¿ªÔÆÌåÓý

Re: Platinum doublet chemotherapy


 

Hallo Samuel.

Baie dankie vir jou hulp.

Ek het 'n dokter in die familie geraadpleeg, en sy s¨º onkolo? praat in Afrikaans en Engels net van 'n "doublet" (natuurlik). Sy stel dubbelagens- platinumgebaseerde chemoterapie voor, maar ek dink jou "dubbelplatinumagens-chemoterapie" is duideliker en eenvoudiger.

Vriendelike groete
Menitza

On Fri, Sep 23, 2022 at 2:41 PM Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 23/09/2022 13:27, Menitza Botha wrote:

> platinum doublet chemotherapy

Sover ek kan sien is "doublet"-terapie 'n terapie wat tw¨¦¨¦ agense
gebruik in plaas van ¨¦¨¦n.? By platinum-chemoterapie word agense gebruik
wat verbindings met platinum is (bv. sisplatien, ens.). Dit is dus 'n
chemoterapie waarby tw¨¦¨¦ platinumagense gebruik word.

My pogings:
dubbelagens-platinumchemoterapie
dubbelplatinumagens-chemoterapie
dubbelplatinum-chemoterapie

Samuel











--

Join [email protected] to automatically receive all group messages.