¿ªÔÆÌåÓý

Re: Copies/millilitre


 

On 16/09/2022 15:26, Salom¨¦ Smith wrote:

Weet iemand wat die korrekte vertaling vir copies/millilitre is? Kopie? per milliliter of eksemplare per milliliter? Die konteks is viruslading.
Nee, ek weet nie, maar ek sou "kopie?" gebruik want die veronderstelling is tog dat al die RNS almal kopie? van 'n voorouer is.

Ek ken "eksemplaar" net by tydskrifte.

Die Chemiewoordeboek s¨º 'n mens kan "eksemplaar" ook gebruik vir "specimen" (maar dis nie werklik relevant vir jou vraag nie).

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.