Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: REMOTE :( :(
¿ªÔÆÌåÓýHi Leona ? Ek gebruik ook afstand(s)-; die ¡°indirek¡± is vir my te vaag. En ¡°virtuele besoek¡± as dit goed werk in die konteks. ? Groete Charl ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: 29 July 2021 15:15 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] REMOTE :( :( ? Hi Leona ? Is dit nou soos in besoeke vir 'n kliniese studie? ? (Een?) van die kli?nte vir wie ons spannetjie goed vertaal, praat van virtual visits, wat natuurlik baie maklik vertaal as virtuele besoeke.? Maar ja, as dit nou by remote web system kom, is dit 'n ander storie en ek het nie 'n probleem met afstand nie. My vraag sou dalk wees hoe 'n web system enigiets anders as remote kan wees ? ? ? ? On Thu, Jul 29, 2021 at 3:09 PM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: REMOTE :( :(
Hi Leona Is dit nou soos in besoeke vir 'n kliniese studie? (Een?) van die kli?nte vir wie ons spannetjie goed vertaal, praat van virtual visits, wat natuurlik baie maklik vertaal as virtuele besoeke.? Maar ja, as dit nou by remote web system kom, is dit 'n ander storie en ek het nie 'n probleem met afstand nie. My vraag sou dalk wees hoe 'n web system enigiets anders as remote kan wees ? On Thu, Jul 29, 2021 at 3:09 PM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
REMOTE :( :(
¿ªÔÆÌåÓýHallo Kollegas ? Vergewe my maar ek het nou regtig genoeg gesukkel met ¡°remote¡± dit en ¡°remote¡± dat wat met ¡®indirek¡¯ vertaal moet word (nederige verskoning aan diegene wat dit wel so vertaal) --- ek het besluit om ¡°afstand¡± (d.w.s. nie ¡°afstandbeheerde¡±) in te werk al bars die bottel, soos: ? Wanneer u by die PRINTO-afstandwebstelsel aanmeld, sal u ¡¯n afstandbesoek kan afhandel. ¡¯n Afstandbesoek sluit die volgende afdelings in: afstandstelsel vir die inwinning van data Afstand-data-inskrywings --- net as dit nie anders kan nie U dokter sal u dan in die PRINTO-afstandwebstelsel vir? die inwinning van data registreer. ? Sou julle hiermee kon saamleef, of het enige van julle beter voorstelle, groot asb? ? L ? |
|||||||||||||||||||||||||
Covid-verwant
¿ªÔÆÌåÓýHallo Almal ? Het iemand asb. vir my raad met die volgende vir ¡¯n covid-studie? ?
?
? Ek hoor graag. ? Groete ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? |
|||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF: food craving = eetgier
¿ªÔÆÌåÓýBaie beslis, Ann - ¡®gier¡¯ is briljant! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, 23 July 2021 09:14 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN> AF: food craving = eetgier ? Hallo weer, almal. Ek dink ek het die 'juiste woord' (viz. ons oom LW Hiemstra se passievolle soeke na die 'juiste woorde') vir 'food craving' per Google in die Rooi Rose en netwerk24 opgspoor, nl 'eetgier/eetgiere' Een van julle gaan, of het dalk al, my joppie hieroor gekry om te PR. Sal jy 'voedselversugting' asb na 'eetgier/eetgiere' verander. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Hallo almal Ken iemand tog asseblief die regte tegniese Afrikaans term vir 'food craving'? Wat s¨º die sielkundiges? Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||
Re: Sosiale media
¿ªÔÆÌåÓýDankie! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: 23 July 2021 09:42 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Sosiale media ? Dit moet so bly, ja, Charl. ? ? On Fri, Jul 23, 2021 at 9:39 AM Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: Sosiale media
Dit moet so bly, ja, Charl. On Fri, Jul 23, 2021 at 9:39 AM Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Sosiale media
¿ªÔÆÌåÓýHi Julle ? My ervaring van sosiale media is beperk en ek verkies om dit so te hou, maar nou kom ek soms bemarkingsmateriaal vir studies te? wat vertaal moet word. Dan is daar plasings op Instagram etc, wat hashtags insluit, bv. #fightingcovid19 #pandemic. Moet dit vertaal word? Of is dit soos ¡¯n URL wat na reeds bestaande (Engelse) bladsye gaan en dus net so moet bly? ? Dankie ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? |
