On 20/10/2021 14:05, Leona Labuschagne wrote:
Het enige van julle ¡¯n kloe wat????????? Companion diagnostic tests ??????????beteken?
Ek QM ¡¯n stuk waarin dit as ¡°makkerdiagnostiese toetse¡± vertaal is, maar omdat ek die uitdrukking nog nooit gehoor het nie, weet ek nie of dit reg is nie.
Ek het "makker- diagnostiese toets" dit al 'n hele aantal keer so sien vertaal gewees. Ek is eintlik al gewoond aan "makker" vir "companion" in di¨¦ konteks. Dis duidelik 'n taamlik direkte vertaling, maar dit is nie 'n lelike vertaling nie, en ook nie ooglopend verkeerd nie.
Dis 'n diagnostiese toets en die toets is 'n "makker" vir die pasi?nt se medisyne. Ja, nou dat ek dit so skryf, klink dit nogal weird ja.
Ek kry twee verskillende definisies daarvan op die web:
Wikipedia s¨º:
A companion diagnostic test is a diagnostic test used as a companion to a therapeutic drug to determine its applicability to a specific person.
Cancer.gov s¨º:
[A companion diagnostic test is] a test used to help match a patient to a specific drug or therapy.
Samuel