lekker naweek vir julle almal. L ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
Started by Leona Labuschagne @ · Most recent @
Current Image
Image Name
Sat 8:39am