Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: "called XXX"
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Leona! Goeie punt oor die ¡°sal¡±. Ek het dit nog nooit eintlik opgemerk nie, maar nou dat jy daarvan praat gaan ek oplet en kyk waar wat beter pas. Wat is rasionaal daaragter? Dat dit minder nadruklik is en meer omvattend van die teenwoordige en die toekomstige? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 14 November 2022 07:44 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] "called XXX" ? Ek stem saam met jou, Charl. ¡°Die medikasie Disprin sal toegedien word¡± is die beste. Daar gaan niks van die betekenis verlore nie, en selfs ¡¯n elf- of twaalfjarige behoort dit te verstaan. Van die os op die jas ¨C daardie ¡°sal¡± maak my mal. ?¡°Die medikasie Disprin word toegedien¡± werk vir my in baie gevalle goed ¨C of beter. Lekker week, Almal ¨C wees so slim en so fluks soos altyd. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Almal ? Soos julle weet, kry ¡¯n mense dikwels bronne soos ¡°A medication called Disprin will be administered¡±. Ek neem aan die bedoeling hier is om dalk teenoor leke te kenne te gee dat die outeur weet dis ¡¯n moeilike/onbekende woord vir hulle. As ek streng by die bron wou bly, sou ek dit vertaal as ¡°¡¯n medikasie genaamd Disprin¡¡± of ¡°¡¯n medikasie wat Disprin genoem word¡± of ¡°¡¯n medikasie bekend as Disprin¡±. Ek sou egter verkies om bloot te s¨º: ¡°Die medikasie Disprin sal toegedien word¡±, om twee redes (1) dis kort en kragtig en (2) die ander weergawe voel vir my amper effens neerbuigend, asof daar met ¡¯n kind gepraat word. ? Ek hoor graag wat julle dink! ? Groete ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST BDram, HonnsBJourn, MClinPsych Practice no. 0120502, HPCSA no. PS0061697 ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? |
Re: "called XXX"
¿ªÔÆÌåÓýEk stem saam met jou, Charl. ¡°Die medikasie Disprin sal toegedien word¡± is die beste. Daar gaan niks van die betekenis verlore nie, en selfs ¡¯n elf- of twaalfjarige behoort dit te verstaan. Van die os op die jas ¨C daardie ¡°sal¡± maak my mal. ?¡°Die medikasie Disprin word toegedien¡± werk vir my in baie gevalle goed ¨C of beter. Lekker week, Almal ¨C wees so slim en so fluks soos altyd. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Friday, 11 November 2022 12:23 To: [email protected] Subject: [zalangmed] "called XXX" ? Hi Almal ? Soos julle weet, kry ¡¯n mense dikwels bronne soos ¡°A medication called Disprin will be administered¡±. Ek neem aan die bedoeling hier is om dalk teenoor leke te kenne te gee dat die outeur weet dis ¡¯n moeilike/onbekende woord vir hulle. As ek streng by die bron wou bly, sou ek dit vertaal as ¡°¡¯n medikasie genaamd Disprin¡¡± of ¡°¡¯n medikasie wat Disprin genoem word¡± of ¡°¡¯n medikasie bekend as Disprin¡±. Ek sou egter verkies om bloot te s¨º: ¡°Die medikasie Disprin sal toegedien word¡±, om twee redes (1) dis kort en kragtig en (2) die ander weergawe voel vir my amper effens neerbuigend, asof daar met ¡¯n kind gepraat word. ? Ek hoor graag wat julle dink! ? Groete ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST BDram, HonnsBJourn, MClinPsych Practice no. 0120502, HPCSA no. PS0061697 ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? |
"called XXX"
