¿ªÔÆÌåÓýDankie, Leona! Goeie punt oor die ¡°sal¡±. Ek het dit nog nooit eintlik opgemerk nie, maar nou dat jy daarvan praat gaan ek oplet en kyk waar wat beter pas. Wat is rasionaal daaragter? Dat dit minder nadruklik is en meer omvattend van die teenwoordige en die toekomstige? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 14 November 2022 07:44 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] "called XXX" ? Ek stem saam met jou, Charl. ¡°Die medikasie Disprin sal toegedien word¡± is die beste. Daar gaan niks van die betekenis verlore nie, en selfs ¡¯n elf- of twaalfjarige behoort dit te verstaan. Van die os op die jas ¨C daardie ¡°sal¡± maak my mal. ?¡°Die medikasie Disprin word toegedien¡± werk vir my in baie gevalle goed ¨C of beter. Lekker week, Almal ¨C wees so slim en so fluks soos altyd. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Almal ? Soos julle weet, kry ¡¯n mense dikwels bronne soos ¡°A medication called Disprin will be administered¡±. Ek neem aan die bedoeling hier is om dalk teenoor leke te kenne te gee dat die outeur weet dis ¡¯n moeilike/onbekende woord vir hulle. As ek streng by die bron wou bly, sou ek dit vertaal as ¡°¡¯n medikasie genaamd Disprin¡¡± of ¡°¡¯n medikasie wat Disprin genoem word¡± of ¡°¡¯n medikasie bekend as Disprin¡±. Ek sou egter verkies om bloot te s¨º: ¡°Die medikasie Disprin sal toegedien word¡±, om twee redes (1) dis kort en kragtig en (2) die ander weergawe voel vir my amper effens neerbuigend, asof daar met ¡¯n kind gepraat word. ? Ek hoor graag wat julle dink! ? Groete ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST BDram, HonnsBJourn, MClinPsych Practice no. 0120502, HPCSA no. PS0061697 ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? |