¿ªÔÆÌåÓý

Re: Inspannings angina pectoris

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie, Ann!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 27 October 2021 14:06
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Inspannings angina pectoris

?

Ja, Charl

?

On Wed, 27 Oct 2021, 14:09 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:

Hallo

?

Is ¡°inspannings angina pectoris¡± exercise-induced angina pectoris?

?

Dankie!

?

CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his)

HEALTH SCIENCES LINGUIST

CLINICAL PSYCHOLOGIST

?

Wordweb CC

13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa

Skype: leocharl

+27 (0)83 457 9526

charl@...

(if no reply:) charlhattingh.com@...

?

This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh.

Inspannings angina pectoris

Re: for compliance with medical and ethical standards

Ek stem saam met jou, Samuel,
Die studie is goedgekeur omdat/vanwe? die feit dat dit aan mediese en etiese standaarde voldoen , dus hoe klink 'die studie is vanwe? voldoening aan mediese en etiese standaarde goedgekeur' ?
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Wed, 27 Oct 2021 at 08:54, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
Ek stem saam met jou 2 interpretasies, Samuel, en dis waarom ek "ter" verkies.

Vir my beteken "ter" dat die goedkeuring van die studie "noodsaaklik" is OM aan die mediese standaarde te KAN voldoen, d.w.s. die goedkeuring is ¡¯n wetlike vereiste of voorwaarde.

"Vir" beteken vir my dat die goedkeuring verkry word met die doel om te voldoen, maar dit gaan oor ¡¯n "doel" en nie oor ¡¯n wetlike vereiste of voorwaarde nie.

Of miskien kloof ek die haar nou heeltemal te fyn?? Sal graag wil hoor wat die ander s¨º.

Lekker dag, Almal!

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, 27 October 2021 08:22
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] for compliance with medical and ethical standards

Hallo almal

Hoe interpreteer julle di¨¦ stukkie?

The study has been approved by such-and-such for compliance with medical and ethical standards.

Beteken dit dat die studie goedgekeur is OMDAT dit aan mediese standaarde voldoen of SODAT dit aan mediese standaarde voldoen?? Ek vra, want ek dink dis "omdat", maar ek kry keer op keer vertalings waarin die vertaler dit ge?nterpreteer het as "sodat".

Na my mening werk dit so: "ter nakoming van" beteken "sodat", en "vir nakoming van" beteken "omdat".

Wat s¨º julle?

Samuel

Re: for compliance with medical and ethical standards

Gits, Charl, nou't jy my heeltemal deurmekaar ... lat ek eers nog bietjie dink!

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Wednesday, 27 October 2021 08:45
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] for compliance with medical and ethical standards

My gevoel is "omdat". Die proses behels tog dat die projek goedgekeur word AS dit aan die standaarde voldoen. Dit voldoen nie aan die standaarde omdat dit goedgekeur is nie.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel
Murray
Sent: 27 October 2021 08:22
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] for compliance with medical and ethical standards

Hallo almal

Hoe interpreteer julle di¨¦ stukkie?

The study has been approved by such-and-such for compliance with
medical and ethical standards.

Beteken dit dat die studie goedgekeur is OMDAT dit aan mediese
standaarde voldoen of SODAT dit aan mediese standaarde voldoen?
Ek vra, want ek dink dis "omdat", maar ek kry keer op keer vertalings
waarin die vertaler dit ge?nterpreteer het as "sodat".

Na my mening werk dit so: "ter nakoming van" beteken "sodat", en "vir
nakoming van" beteken "omdat".

Wat s¨º julle?

Samuel

Re: eligibility x suitability

Hi,

Ek vertaal "is eligible" as "kom in aanmerking". Omdat ¡¯n mens nie eintlik ¡¯n s.nw. daarvan kan maak nie, vertaal ek "eligibility criteria" as "geskiktheidskriteria" of "kwalifiseringskriteria". Ek het nie ¡¯n probleem met "geskiktheidskriteria" nie, hoewel ek al die argument gehoor het dat dit ongevoelig sou wees om pasi?nte as geskik of ongeskik te kwalifiseer. Ek dink dis oordrewe.

Vir my klink eligibility en suitability sinoniem as dit in hierdie konteks gebruik word.