¿ªÔÆÌåÓýHi Almal ? Soos julle weet, kry ¡¯n mense dikwels bronne soos ¡°A medication called Disprin will be administered¡±. Ek neem aan die bedoeling hier is om dalk teenoor leke te kenne te gee dat die outeur weet dis ¡¯n moeilike/onbekende woord vir hulle. As ek streng by die bron wou bly, sou ek dit vertaal as ¡°¡¯n medikasie genaamd Disprin¡¡± of ¡°¡¯n medikasie wat Disprin genoem word¡± of ¡°¡¯n medikasie bekend as Disprin¡±. Ek sou egter verkies om bloot te s¨º: ¡°Die medikasie Disprin sal toegedien word¡±, om twee redes (1) dis kort en kragtig en (2) die ander weergawe voel vir my amper effens neerbuigend, asof daar met ¡¯n kind gepraat word. ? Ek hoor graag wat julle dink! ? Groete ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST BDram, HonnsBJourn, MClinPsych Practice no. 0120502, HPCSA no. PS0061697 ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? |
Re: Blister pack
On 01/11/2022 07:55, Salom¨¦ Smith wrote:
Ek kan my kop op 'n blok sit ons het al hieroor gepraat, maar kry niks. Ek weet ek gebruik al jarre *stulpverpakking* en vandag staan "skielik" net *stolpverpakking* in Pharos en niks anders iewers nie.Snyman s¨º: stulpverpakking Ek kry "blister" n¨ºrens in die Chemiewoordeboek, in Brink of in Rompel nie. Swart Pharos s¨º: borrelverpakking stolpverpakking Samuel |
Re: Blister pack
Hallo Salom¨¦, Ek het ook al 'stolpvepakking' te?gekom, maar ek gebruik liewer 'stulpverpakking'. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 1 Nov 2022 at 09:11, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
|
Re: Blister pack
Dankie, Leona. Ek wonder nou net op hierdie oggend waar ons daaraan gekom het?? On Tue, 1 Nov 2022 at 09:05, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: Blister pack
¿ªÔÆÌåÓýEk gebruik deurgaans ¡°stulpverpakking¡±. ¡°Stolp¡± klink vir my teveel na ¡°stopsel¡± ...?? : - ) __________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: Tuesday, 01 November 2022 08:55 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Blister pack ? Hi almal ? Ek kan my kop op 'n blok sit ons het al hieroor gepraat, maar kry niks. Ek weet ek gebruik al jarre stulpverpakking en vandag staan "skielik" net stolpverpakking in Pharos en niks anders iewers nie. ? Thoughts?? Stolp en stulp is wel soos ek dit lees uitruilbaar. ? |
EN: trompets ??AF
Hallo almal, Ek is terug uit 'OZ' - taamlik lank lekker by my kinders en hulle kleinspan daar gekuier en baie bly om weer veilig hier in ons Bokmakierie-huis terug te wees. Ek het 'n interessante Engelse woord in 'n Post Edit te?gekom wat ek glad nie ken nie en n¨ºrens opgespoor kan kry nie -?? in die konteks? van bladuitleg : Bronteks: 'Keep all titles, trompets and subtitles in this area' en AF vertaling daarvan in die werkstuk is: 'Hou al die titels, omramings en subtitels in hierdie gedeelte' Dit kom voor dat die bedoeling is dat teks omraam moet word om die aandag daarop te vestig - amper soos 'n 'woordtrompet' wat geblaas moet word??? Weet iemand dalk wat die bron van die vertaling is, of moet dit in die EN ook 'trumpets' lees? Ek hoor graag gou van iemand wat kan help, seblief. GroeteAnn Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
Re: Hives en wheals
Hallo almal, hier vanaf die anderkant van die aardbol in Woombye (noord van Brisbane), en binneland in van die Sunshine Coast, by my kinders in die land van buideldiere en vreemde reptiele! Julle slaap nou almal snoesig, hoop ek :-) Miskien nou mosterd na die maal, maar 'galbulte' vir 'wheals' is nie vreemd nie - viz Pharos
³Ü°ù¡¤³Ù¾±¡¤³¦a°ù¡¤¾±¡¤²¹,?³Ü¡¤°ùe¡¤»å´Ç,?hives,?net¡¤tle rash?(med.)?urtikaria,?netelroos,?galbulte Afhangend van hoe 'formeel' die konteks is, sal 'urtikarie' ook goed werk, en in meer informele konteks 'jeukbulte' 'netelroos' sal waarskynlik net gebruik word as die jeukende veluitslag deur kontak met sekere plante (veral brandnetels) veroorsaak word. Ek het nog nooit in die praktyk
'striem, striemsel of haalvel' te?gekom nie. Groete Ann Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Fri, 16 Sept 2022 at 22:02, Leona Labuschagne <leona@...> wrote: Ek het al "hale" of "rooi/opgehewe hale" vir "wheals" gebruik. |
'n Vraag oor betaalmetodes ...