|||||||||||||||||||||||||
EN> AF: food craving = eetgier
Hallo weer, almal. Ek dink ek het die 'juiste woord' (viz. ons oom LW Hiemstra se passievolle soeke na die 'juiste woorde') vir 'food craving' per Google in die Rooi Rose en netwerk24 opgspoor, nl 'eetgier/eetgiere' Een van julle gaan, of het dalk al, my joppie hieroor gekry om te PR. Sal jy 'voedselversugting' asb na 'eetgier/eetgiere' verander. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> Date: Thu, 22 Jul 2021 at 12:36 Subject: EN> AF: food craving To: <[email protected]> Hallo almal Ken iemand tog asseblief die regte tegniese Afrikaans term vir 'food craving'? Wat s¨º die sielkundiges? Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||
Re: Selfdood
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýOp ¡¯n ligter noot (of is dit nood? ?) ? ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of CharmaineS
Sent: 22 July 2021 14:20 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Selfdood ? Hallo almal Vraag: Is die woord "selfdood" 'n sinoniem vir "selfmoord"?? Kort antwoord: Die woord "selfdood" is deur die Taalkommissie aanvaar en word vryelik in die media gebruik. Dit is die aanvaarde term vir die einde wat 'n persoon aan sy/haar eie lewe maak. |
|||||||||||||||||||||||||
Re: Selfdood
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýEk sou dit ook so doen, Charmaine. ? Groete ? ? Hel¨¦ne van der Westhuizen Columnist ¡ñ ¡ñ Rubriekskrywer
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of CharmaineS
Sent: 22 July 2021 14:20 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Selfdood ? Hallo almal Vraag: Is die woord "selfdood" 'n sinoniem vir "selfmoord"?? Kort antwoord: Die woord "selfdood" is deur die Taalkommissie aanvaar en word vryelik in die media gebruik. Dit is die aanvaarde term vir die einde wat 'n persoon aan sy/haar eie lewe maak. |
|||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF: food craving
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýIs dit ¡¯n baie tegniese, wetenskaplike artikel? ? Indien nie, bv in mediese vraelys aan pasi?nte: koslus ¨C in the name of plain language. Ek kan julle waarborg voedselversugting gaan oor die helfte van die bevolking se koppe wees. ? Ek sal waarskynlik gestenig word vir kettery! ? ? Groete ? ? Hel¨¦ne van der Westhuizen Columnist ¡ñ ¡ñ Rubriekskrywer
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 22 July 2021 13:55 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF: food craving ? Marietjie het 'voedselversugting'? in 'n baie tegniese Afrikaanse wetenskaplike artikel opgespoor viz : '... om te verstaan hoe 'n spesifieke dieetfaktor, behalwe smaaklikheid, voedselvesugting en ooreet kan veroorsaak.' Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Thu, 22 Jul 2021 at 13:38, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: Selfdood
¿ªÔÆÌåÓýHi Charmaine ? Jy is in die kol. Jy kan als verander na ¡°selfdood-¡±. Die denke hier agter is dat ¡°moord¡± ¡¯n misdaad is, en dis moeiliker vir pasi?nte om dan sulke versugtinge teenoor gesondheidspersoneel te opper. Of pasi?nte saamstem, is seker ¡¯n ander storie. Ek noem gewoonlik spesifiek vir (vertaal-)kli?nte dat dit die nuwe term is wat in die geestesgesondheidsgemeenskap verkies word. ? Groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of CharmaineS
Sent: 22 July 2021 14:20 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Selfdood ? Hallo almal Vraag: Is die woord "selfdood" 'n sinoniem vir "selfmoord"?? Kort antwoord: Die woord "selfdood" is deur die Taalkommissie aanvaar en word vryelik in die media gebruik. Dit is die aanvaarde term vir die einde wat 'n persoon aan sy/haar eie lewe maak. |
|||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF: food craving
