Keyboard Shortcuts
ctrl + shift + ? :
Show all keyboard shortcuts
ctrl + g :
Navigate to a group
ctrl + shift + f :
Find
ctrl + / :
Quick actions
esc to dismiss
Likes
Search
Patologieverslae
Goeiem?re ?Ek het iemand wat Patologieverslae?in Afrikaans moet skryf. Hoe sou julle die volgende vertaal?: 1. Ons groepeer HPV (human papillon virus) in "pools". Soos bv HPV type 1, 5, 8 en 10 is in "pool 1" en dan ander tipes val onder "pool 2" Wat sal die beste Afrikaanse vertaling wees vir "pool"?2. detected on cytology Baie dankie by voorbaat, Natania |
Halo Natania, Ek antwoord in jou possie hier onder. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Natania du Plessis <nataniadup@...> Date: Thu, 2 Feb 2023 at 10:50 Subject: [zalangmed] Patologieverslae To: <[email protected]> Goeiem?re
?Ek het iemand wat Patologieverslae?in Afrikaans moet skryf. Hoe sou julle die vol gende vertaal?: 1. Ons groepeer HPV (human papillon virus = menspapilloomvirusin "pools = groepe. Soos bv HPV type 1, 5, 8 en 10 is in "pool 1" en dan ander tipes val onder "pool 2" Wat sal die beste Afrikaanse vertaling wees vir "pool"?2. detected on cytology = waargeneem met sitilogie Baie dankie by voorbaat, Natania |
to navigate to use esc to dismiss