¿ªÔÆÌåÓý

Re: "called XXX"
Dankie, Leona! Goeie punt oor die ¡°sal¡±. Ek het dit nog nooit eintlik opgemerk nie, maar nou dat jy daarvan praat gaan ek oplet en kyk waar wat beter pas. Wat is rasionaal daaragter? Dat dit
By Charl Hattingh · #966 ·
Re: "called XXX"
Ek stem saam met jou, Charl. ¡°Die medikasie Disprin sal toegedien word¡± is die beste. Daar gaan niks van die betekenis verlore nie, en selfs ¡¯n elf- of twaalfjarige behoort dit te verstaan.
By Leona Labuschagne · #965 ·
"called XXX"
Hi Almal Soos julle weet, kry ¡¯n mense dikwels bronne soos ¡°A medication called Disprin will be administered¡±. Ek neem aan die bedoeling hier is om dalk teenoor leke te kenne te gee dat die
By Charl Hattingh · #964 ·
Re: Blister pack
Snyman s¨º: stulpverpakking Ek kry "blister" n¨ºrens in die Chemiewoordeboek, in Brink of in Rompel nie. Swart Pharos s¨º: borrelverpakking stolpverpakking Samuel
By Samuel Murray · #963 ·
Re: Blister pack
Hallo Salom¨¦, Ek het ook al 'stolpvepakking' te?gekom, maar ek gebruik liewer 'stulpverpakking'. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl
By Ann Hiemstra · #962 ·
Re: Blister pack
Dankie, Leona. Ek wonder nou net op hierdie oggend waar ons daaraan gekom het ?
By Salom¨¦ Smith · #961 ·
Re: Blister pack
Ek gebruik deurgaans ¡°stulpverpakking¡±. ¡°Stolp¡± klink vir my teveel na ¡°stopsel¡± ... : - ) __________________________________________________________________________ Leona Labuschagne,
By Leona Labuschagne · #960 ·
Blister pack
Hi almal Ek kan my kop op 'n blok sit ons het al hieroor gepraat, maar kry niks. Ek weet ek gebruik al jarre *stulpverpakking* en vandag staan "skielik" net *stolpverpakking* in Pharos en niks anders
By Salom¨¦ Smith · #959 ·
EN: trompets ??AF
Hallo almal, Ek is terug uit 'OZ' - taamlik lank lekker by my kinders en hulle kleinspan daar gekuier en baie bly om weer veilig hier in ons Bokmakierie-huis terug te wees. Ek het 'n interessante
By Ann Hiemstra · #958 ·
Re: Hives en wheals
Hallo almal, hier vanaf die anderkant van die aardbol in Woombye (noord van Brisbane), en binneland in van die Sunshine Coast, by my kinders in die land van buideldiere en vreemde reptiele! Julle
By Ann Hiemstra · #957 ·
'n Vraag oor betaalmetodes ...
Dags¨º ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief: Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New
By Leona Labuschagne · #956 ·
Re: Platinum doublet chemotherapy
Hallo Samuel. Baie dankie vir jou hulp. Ek het 'n dokter in die familie geraadpleeg, en sy s¨º onkolo? praat in Afrikaans en Engels net van 'n "doublet" (natuurlik). Sy stel
By Menitza Botha · #955 ·
Re: Platinum doublet chemotherapy
Sover ek kan sien is "doublet"-terapie 'n terapie wat tw¨¦¨¦ agense gebruik in plaas van ¨¦¨¦n. By platinum-chemoterapie word agense gebruik wat verbindings met platinum is (bv. sisplatien, ens.).
By Samuel Murray · #954 ·
Platinum doublet chemotherapy
Hallo almal Kan iemand dalk help met 'n vertaling vir "platinum doublet chemotherapy"? Ek het probeer kyk wat dit is, maar die trefslae wat ek kry, s¨º net hoe effektief dit werk onder sekere
By Menitza Botha · #953 ·
Re: Copies/millilitre
Nee, ek weet nie, maar ek sou "kopie?" gebruik want die veronderstelling is tog dat al die RNS almal kopie? van 'n voorouer is. Ek ken "eksemplaar" net by tydskrifte. Die Chemiewoordeboek s¨º 'n
By Samuel Murray · #952 ·
Copies/millilitre
Hallo almal Weet iemand wat die korrekte vertaling vir copies/millilitre is? Kopie? per milliliter of eksemplare per milliliter? Die konteks is viruslading. Dankie by voorbaat!
By Salom¨¦ Smith · #951 ·
Re: Hives en wheals
Ek het al "hale" of "rooi/opgehewe hale" vir "wheals" gebruik. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 |
By Leona Labuschagne · #950 ·
Re: Hives en wheals
Hi Samuel, Dit is een waarmee ek dikwels sukkel. Ek gebruik soms "galbulte (jeukbulte)" of "urtikarie (jeukbulte)". In my ervaring met toetsing verstaan baie mense nie wat galbulte is nie. Ek self
By Charl Hattingh · #949 ·
Hives en wheals
Hallo almal Die woord "galbult" is vir my taamlik bekend, maar die woorde "haalvel", "striem" en "striemsel" het ek nog net ooit in 'n woordeboek te?gekom. Die vraag is: hoe vertaal julle
By Samuel Murray · #948 ·
'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'
PS: eintlik is 'n 'logboek' (wat, reg of verkeerd, ook algemeen in AF gebruik word,) mos 'n 'dagregister' ;-) Groetnis ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra via groups.io
By Ann Hiemstra · #947 ·