¿ªÔÆÌåÓý

Re: for compliance with medical and ethical standards


 

My gevoel is "omdat". Die proses behels tog dat die projek goedgekeur word AS dit aan die standaarde voldoen. Dit voldoen nie aan die standaarde omdat dit goedgekeur is nie.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 27 October 2021 08:22
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] for compliance with medical and ethical
standards

Hallo almal

Hoe interpreteer julle di¨¦ stukkie?

The study has been approved by such-and-such for compliance with
medical and ethical standards.

Beteken dit dat die studie goedgekeur is OMDAT dit aan mediese
standaarde voldoen of SODAT dit aan mediese standaarde voldoen?
Ek vra, want ek dink dis "omdat", maar ek kry keer op keer vertalings
waarin die vertaler dit ge?nterpreteer het as "sodat".

Na my mening werk dit so: "ter nakoming van" beteken "sodat", en "vir
nakoming van" beteken "omdat".

Wat s¨º julle?

Samuel






Join [email protected] to automatically receive all group messages.