on-demand medication
Hallo almal In die vertaling wat ek proeflees, het die vertaler "on-demand medication" vertaal met "onmiddellik beskikbare medikasie". Dit lei egter tot baie lomp samestellings. Het julle 'n ander
By
Samuel Murray
·
#1111
·
|
Re: Is werk skaars?
Ek is bevrees ek moet saamstem ¨C het hoevele opdragte al laat verbygaan die afgelope tyd omdat die tarief pateties is ¡ dink julle hulle begin besef die dollar is in sy maai?
By
Leona Labuschagne
·
#1110
·
|
Re: Is werk skaars?
Hallo Almal, Verder op hierdie tema: Transperfect was nog altyd snoep, maar raak dit meer so? Byvoorbeeld, daar is ¡¯n QM-werk gelys van 3 600 woorde vir $25. Ek het vir die PM gevra of ek reg is dat
By
Charl Hattingh
·
#1109
·
|
Re: Shortness of breath > AF
Ek gebruik "kortasemheid". Dis die term wat my ma altyd gebruik het, so dit val vir my maklik op die oor. Groete uit 'n snikhete Potch Charmaine Get Outlook for Android
By
Charmaine Sullivan
·
#1108
·
|
Re: Shortness of breath > AF
Hallo Samuel Ek gebruik verkieslik 'kortasemigheid' - soos ook in Pharos med dictionaries. Groete uit CenterParcs, De Haan, Belgi? vir die week saam met kinders.
By
Ann Hiemstra
·
#1107
·
|
Shortness of breath > AF
Hallo almal Vir diegene wat wonder: Brink (WAG) s¨º: kortasemigheid Swart Pharos s¨º: kortasemrigheid Snyman s¨º: kortasemheid So, al drie is korrek... maar watter een verkies julle? Samuel
By
Samuel Murray
·
#1106
·
|
Re: Client preferences - My reaksie
Ek verstaan jou redenasie, maar ek stem nie saam met die logika nie. Wanneer 'n wet 'n woord in die wet se inleiding omskryf of definieer, dan doen hy dit nie omdat hy probeer aangee dat slegs daardie
By
Samuel Murray
·
#1105
·
|
Re: Client preferences - My reaksie
Dankie vir jou insette, Samuel nl. 2. Die woord "voubiljet" is 'n leaflet slegs in die sin van 'n voubiljet. In Afrikaans gebruik ons die woord "voubiljet" byna uitsluitlik vir 'n package insert. Nie
By
Ann Hiemstra
·
#1104
·
|
Re: Client preferences - My reaksie
Hierdie betrokke ene het ek nog nie te?gekom nie. Sekere hiervan is vir my onaanvaarbaar, sekere daarvan is aanvaarbaar hoewel my eie voorkeur anders is, en sekere daarvan is dieselfde as my
By
Samuel Murray
·
#1103
·
|
Re: Client preferences - My reaksie
Dankie Leona en Charl, Oeps, ja, dit moet natuurlik 'rapporteer' wees. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai
By
Ann Hiemstra
·
#1102
·
|
Re: Client preferences - My reaksie
Hi Ann, Ek is dit met jou roerend eens oor die punte wat jy in die Word-dok noem, maar of die kli?nt (hetsy tpt of die eindkli?nt) ter wille van ¡¯n beter vertaling van hulle protokolle gaan
By
Charl Hattingh
·
#1101
·
|
Re: Client preferences - My reaksie
Hallo Almal My stuiwer ¡ Ann, ek het at male sonder tal goed reggemaak wat dikwels, maar nie altyd nie, ¡®objective errors¡¯ is, maar kry omtrent altyd ¡¯n antwoord wat s¨º ¡®Maak alles reg, dis
By
Leona Labuschagne
·
#1100
·
|
Client preferences - My reaksie
Hallo almal, Ek het onlangs 'n TransPerfect-joppie gedoen waarin daar onder die 'intructions' 'n l¨ºer was waarin spesifieke 'client preferences' aangedui is. Julle het dit moontlk ook al te?gekom.
By
Ann Hiemstra
·
#1099
·
|
Re: Is werk skaars?
Hallo Samuel Hier by my is daar ook stiller dae en dan weer dae met baie werk om te doen. Ek doen ook glad nie masjienvertaling nie en is glad nie be?ndruk as ek die Post Edits of PR daarvan doen
By
Ann Hiemstra
·
#1098
·
|
Re: Is werk skaars?
Hi Samuel Verlede maand was die stilste wat ek nog gehad het. Meer as die gewone kom en gaan van die gety. Dit het my gelukkig tyd gegee om op datum te kom met my admin, maar dis kommerwekkend. 'n
By
Charl Hattingh
·
#1097
·
|
Re: Is werk skaars?
Naand Samuel By my stroom die werk op ¡¯n gemaklike trant in, hoewel daar soms stil tye en dan weer woeste tye is. Ek weier om masjienvertalings te redigeer - dis uitbuiting van ons vertalers. As
By
Arina Wilson
·
#1096
·
|
Is werk skaars?
Hallo kollegas Dit lyk vir my of my mediese werk opgedroog het -- het julle ook 'n droogte? Een van my groot klante (TPT) het heelwat masjienvertaling begin gebruik, en hulle betaal baie sleg vir
By
Samuel Murray
·
#1095
·
|
Re: 'berading' vs 'voorligting'
Stem absoluut saam (met Ann) ¨C dankie, Ann, dis ¡¯n goeie verduideliking! Lekker week almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083
By
Leona Labuschagne
·
#1094
·
|
'berading' vs 'voorligting'
Ek PR 'n joppie waarin die vertaler die volgend pleitdooi lewer: Berading/ Voorligting *There is a difference between berading and voorligting. Berading is counselling provided to someone to help them
By
Ann Hiemstra
·
#1093
·
|
Re: Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste
Hallo almal, Ek het al hierdie 'vereistes' as deel van die instruksies by 'n werkstuk gekry. Ek het 'n sterk vermoede dat die 'SAROGP' kom uit die dae nie lank nadat die SA Medisynebeheerraad ontbind
By
Ann Hiemstra
·
#1092
·
|