¿ªÔÆÌåÓýDags¨º ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief: ? Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister n¨¢ ¡¯n Google-soektog ¡¯n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk ¨C is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my s¨º hoe julle dit vind, en of dit ¡®doeltreffend en veilig¡¯ is? ? Intussen ¡¯n goeie week vir julle almal! L???? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
Re: Platinum doublet chemotherapy
Hallo Samuel. Baie dankie vir jou hulp. Ek het 'n dokter in die familie geraadpleeg, en sy s¨º onkolo? praat in Afrikaans en Engels net van 'n "doublet" (natuurlik). Sy stel dubbelagens- platinumgebaseerde chemoterapie voor, maar ek dink jou "dubbelplatinumagens-chemoterapie" is duideliker en eenvoudiger. Vriendelike groete Menitza On Fri, Sep 23, 2022 at 2:41 PM Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 23/09/2022 13:27, Menitza Botha wrote: --
|
Re: Platinum doublet chemotherapy
On 23/09/2022 13:27, Menitza Botha wrote:
platinum doublet chemotherapySover ek kan sien is "doublet"-terapie 'n terapie wat tw¨¦¨¦ agense gebruik in plaas van ¨¦¨¦n. By platinum-chemoterapie word agense gebruik wat verbindings met platinum is (bv. sisplatien, ens.). Dit is dus 'n chemoterapie waarby tw¨¦¨¦ platinumagense gebruik word. My pogings: dubbelagens-platinumchemoterapie dubbelplatinumagens-chemoterapie dubbelplatinum-chemoterapie Samuel |
Platinum doublet chemotherapy
Hallo almal Kan iemand dalk help met 'n vertaling vir "platinum doublet chemotherapy"? Ek het probeer kyk wat dit is, maar die trefslae wat ek kry, s¨º net hoe effektief dit werk onder sekere omstandighede, nie wat dit is nie. Iemand is dalk slimmer met die soektog as ek. Vriendelike groete Menitza |
Re: Copies/millilitre
On 16/09/2022 15:26, Salom¨¦ Smith wrote:
Weet iemand wat die korrekte vertaling vir copies/millilitre is? Kopie? per milliliter of eksemplare per milliliter? Die konteks is viruslading.Nee, ek weet nie, maar ek sou "kopie?" gebruik want die veronderstelling is tog dat al die RNS almal kopie? van 'n voorouer is. Ek ken "eksemplaar" net by tydskrifte. Die Chemiewoordeboek s¨º 'n mens kan "eksemplaar" ook gebruik vir "specimen" (maar dis nie werklik relevant vir jou vraag nie). Samuel |
Re: Hives en wheals
Ek het al "hale" of "rooi/opgehewe hale" vir "wheals" gebruik.
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh Sent: Friday, 16 September 2022 13:21 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Hives en wheals Hi Samuel, Dit is een waarmee ek dikwels sukkel. Ek gebruik soms "galbulte (jeukbulte)" of "urtikarie (jeukbulte)". In my ervaring met toetsing verstaan baie mense nie wat galbulte is nie. Ek self sou nie geweet het as dit nie was dat ek dit in vertaling te?gekom het nie. Vir wheals het ek eerder ¡¯n omskrywing gebruik. Kan nie mooi onthou maar dit was iets soos "opgehewe riwwe). Groete -----Original Message----- |
Re: Hives en wheals
Hi Samuel,
toggle quoted message
Show quoted text
Dit is een waarmee ek dikwels sukkel. Ek gebruik soms "galbulte (jeukbulte)" of "urtikarie (jeukbulte)". In my ervaring met toetsing verstaan baie mense nie wat galbulte is nie. Ek self sou nie geweet het as dit nie was dat ek dit in vertaling te?gekom het nie. Vir wheals het ek eerder ¡¯n omskrywing gebruik. Kan nie mooi onthou maar dit was iets soos "opgehewe riwwe). Groete -----Original Message----- |
Hives en wheals
Hallo almal
Die woord "galbult" is vir my taamlik bekend, maar die woorde "haalvel", "striem" en "striemsel" het ek nog net ooit in 'n woordeboek te?gekom. Die vraag is: hoe vertaal julle "wheals/weals"? Die woordeboek s¨º striem, striemsel of haalvel, maar as ek gaan google vir wat presies "wheals" is, dan word dit algemeen aangegee as 'n sinoniem vir "hives" (die definisie van wheals en van hives is ook vir alle praktiese doeleindes dieselfde). Hoe doen julle dit? Aanvaar julle "galbulte" as vertaling van "wheals", of dring julle aan op striem, striemsel of haalvel? Samuel |
'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'
PS: eintlik is 'n 'logboek' (wat, reg of verkeerd, ook algemeen in AF gebruik word,) mos 'n 'dagregister'? ;-) Groetnis ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]> Date: Fri, 26 Aug 2022, 07:10 Subject: Re: [zalangmed] 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek' To: <[email protected]> Goeie more Zalangers Dankie vir julle kommentaar, Leona en Samuel. Ja, ons verstaan dat 'dagboek' in hierdie konteks eintlik 'n 'logboek' (ek het al in brontekste? gekry) is waarin daar boek gehou word van die (siekte)gebeure in die lewe van die studiedeelnemer.?? Ek dink nie ons sal die skip gedraai kry om 'logboek' 'n vastrapplek te laat kry waar die bron 'diary'? s¨º nie. Ek verkies steeds 'gedrukte dagboek' waar daar onderskei moet word van een op 'n elektroniese toestel. ? Groetnis On Thu, 25 Aug 2022, 08:42 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote: On 24/08/2022 11:41, Ann Hiemstra wrote: |