¿ªÔÆÌåÓý

EN > AF : Report/reported: 'rapporteer/gerapporteer' of 'aanmeld/aangemeld'


 

Verder tot die 'aanmeld'-storie:
Die hele doel van 'aanmelding'? - wat by die plaaslike regering? (Munisipaliteite) se prim¨ºre gesondheidsdienste aangemeld moet word, is dat gevalle van hierdie siektes of toestande opgespoor en volgens bepaalde prosedures behandel of hanteer moet word, om so verspreiding daarvan te voorkom.
x
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...>
Date: Wed, 14 Jul 2021 at 12:32
Subject: EN > AF : Report/reported: 'rapporteer/gerapporteer' of 'aanmeld/aangemeld'
To: <[email protected]>


Hallo almal
Hier's ek weer met die ou storie - miskien het van jule dit nog nie gehoor nie, want ek kry nog gereeld in tekste oor navorsingstudies dat 'aanmeld' in plaas van 'gerapporteer' gebruik word.

Die term 'aanmeld' in gesondheidskonteks word spesifiek gebruik waar daar 'n oordraagbare siekte of toestand van openbare belang voorkom wat in terme van die Wet op Gesondheid van 2003 'aanmeldbaar'? (notifiable) is. Daar is 'n hele lang lys van hierdie aanmeldbare siektes, bv TB, hepatitis, polio, ens. (daar word inderdaad af en toe in die pasi?ntkommuikasie na hierdie toestande verwys).
Covid-19 is onlangs daar by gevoeg : 17 Jul. 2020 ¡ª Dr Olivia Namusisi (World Health Organization, South Africa) ... Health Regulations (IHR 2005) and the National Health Act, 61 of. 2003 in South Africa, Covid-19 is a category 1 Notifiable Medical ... as long-term living facilities

Daarom sal, in die geval van navorsingstudies bv. simptome wat die studiedeelnemer ervaar, nie 'aangemeld' word nie, maar wel 'gerapporteer' word.
(¡®aangemeld¡¯ is used for notifying specific communicable disease and conditions that are to be ¡®notified¡¯? in terms of the SA Health Act, Act 61 of 2003. Hence ¡®report¡¯(= rapporteer) and NOT ¡®notify').
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

Join [email protected] to automatically receive all group messages.