Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Re: EN> AF: food craving
¿ªÔÆÌåÓýHi Almal, ? Jammer ek kon nie vroe?r reageer nie, maar ek het in ieder geval nie ¡¯n klinkklare antwoord nie. Die voorgestelde ¡°voedselversugting¡± klink vir my ook reg. ? Terloops, ek gebruik ¡°eetvergryp¡± vir ¡°binge eating¡± of ¡°binge¡± (in konteks van kos). ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 22 July 2021 14:28 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF: food craving ? Ek sou ook dink dat mens nie 'cravings' in AF as meervoud sal gebruik nie, net as 'voedselversugting' (as 'n toestand). Wel voedselversugting vir verskillende kosse. Stem julle?? ? On Thu, 22 Jul 2021, 14:26 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|