¿ªÔÆÌåÓýHi Almal, ? Jammer ek kon nie vroe?r reageer nie, maar ek het in ieder geval nie ¡¯n klinkklare antwoord nie. Die voorgestelde ¡°voedselversugting¡± klink vir my ook reg. ? Terloops, ek gebruik ¡°eetvergryp¡± vir ¡°binge eating¡± of ¡°binge¡± (in konteks van kos). ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 22 July 2021 14:28 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF: food craving ? Ek sou ook dink dat mens nie 'cravings' in AF as meervoud sal gebruik nie, net as 'voedselversugting' (as 'n toestand). Wel voedselversugting vir verskillende kosse. Stem julle?? ? On Thu, 22 Jul 2021, 14:26 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF: food craving
Ek sou ook dink dat mens nie 'cravings' in AF as meervoud sal gebruik nie, net as 'voedselversugting' (as 'n toestand). Wel voedselversugting vir verskillende kosse. Stem julle?? On Thu, 22 Jul 2021, 14:26 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF: food craving
¿ªÔÆÌåÓýOK, dankie Marietjie en Ann vir julle moeite ... ek teken so aan ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Thursday, 22 July 2021 13:55 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF: food craving ? Marietjie het 'voedselversugting'? in 'n baie tegniese Afrikaanse wetenskaplike artikel opgespoor viz : '... om te verstaan hoe 'n spesifieke dieetfaktor, behalwe smaaklikheid, voedselvesugting en ooreet kan veroorsaak.' Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Thu, 22 Jul 2021 at 13:38, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Selfdood
Hallo almal
Na aanleiding van die volgende wat ek gesien het by VivA Advies: Vraag: Is die woord "selfdood" 'n sinoniem vir "selfmoord"??
Kort antwoord: Die woord "selfdood" is deur die Taalkommissie aanvaar en word vryelik in die media gebruik. Dit is die aanvaarde term vir die einde wat 'n persoon aan sy/haar eie lewe maak. Bron:?Media24-argief Lang antwoord:?Die woord "selfmoord" het gestigmatiseer geraak en moet liefs vermy word. Ek het dus begin om "selfdood" in plaas van "selfmoord" in voubiljette te gebruik. Nou wil ek net seker maak of ek dit so kan ekstrapoleer na "selfdoodgedagtes", "selfdoodideasie", selfdoodgedrag"? Bly snoesig, Charmaine |
|||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF: food craving
Marietjie het 'voedselversugting'? in 'n baie tegniese Afrikaanse wetenskaplike artikel opgespoor viz : '... om te verstaan hoe 'n spesifieke dieetfaktor, behalwe smaaklikheid, voedselvesugting en ooreet kan veroorsaak.' Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Thu, 22 Jul 2021 at 13:38, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF: food craving
¿ªÔÆÌåÓýSkuus, het bedoel ¡®voedselvergifting¡¯ ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Thursday, 22 July 2021 13:36 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF: food craving ? Net biki naby aan voedselvergiftiging?? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? Ah,? Marietjie help met? 'voedselversugting' - klink vir my reg. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Ek kry 'belustiging'? en dan nog die vreemde sout?lie?wend?[=wende]?Lief vir soutigheid,?belustig?op sout. (nie 'vir' nie) ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Thu, 22 Jul 2021 at 12:48, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: EN> AF: food craving
¿ªÔÆÌåÓýSmag?? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Thursday, 22 July 2021 13:14 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN> AF: food craving ? Ah,? Marietjie help met? 'voedselversugting' - klink vir my reg. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Ek kry 'belustiging'? en dan nog die vreemde sout?lie?wend?[=wende]?Lief vir soutigheid,?belustig?op sout. (nie 'vir' nie) ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Thu, 22 Jul 2021 at 12:48, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|