Om te spasie of nie te spasie nie tussen < of > tekens voor syfers?
Hallo almal Het iemand die laaste woord oor of 'n mens 'n spasie insit tussen die groter as (>) of kleiner as (<)-tekens en die syfer wat daarop volg asb.? Skryf ek dus "<6" of "< 6"? Ek hoor graag gou. Groete
Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria!
|