Kan iemand dalk help met 'n vertaling vir "platinum doublet chemotherapy"? Ek het probeer kyk wat dit is, maar die trefslae wat ek kry, s¨º net hoe effektief dit werk onder sekere omstandighede, nie wat dit is nie. Iemand is dalk slimmer met die soektog as ek.