Groete
Charl

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 27 October 2021 08:44
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] eligibility x suitability

Hallo almal

Tref julle onderskeid tussen eligibility en suitability? Of beskou julle dit as
dieselfde ding? Ek bedoel nou in die algemeen, maar ook meer
spesifiek bv. "eligibility criteria".

Ek kom al hoe meer te? dat "eligibility criteria" vertaal word as
"geskiktheidskriteria" -- wat is julle mening hieroor?

Samuel

Re: for compliance with medical and ethical standards

Ek stem saam met jou 2 interpretasies, Samuel, en dis waarom ek "ter" verkies.

Vir my beteken "ter" dat die goedkeuring van die studie "noodsaaklik" is OM aan die mediese standaarde te KAN voldoen, d.w.s. die goedkeuring is ¡¯n wetlike vereiste of voorwaarde.

"Vir" beteken vir my dat die goedkeuring verkry word met die doel om te voldoen, maar dit gaan oor ¡¯n "doel" en nie oor ¡¯n wetlike vereiste of voorwaarde nie.

Of miskien kloof ek die haar nou heeltemal te fyn? Sal graag wil hoor wat die ander s¨º.

Lekker dag, Almal!

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, 27 October 2021 08:22
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] for compliance with medical and ethical standards

Hallo almal

Hoe interpreteer julle di¨¦ stukkie?

The study has been approved by such-and-such for compliance with medical and ethical standards.

Beteken dit dat die studie goedgekeur is OMDAT dit aan mediese standaarde voldoen of SODAT dit aan mediese standaarde voldoen? Ek vra, want ek dink dis "omdat", maar ek kry keer op keer vertalings waarin die vertaler dit ge?nterpreteer het as "sodat".

Na my mening werk dit so: "ter nakoming van" beteken "sodat", en "vir nakoming van" beteken "omdat".

Wat s¨º julle?

Samuel

Re: for compliance with medical and ethical standards

My gevoel is "omdat". Die proses behels tog dat die projek goedgekeur word AS dit aan die standaarde voldoen. Dit voldoen nie aan die standaarde omdat dit goedgekeur is nie.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 27 October 2021 08:22
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] for compliance with medical and ethical
standards

Hallo almal

Hoe interpreteer julle di¨¦ stukkie?

The study has been approved by such-and-such for compliance with
medical and ethical standards.

Beteken dit dat die studie goedgekeur is OMDAT dit aan mediese
standaarde voldoen of SODAT dit aan mediese standaarde voldoen?
Ek vra, want ek dink dis "omdat", maar ek kry keer op keer vertalings
waarin die vertaler dit ge?nterpreteer het as "sodat".

Na my mening werk dit so: "ter nakoming van" beteken "sodat", en "vir
nakoming van" beteken "omdat".

Wat s¨º julle?

Samuel

eligibility x suitability

Hallo almal

Tref julle onderskeid tussen eligibility en suitability? Of beskou julle dit as dieselfde ding? Ek bedoel nou in die algemeen, maar ook meer spesifiek bv. "eligibility criteria".

Ek kom al hoe meer te? dat "eligibility criteria" vertaal word as "geskiktheidskriteria" -- wat is julle mening hieroor?

Samuel

for compliance with medical and ethical standards

Hallo almal

Hoe interpreteer julle di¨¦ stukkie?

The study has been approved by such-and-such for compliance with medical and ethical standards.

Beteken dit dat die studie goedgekeur is OMDAT dit aan mediese standaarde voldoen of SODAT dit aan mediese standaarde voldoen? Ek vra, want ek dink dis "omdat", maar ek kry keer op keer vertalings waarin die vertaler dit ge?nterpreteer het as "sodat".

Na my mening werk dit so: "ter nakoming van" beteken "sodat", en "vir nakoming van" beteken "omdat".

Wat s¨º julle?

Samuel

Re: EN> AF: Phase 2 RSV Challenge Study

Hm ... Lyk my 'infeksieblootstellingstudie' is die een. ?

On Thu, 21 Oct 2021, 14:56 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
On 21/10/2021 11:49, Ann Hiemstra wrote:

> Het iemand 'n ander/beter term vir die 'challenge' soos in 'Phase 2 RSV
> Challenge Study',? as 'uitdaagstudie'?

