Het iemand 'n ander/beter term vir die 'challenge' soos in 'Phase 2 RSV Challenge Study',? as 'uitdaagstudie'?
¡°Human challenge trials are trials in which participants are
intentionally challenged (whether or not they have been vaccinated) with
an infectious disease organism.¡±
Die deelnemer word dus aan die organisme blootgestel om 'n immuunreaksie te ontlok.
Lyk vir my 'blootstellingstudie' is 'n beter woord?