¿ªÔÆÌåÓý

Re: Client preferences - My reaksie


 


Dankie vir jou insette, Samuel

nl. 2.

Die woord "voubiljet" is 'n leaflet slegs in die sin van 'n voubiljet.
In Afrikaans gebruik ons die woord "voubiljet" byna uitsluitlik vir 'n
package insert.? Nie alle "leaflets" is voubiljette nie.? Ek sou dit as
'n fout beskou as die vertaler skryf "pasi?ntinligtingsvoubiljet" en dis
nie 'n stukkie papier wat in in boksie pas nie.
Ann: In die spesifieke geval was 'n voubiljet (packet insert) ter sprake

en "4.

Ek deel nie jou oortuiging oor die verskil tussen "aanmeld" en
"rapporteer" nie. "

Ann: 'aanmeld' van mediese toestande, is 'n regs tegniese term ingevolge die:
WET OP GESONDHEID, 1997 (WET No. 63 VAN 1977)
VERKLARING VAN MEDIESE TOESTANDE TOT AANMELDBARE MEDIESE TOESTANDE INGEVOLGE DIE
WET OP GESONDHEID, 1977 (WET No. 63 VAN 1977)

Om voorsiening te maak vir maatreels ter bevordering van
die gesondbeid van die inwoners van die Republiek; om te
dien einde voorsiening te maak vir die lewering van
gesondheidsdienste; om die pligte, bevoegdhede en
verantwoordelikhede van die verskeie owerhede wat
gesondbeidsdienste in die Republiek lewer, te omskryf;
om voorsiening te maak vir maatre?ls vir die koordinasie van
sodanige gesondheidsdienste; om voorsiening te
maak vir die instelling van 'n Nasionale Gesondheidsbeleidsraad
?en 'n Adviserende Komitee vir Gesondheidsake;
om die"VoIksgezondheidswet, 1919", te herroep; en om
vir bykomstige aangeleenthede voorsiening te maak.
(Afrikaanse teks deur die Staatspresident geteken.)
(Goedgekeur op 17 Mei 1977.)
DAAR WORD BEPAAL deur die Staatspresident, die Senaat en
die Volksraad van die RepubUek van Suid-Afrika, soos
volg:
1. In hierdie Wet, tensy uit die samehang anders blyk, Woordomskrywing.
beteken:"":' .
(i) "aanmeldbare mediese toestand" 'n mediese toestand
wat deur die Minister ingevolge die bepalings van
'artikel 45 'n aanmeldbare mediese toestand verklaar is;

Aanmeldbare mediese toestande volgens die Wet op Gesondheid:

CATEGORY 1 NOTIFIABLE MEDICAL CONDITIONS -?

Category 1 notifiable medical conditions that require immediate reporting by the most rapid means availableupon diagnosis followed by a written or electronic notification to the Department of Health within 24 hours of diagnosis by health care providers, private health laboratoriesor public health laboratories

?* Food -borne disease outbreak is the occurrence of two or more cases of a similar foodborne disease resulting from the ingestion of a common food.

* *Examples of novel respiratory pathogens include novel influenza A virus and MERS coronavirus.

* ** Viral haemorrhagic fever diseases include Ebola or Marburg viruses, Lassa virus, Lujo virus, new world arena viruses, Crimean -Congo haemorrhagic fever or othernewly identified viruses causing haemorrhagic fever.

Acute flaccid paralysis

Acute rheumatic fever

Anthrax

Botulism

Cholera

Diphtheria

Enteric fever (typhoid or paratyphoid fever)

Food borne disease outbreak*

Haemolytic uraemic syndrome (HUS)

Listeriosis

Malaria

Measles

Meningococcal disease

Pertussis

Plague

Poliomyelitis

Rabies (human)

Respiratory disease caused by a novel respiratory pathogen**

Rift valley fever (human)

Smallpox

Viral haemorrhagic fever diseases***

Yellow fever

CATEGORY 2 NOTIFIABLE MEDICAL CONDITIONS -?

Category 2 notifiable medical conditions to be notified through a written or electronic notification to theDepartment of Health within seven (7) days of clinical or laboratory diagnosis by health care providers, private health laboratories or public health laboratories

Notifiable Medical Conditions (NMC) Disease List

NMC disease list v2_March2018 Page 2

Agricultural or stock remedy poisoning

Bilharzia (schistosomiasis)

Brucellosis

Congenital rubella syndrome

Congenital syphilis

Haemophilus influenzae type B

Hepatitis A

Hepatitis B

Hepatitis C

Hepatitis E

Lead poisoning

Legionellosis

Leprosy

Maternal death (pregnancy, childbirth and puerperium)

Mercury poisoning

Soil transmitted helminths (Ascaris Lumbricoides, Trichuris trichiuria, Ancylostoma duodenale, Necator americanus)

Tetanus

Tuberculosis: pulmonary

Tuberculosis: extra-pulmonary

Tuberculosis: multidrug-resistant (MDR-TB)

Tuberculosis: extensively drug-resistant (XDR-TB)

CATEGORY 3 NOTIFIABLE MEDICAL CONDITIONS ¨C?

