Re: Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
Dankie van my ook, Charl! L : - ) _____________________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter | 083 302
By
Leona Labuschagne
·
#45
·
|
Re: Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
Dankie, Charl. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile:
By
Ann Hiemstra
·
#44
·
|
Re: Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
Hi Ann Ek dink jy is in die kol. Die konvensie in hierdie projekte is dat die naam vertaal word, maar dat die Engelse afkorting gebruik word, omdat meeste klinici internasionaal ¨C ook in die ware
By
Charl Hattingh
·
#43
·
|
Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
Hallo almal! Ek LingVal 'n dokument oor selfdood (selfmoord) en het die afkorting 'EDSS' (= 'Expanded Disability Status Scale', kry ek toe ek diep soek) in die bronteks. Veral jy, Charl: weet jy of
By
Ann Hiemstra
·
#42
·
|
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
Dankie, Ann -- net begin dink my brein/dalk o? begin my tricks speel : - ) _____________________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn
By
Leona Labuschagne
·
#41
·
|
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
Leona, jy's reg! Dit IS vm. en nm. Jammer, my fout. Dis in Engels wat dit a.m. en p.m. is. Groete Ann Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype:
By
Ann Hiemstra
·
#40
·
|
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
Ann, ek hou baie van ¡®woordboere¡¯! L : - ) _____________________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference
By
Leona Labuschagne
·
#39
·
|
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
Ek dog dan dis vm. en nm. ¨C het ek iewers iets gemis? Of is albei aanvaarbaar? Genade, hulle maak dit moeilik om dit te memoriseer en aan te gaan na iets groters! Lekker dag, Almal L : - )
By
Leona Labuschagne
·
#38
·
|
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
Dankie Samuel, vir die insiggewende inligting. Daar is vir woordboere soos ons mos ook nog maar altyd die stryd tussen wat 'reg' is (wie dit ook al bepaal!) en dit wat die kli?nt wil h¨º. Daar is
By
Ann Hiemstra
·
#37
·
|
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
So is dit ook op skool by ons ingedril, dat "Afrikaans" altyd die 24-uur-notasie gebruik. Maar dit is nie so nie. In sommige lande gebruik mense daadwerlik die 24-uur-notasie selfs ook wanneer hulle
By
Samuel Murray
·
#36
·
|
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
Dankie Leona! Groete Ann
By
Ann Hiemstra
·
#35
·
|
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
Hallo Ann Ek doen dit presies dieselfde want dis sover ek onthou deur SABS (of wat dit ook al nou genoem word) vasgestel. L : - )
By
Leona Labuschagne
·
#34
·
|
Skryfwyse van tyd in SA English
Hallo almal, (wat so stil is?) Volgens ons AWS skryf ons in Afrikaans 6:00 (om 6 uur in die oggend/v.m.) en 18:00 (om 6 uur in die aand/n.m.) aan te dui. Vraag: Wat is die korrekte skryfwyse in SA
By
Ann Hiemstra
·
#33
·
|
Re: Rekenaarterm vir HOME
Waar presies sien jy "HOME"? Bedoel jy op 'n webwerf? Samuel
By
Samuel Murray
·
#32
·
|
Rekenaarterm vir HOME
Hallo almal, Het iemand 'n ander term vir die 'HOME'-'prompt' in die nutsbalk (! :-)) bo aan die rekenaarskerm? My gevoel is om dit net as 'HOME' te laat. Wie sal tog nou 'n ander term daarvoor wou
By
Ann Hiemstra
·
#31
·
|
Re: WFF20 super early bird ends today
Ek neem aan dis maar soos enige ander kongres. Jy woon 'n aantal sessies by waartydens inligting oorgedra word, en tussendeur maak jy kontak met ander vertalers. Al verskil is dat hierdie kongres dan
By
Samuel Murray
·
#30
·
|
WFF20 super early bird ends today
Hallo almal! Voorspoed vir die nuwe jaar! Ons is nou nie meer 'tieners' nie, verstaan ek :-) Kyk bietjie na die e-pos wat ek van Wordfast ontvang het (die 'early bird' aanbod het nou ongelukkig al
By
Ann Hiemstra
·
#29
·
|
0,625 ml sout
Terwyl ons nou hier in die resepte is : Ek kry 'noupassende' deksels op potte in PR-jobs. Dis tog seker 'styfpassende' ? ;-) - of liewer 'deksel wat styf op pas' is seker nog beter' Ann Hiemstra
By
Ann Hiemstra
·
#28
·
|
Re: 0,625 ml sout
Hallo Samuel, Ja, ek moet s¨º, di¨¦ soutstorie is bietjie lawwerig :-) Die resepteboek wat ek hier byderhand het, meet sout net in *ml* (nie in *gm* nie) . Niemand wat ek ken, gaan dit in elk geval so
By
Ann Hiemstra
·
#27
·
|
0,625 ml sout
Hallo almal Julle weet van wie ek praat... ek vertaal 'n kosresep vir 'n kliniese studie en in die Engelse resep moet 1/4 teelepel sout bygevoeg word -- die helfte aan die begin, en die helfte aan die
By
Samuel Murray
·
#26
·
|