¿ªÔÆÌåÓý

Re: Hives en wheals


 

Ek het al "hale" of "rooi/opgehewe hale" vir "wheals" gebruik.






___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Friday, 16 September 2022 13:21
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Hives en wheals

Hi Samuel,

Dit is een waarmee ek dikwels sukkel. Ek gebruik soms "galbulte (jeukbulte)" of "urtikarie (jeukbulte)". In my ervaring met toetsing verstaan baie mense nie wat galbulte is nie. Ek self sou nie geweet het as dit nie was dat ek dit in vertaling te?gekom het nie.

Vir wheals het ek eerder ¡¯n omskrywing gebruik. Kan nie mooi onthou maar dit was iets soos "opgehewe riwwe).

Groete

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel
Murray
Sent: 16 September 2022 12:54
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Hives en wheals

Hallo almal

Die woord "galbult" is vir my taamlik bekend, maar die woorde
"haalvel", "striem" en "striemsel" het ek nog net ooit in 'n
woordeboek te?gekom.

Die vraag is: hoe vertaal julle "wheals/weals"? Die woordeboek s¨º
striem, striemsel of haalvel, maar as ek gaan google vir wat presies
"wheals" is, dan word dit algemeen aangegee as 'n sinoniem vir "hives"
(die definisie van wheals en van hives is ook vir alle praktiese
doeleindes dieselfde).

Hoe doen julle dit? Aanvaar julle "galbulte" as vertaling van
"wheals", of dring julle aan op striem, striemsel of haalvel?

Samuel



Join [email protected] to automatically receive all group messages.