Category 3 notifiable medical conditions to be notified through a written or electronic notification to the Department of Health within 7 days of diagnosis by private and public health laboratories

Ceftriaxone-resistant Neisseria gonorrhoea

West Nile virus, Sindbis virus, Chikungunya virus

Dengue fever virus, other imported arboviruses of medical importance

Salmonella spp. other than S. Typhi and S. Paratyphi

Rubella virus

Shiga toxin-producing Escherichia coli

Shigella spp.

CATEGORY 4 NOTIFIABLE MEDICAL CONDITIONS -

?Category 4 notifiable medical conditions to be notified through a written or electronic notification to the Department of Health within 1 month of diagnosis by private and public health laboratories

Healthcare-associated infections or multidrug-resistant organisms of public health importance

¡¤ Carbapenemase-producing Enterobacteriaceae

¡¤ Vancomycin-resistant enterococci

¡¤ Staphylococcus aureus: hGISA and GISA

¡¤ Colistin-resistant Pseudomonas aeruginosa


LET WEL:
Simptome van mediese toestande veroorsaak deur medikasie wat in navorsing getoets word, verskyn NIE op hierdie lys nie.

Die hantering van AANMELDBARE mediese toestande (o.a.)? was 25 jaar lank my job :-)
Groetnis
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!


On Fri, 13 Oct 2023 at 17:11, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 13/10/2023 10:54, Ann Hiemstra wrote:

> Ek het onlangs 'n TransPerfect-joppie gedoen waarin daar onder die
> 'intructions' 'n l¨ºer was waarin spesifieke 'client preferences'
> aangedui is. Julle het dit moontlk ook al te?gekom.

Hierdie betrokke ene het ek nog nie te?gekom nie.? Sekere hiervan is vir
my onaanvaarbaar, sekere daarvan is aanvaarbaar hoewel my eie voorkeur
anders is, en sekere daarvan is dieselfde as my voorkeur.

1.

Re?l 7.12 van die AWS s¨º:

"Die SI-goedgekeurde simbool vir liter is ? kleinletter-l. Omdat die
kleinletter-l in tik- en drukwerk met die syfer 1 verwar kan word, kan ?
hoofletter-L of die simbool ? gebruik word."

Die aanlyn AWS gebruik sover ek kan sien deurgaans die simbool ?, wat
myns insiens nie 'n baie algemene gebruik is nie.

Ek stem nie met die AWS saam dat "die SI-goedgekeurde simbool vir liter
is ? kleinletter-l" nie.? Die jongste weergawe van die SI-spesifikasies
gee ewe veel voorkeur aan l en L.? Die rede waarom kli?nte "mL" skryf is
dus nie om die rede wat die AWS noem nie, maar omdat dit volgens die
jongste weergawe van die SI-spesifikasie is.



"The litre and the symbol, lower-case l, were adopted by the CIPM in
1879 (PV, 1879, 41). The alternative symbol, capital L, was adopted by
the 16th CGPM (1979, Resolution 6; CR, 101 and Metrologia, 1980, 16,
56-57) in order to avoid the risk of confusion between the letter l (el)
and the numeral 1 (one)."

So, die "L" is amptelik.? Bronne wat s¨º dat slegs die "l" amptelik is,
gebruik nog die 1879-weergawe van die standaard.? Dis een geval waarin
die Taalkommissie-lede letterlik nog in die oude doos is.

2.

Die woord "voubiljet" is 'n leaflet slegs in die sin van 'n voubiljet.
In Afrikaans gebruik ons die woord "voubiljet" byna uitsluitlik vir 'n
package insert.? Nie alle "leaflets" is voubiljette nie.? Ek sou dit as
'n fout beskou as die vertaler skryf "pasi?ntinligtingsvoubiljet" en dis
nie 'n stukkie papier wat in in boksie pas nie.

Terloops, TPT se saamgestelde reuse- kliniese woordelys s¨º dat "patient
information sheet" 'n inligtingSTUK is en nie 'n inligtingsBLAD nie.

3.

Ek verstaan dat daar 'n verskil tussen klant en kli?nt is, maar heelwat
mense beskou 'n klant as iets minder professioneels, en verkies dus
kli?nt vir hul klante, so ek verstaan waar die kli?nt (!) vandaan kom.

4.

Ek deel nie jou oortuiging oor die verskil tussen "aanmeld" en
"rapporteer" nie.

5.

Ek dink "tolvry" tussen hakies is piekfyn.? Dis hoe ek dit ook sou
gebruik het.? Ek sou nie "tolvrye nommer" of "tolvrynommer" tussen
hakies n¨¢ 'n tolvrye nommer gebruik nie.

Groete
Samuel





Join [email protected] to automatically receive all group messages.