Die Wikipedia-artikel s¨º die alternatiewe term hiervoor is "controlled
human infection trial".? Dalk iets vir jou?

Samuel

Re: EN> AF: Phase 2 RSV Challenge Study

On 21/10/2021 11:49, Ann Hiemstra wrote:

Het iemand 'n ander/beter term vir die 'challenge' soos in 'Phase 2 RSV Challenge Study',? as 'uitdaagstudie'?
Die Wikipedia-artikel s¨º die alternatiewe term hiervoor is "controlled human infection trial". Dalk iets vir jou?

Samuel

EN> AF: Phase 2 RSV Challenge Study

Hallo almal,
Het iemand 'n ander/beter term vir die 'challenge' soos in 'Phase 2 RSV Challenge Study',? as 'uitdaagstudie'?
¡°Human challenge trials are trials in which participants are intentionally challenged (whether or not they have been vaccinated) with an infectious disease organism.¡±
Die deelnemer word dus aan die organisme blootgestel om 'n immuunreaksie te ontlok.
Lyk vir my 'blootstellingstudie' is 'n beter woord?
Hoor graag van julle wat weet.

Ann HiemstraTaalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

Re: Companion diagnostic tests = makkerdiagnostiese toetse??

Broei ekke ook al paar dae oor hierdie een ...
Ek het ook al 'makker- dianostiese toetse ' te?gekom en half mak geword daarvoor - soos mens mos algaande aan vertalings van woorde gewoond raak of dalk net bietjie te lui raak om regtig mooi daaroor na te dink.
'Diagnostiese toets vir medikasiekeuse'? vat nie vir my heeltemal 'pas bymekaar' vas nie.
Hoe klink?? 'pasmaat- diagnostiese toetse' vir julle? Pharos s¨º ? pasmaat : dit?~ (by mekaar)?it matches ' en daar is tog 'n element van 'companionship', of hoe??
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Thu, 21 Oct 2021 at 09:52, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 20/10/2021 14:05, Leona Labuschagne wrote:

> Het enige van julle ¡¯n kloe wat????????? Companion diagnostic tests
>? ??????????beteken?
>
> Ek QM ¡¯n stuk waarin dit as ¡°makkerdiagnostiese toetse¡± vertaal is, maar
> omdat ek die uitdrukking nog nooit gehoor het nie, weet ek nie of dit
> reg is nie.

Ek het "makker- diagnostiese toets" dit al 'n hele aantal keer so sien
vertaal gewees.? Ek is eintlik al gewoond aan "makker" vir "companion"
in di¨¦ konteks.? Dis duidelik 'n taamlik direkte vertaling, maar dit is
nie 'n lelike vertaling nie, en ook nie ooglopend verkeerd nie.

Dis 'n diagnostiese toets en die toets is 'n "makker" vir die pasi?nt se
medisyne.? Ja, nou dat ek dit so skryf, klink dit nogal weird ja.

Ek kry twee verskillende definisies daarvan op die web:

Wikipedia s¨º:
A companion diagnostic test is a diagnostic test used as a companion to
a therapeutic drug to determine its applicability to a specific person.

Cancer.gov s¨º:
[A companion diagnostic test is] a test used to help match a patient to
a specific drug or therapy.

Samuel

Re: Companion diagnostic tests = makkerdiagnostiese toetse??

On 20/10/2021 14:05, Leona Labuschagne wrote:

Het enige van julle ¡¯n kloe wat????????? Companion diagnostic tests ??????????beteken?
Ek QM ¡¯n stuk waarin dit as ¡°makkerdiagnostiese toetse¡± vertaal is, maar omdat ek die uitdrukking nog nooit gehoor het nie, weet ek nie of dit reg is nie.
Ek het "makker- diagnostiese toets" dit al 'n hele aantal keer so sien vertaal gewees. Ek is eintlik al gewoond aan "makker" vir "companion" in di¨¦ konteks. Dis duidelik 'n taamlik direkte vertaling, maar dit is nie 'n lelike vertaling nie, en ook nie ooglopend verkeerd nie.

