Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Blister pack
开云体育Ek gebruik deurgaans “stulpverpakking”. “Stolp” klink vir my teveel na “stopsel” ...?? : - ) __________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Salomé Smith
Sent: Tuesday, 01 November 2022 08:55 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Blister pack ? Hi almal ? Ek kan my kop op 'n blok sit ons het al hieroor gepraat, maar kry niks. Ek weet ek gebruik al jarre stulpverpakking en vandag staan "skielik" net stolpverpakking in Pharos en niks anders iewers nie. ? Thoughts?? Stolp en stulp is wel soos ek dit lees uitruilbaar. ? |
Dankie, Leona. Ek wonder nou net op hierdie oggend waar ons daaraan gekom het?? On Tue, 1 Nov 2022 at 09:05, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Hallo Salomé, Ek het ook al 'stolpvepakking' te?gekom, maar ek gebruik liewer 'stulpverpakking'. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 1 Nov 2022 at 09:11, Salomé Smith <salome@...> wrote:
|
On 01/11/2022 07:55, Salomé Smith wrote:
Ek kan my kop op 'n blok sit ons het al hieroor gepraat, maar kry niks. Ek weet ek gebruik al jarre *stulpverpakking* en vandag staan "skielik" net *stolpverpakking* in Pharos en niks anders iewers nie.Snyman sê: stulpverpakking Ek kry "blister" nêrens in die Chemiewoordeboek, in Brink of in Rompel nie. Swart Pharos sê: borrelverpakking stolpverpakking Samuel |