¿ªÔÆÌåÓýO, ek sien nou eers jou antwoord, Ann. Ek sou nie so ver gaan as om van ¡°uithouvermo?¡± te praat nie; waarvan Siegel praat is eerder om ¡¯n omgewing te skep waar ¡¯n mens kalm en veilig is (bv. deur met die vagus-senuwee te werk) en dus nie verdedigingsmeganismes hoef in te span nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 13 July 2021 12:46 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Window of tolerance ? ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦, Ek kry ²¹¡¤°ùouse?ww.?1?wakker maak;?2?(op)wek,?uitlok,?laat ontstaan;?3?aanwakker,?stimuleer,?prikkel;?4?aanspoor,?aanpor ? your capacity to manage your emotions even when under stress = vermo? om emosies te beheer, selfs in stresvolle omstandighede Ek dink nie 'tolerance' is nie hier soos ons dit in 'verdrabaarheid ' van medikasie-newe-effekte gebruik nie - liewer 'verduurbaarheid' van omstandighede wat stres veroorsaak to describe the ¡®optimal arousal zone¡¯ of human beings ? Hoe klink: window of tolerance = grense van verduurbaarheid/emosionele uithouvermo? om die optimale aansporingsone van mense te beskryf ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 13 Jul 2021 at 11:16, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|