Dis 'n diagnostiese toets en die toets is 'n "makker" vir die pasi?nt se medisyne. Ja, nou dat ek dit so skryf, klink dit nogal weird ja.

Ek kry twee verskillende definisies daarvan op die web:

Wikipedia s¨º:
A companion diagnostic test is a diagnostic test used as a companion to a therapeutic drug to determine its applicability to a specific person.

Cancer.gov s¨º:
[A companion diagnostic test is] a test used to help match a patient to a specific drug or therapy.

Samuel

Re: Companion diagnostic tests = makkerdiagnostiese toetse??

¿ªÔÆÌåÓý

Eish, Charl, jy is ¡¯n ster!! Baie dankie!? Gaan dit beslis ¡°Diagnostiese toets vir medikasiekeuse¡± maak.

?

?

?

?

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Wednesday, 20 October 2021 14:32
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Companion diagnostic tests = makkerdiagnostiese toetse??

?

Hi Leona

?

Companion Diagnostic Test: A test used to help match a patient to a specific drug or therapy. For example, a companion diagnostic test may identify whether a patient¡¯s tumor has a specific gene change or biomarker that is targeted by the drug. This helps determine if the patient should receive the drug or not. Companion diagnostic tests can also be used to find out whether serious side effects may occur from treatment or how well treatment is working. Most drugs with a companion diagnostic test are cancer drugs that target specific tumor mutations.

?

Op grond hiervan sou ek s¨º die vertaling is heeltemal verkeerd. Dalk iets in die lyn van ?¡°diagnotiese toets om gepaste medikasie te bepaal¡±? ¡°Diagnostiese toets vir medikasiekeuse¡±? Of so iets.

?

Groete

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 20 October 2021 14:06
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Companion diagnostic tests = makkerdiagnostiese toetse??

?

Hallo Almal

Het enige van julle ¡¯n kloe wat????????? Companion diagnostic tests ??????????beteken???

?

Ek QM ¡¯n stuk waarin dit as ¡°makkerdiagnostiese toetse¡± vertaal is, maar omdat ek die uitdrukking nog nooit gehoor het nie, weet ek nie of dit reg is nie.

?

Sal enige hulp BAIE waardeer!

?

?

Kind regards

Leona? Labuschagne
Sworn Translator of SA High Court

SATI-accredited Conference Interpreter

Language Editor & Localisation Specialist
+27 83 302 2632??? |??? South Africa GMT +2

Companion diagnostic tests = makkerdiagnostiese toetse??

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Almal

Het enige van julle ¡¯n kloe wat????????? Companion diagnostic tests ??????????beteken???

?

Ek QM ¡¯n stuk waarin dit as ¡°makkerdiagnostiese toetse¡± vertaal is, maar omdat ek die uitdrukking nog nooit gehoor het nie, weet ek nie of dit reg is nie.

?

Sal enige hulp BAIE waardeer!

?

?

Kind regards

Leona? Labuschagne
Sworn Translator of SA High Court

SATI-accredited Conference Interpreter

Language Editor & Localisation Specialist
+27 83 302 2632??? |??? South Africa GMT +2

?

Re: En>AF : croscarmellose

¿ªÔÆÌåÓý

Ek sien in die Engels word al twee volgordes gebruik. Wikipedia: ¡°sodium croscarmellose¡±. So natriumkruiskarmellose is ook reg, sou ek s¨º.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: 14 October 2021 09:47
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] En>AF : croscarmellose

?

Skuus, twee vir natriumkruiskarmellose.

?

?

?

On Thu, Oct 14, 2021 at 9:42 AM Salom¨¦ Smith via <salome=[email protected]> wrote:

Ek kry trewwe vir altwee, hoewel baie min - een vir natriumkruiskarmellose en 1 vir kruiskarmellosenatrium.

?

?

?

?

On Thu, Oct 14, 2021 at 9:29 AM Charl Hattingh <charl@...> wrote:

O gits. Ek weet nie. Dit klink reg. Wie weet?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charmaine Sullivan
Sent: 14 October 2021 09:11
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] En>AF : croscarmellose

?

Hi Charl

Kan ons nie weer die metaalgedeelte vooraan sit nie? Dan is dit "natriumkruiskarmellose".

Ek leer graag.
Charmaine