estimands??
Hallo Julle
"The estimands requested as per ICH guidelines [3] for all objectives are
listed in:"
Bestaan daar 'n woord soos "estimands" (en wat beteken dit) of is dit 'n
tikfout??
By
Leona Labuschagne
·
#986
·
|
Re: EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
Ek stem saam met Samuel.
Lekker dag, almal!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT
By
Leona Labuschagne
·
#985
·
|
Re: EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
Ek het ook al di¨¦ kommentaar te?gekom. My mening is dat iets "lewensgevaarlik" is om te doen (om van 'n ho? gebou af te spring), maar as iets jou lewe bedreig (bv. 'n terminale siekte), dan is dit
By
Samuel Murray
·
#984
·
|
Re: EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
M?re almal
My mening oor hierdie kwessie: ek kry lewensgevaarlik en lewensbedreigend in die WAT, hoewel lewensbedreigend net twee keer voorkom en nie sy eie lemma het nie, en lewensgevaarlik in sy
By
Wilna Liebenberg
·
#983
·
|
Re: EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
Hi Ann
As jy s¨º ¡°Pharos¡±, watter van hulle woordeboeke bedoel jy? Dit lyk my dit kom uit hulle Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe. Dit is nie ¡¯n baie goeie woordeboek nie en bevat
By
Charl Hattingh
·
#982
·
|
Re: EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
Wat sou jy dan s¨º is die verskil, Ann? Ek is al HARD oor die vingers getik
oor "lewensbedreigend" (in eksterne LQI of wat ook al) so ek moes leer om
dit nie meer te gebruik nie. Nou sien ek wraggies
By
Salom¨¦ Smith
·
#981
·
|
EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend
Hallo almal
Ek het met die proeflees van 'n mediesverwante dokument 'n vertaler
te?gekom wat in sy/haar kommentaar daarop aandring dat 'a life-threatening
condition' 'n 'lewensgevaarlike toestand'
By
Ann Hiemstra
·
#980
·
|
Re: Werkie, redigeer, 2500 woorde, Trados
Hallo Samuel,
Ek werk nie met Trados nie - sal nie kan help nie, jammer.
Hoop jy kom reg.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public
By
Ann Hiemstra
·
#979
·
|
Werkie, redigeer, 2500 woorde, Trados
Hallo almal
'n Kli?nt van my se redigeerder het gekanselleer en hulle het iemand nodig om die werk te kontroleer teen m?re-oggend. Ek was die vertaler. Die kli?nt is in Egipte en bied dus
By
Samuel Murray
·
#978
·
|
Re: Cartridge
Baie dankie aan julle almal, ek reken ek is nou geholpe!
Samuel, as die soekblokkie 'n slang was, het ek sekerlik nou in intensief gel¨º. Ek dink my geboortejaar wys nogal.
Groete
Charmaine
By
Charmaine Sullivan
·
#977
·
|
Re: Cartridge
Hallo Charmain,
Ek het weer diep gaan soek in Pharos en ek hou van
"insulienhouer" n.a.v.
*cartridge / inkhouertjie *
want dit is mos eintlik wat die 'cartridge' van die insulienpen is :-)
Ek gaan
By
Ann Hiemstra
·
#976
·
|
Re: Cartridge
Die soekblokkie is regs bo op hierdie bladsy:
/g/zalangmed/topics
Maar dit dek slegs boodskappe wat n¨¢ November 2019 gepos is.
Patroon klink vir my baie vreemd. Ek gebruik
By
Samuel Murray
·
#975
·
|
Re: Cartridge
Houer?
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
Sent: Thursday, 24
By
Leona Labuschagne
·
#974
·
|
Cartridge
Hallo Almal
Ek wil so al onthou ons het al "cartridge" bespreek op die groep. Ek sukkel my egter kruppel om iets vinnig te soek op hierdie groep. Kan iemand my help met 'n soekfunksie? Dit lyk nie of
By
Charmaine Sullivan
·
#973
·
|
Re: "called XXX"
Hallo
Ek kyk of ek nou hier kan antwoord, want my navrae gister het nie deurgekom nie.
Groete
Helene
Sent: 15 November 2022 07:42
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed]
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#972
·
|
Re: "called XXX"
Baie dankie vir julle insette, Ann en Samuel. Ek sal dit bepeins. Wat die konsekwentheid betref, ek probeer die bron letterlik volg waar verskillende vertalings vir my om ¡¯t ewe is, maar in gevalle
By
Charl Hattingh
·
#971
·
|
Re: "called XXX"
Ek stem saam dat die teenwoordige toekomstige tyd in Afrikaans dikwels idiomatieser klink. Om die gewone toekomstige tyd te gebruik, is egter nie verkeerd of onidiomaties nie.
Samuel
By
Samuel Murray
·
#970
·
|
Re: "called XXX"
Hallo Charl
Ek is ten gunste van "genaamd" as dit die sin makliker laat lees.
Ek verstaan egter dat verskillende vertalers verskillende menings het oor maklik lees. (Ek het onlangs 'n teks moes
By
Samuel Murray
·
#969
·
|
Re: "called XXX"
Hallo Charl en Leona, (almal is so stil die afgelope tyd ?)
Ek hoor wat julle s¨º van al wat leef se verstaan/weet van Disprin as
medisyne.
Ek vermoed sterk dat die spesifieke 'lyn'/section' in die
By
Ann Hiemstra
·
#968
·
|
Re: "called XXX"
Dankie, Charl. Die toekomstige tyd in hierdie konteks is vir my te naby
aan die Engels, en lomp, en in die meeste gevalle onnodig/oorbodig. (Ek
verander ¡°sal¡± ook soms na ¡°gaan¡±, wat vir my
By
Leona Labuschagne
·
#967
·
|