¿ªÔÆÌåÓýHallo Almal ? My stuiwer ¡ ? Ann, ek het at male sonder tal goed reggemaak wat dikwels, maar nie altyd nie, ¡®objective errors¡¯ is, maar kry omtrent altyd ¡¯n antwoord wat s¨º ¡®Maak alles reg, dis finaal goedgekeur en die kli?nt-se-kli?nt se instuksies was om NET bv ¡°omkring¡± na ¡°selekteer¡± te verander.¡¯?? [En ¡®selekteer¡¯ maak juis my hart so seer!]?? Ek het aanvanklik elke keer verslae saamgestuur, maar dit het geen verskil gemaak nie ¨C inteendeel, dit was net ¡¯n groot klomp werk vir my, totdat ek later moed opgegee het. ? Lekker dag verder vir julle almal ? L ? Kind regards ________________________________ Leona Labuschagne Translator & Interpreter +27 83?302 2632?????? GMT +2 ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, October 13, 2023 10:55 AM To: [email protected] Subject: [zalangmed] Client preferences - My reaksie ? Hallo almal, Ek het onlangs 'n TransPerfect-joppie gedoen waarin daar onder die 'intructions' 'n l¨ºer was waarin spesifieke 'client preferences' aangedui is. Julle het dit moontlk ook al te?gekom. ? Ek weet nie hoe julle voel oor navolging van 'client preferences' van vertalings wat nie korrek is nie, maar hierby aangeheg is my reaksie daarop as kommentaar op die Word dok wat ek aan die project manager gestuur het. Ek het nie die foutiewe 'preferences' in die vertaling gebruik nie - en hoop regtig dat die vertaling nie in die PR 'reggemaak' is volgens die preferences nie. ? Dit was (tot dusver) die PM se reaksie hierop: ? 'Regarding your feedback, I just also sent it to the Client and I will let you know what they say. ? Thank you always for your help, I truly appreciate it!' ? Groetnis Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |