开云体育

Re: Irbesartaan, hidrochloortiasied

Hallo Charmaine (sê hallo vir Potch en Tanile asseblief!)
Vir wat dit werd is, ek gebruik ook -aa-.
Lekker week Almal!
L : - )
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Oorspronklike Boodskap-----
Van: [email protected] <[email protected]> Namens Samuel Murray
Gestuur: 06 March 2023 12:14
Aan: [email protected]
Onderwerp: Re: [zalangmed] Irbesartaan, hidrochloortiasied

On 06/03/2023 10:47, Charmaine Sullivan wrote:

"Hidrochloortiasied" kom voor in Pharos se Woordeboek vir die
Gesondheidswetenskappe [2010], sowel as Sciwoord Chemiewoordeboek. Is
daar 'n meer gesaghebbende bron?
Ek gebruik ook die Chemiewoordeboek, wat deur Sciwoord heruitgegee is.

Die Pharos-woordeboek waarna jy verwys, is waarskynlik Lochner se "verbeterde" weergawe van Brink se "WAG"- mediese woordeboek. Dit is so gesaghebbend as wat jy kan kry.

Al die "sartans" vertaal ek met dubbel-a, want dis hoe ons by Pukke
geleer het. Opinie?
Ek sien sommige vertalers verdubbel soms die vokaal in dié soort van gevalle, hoewel ek nie weet van enige gesaghebbende bron wat daardie gebruik bevestig nie.

Samuel

Re: Irbesartaan, hidrochloortiasied

On 06/03/2023 10:47, Charmaine Sullivan wrote:

"Hidrochloortiasied" kom voor in Pharos se?Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe [2010], sowel as Sciwoord Chemiewoordeboek. Is daar 'n meer gesaghebbende bron?
Ek gebruik ook die Chemiewoordeboek, wat deur Sciwoord heruitgegee is.

Die Pharos-woordeboek waarna jy verwys, is waarskynlik Lochner se "verbeterde" weergawe van Brink se "WAG"- mediese woordeboek. Dit is so gesaghebbend as wat jy kan kry.

Al die "sartans" vertaal ek met dubbel-a, want dis hoe ons by Pukke geleer het. Opinie?
Ek sien sommige vertalers verdubbel soms die vokaal in dié soort van gevalle, hoewel ek nie weet van enige gesaghebbende bron wat daardie gebruik bevestig nie.

Samuel

Irbesartaan, hidrochloortiasied

Goeiem?re?almal

Ek vra hulp met die vertaling van "hydrochlorothiazide" en "irbesartan". Ek moet my vertalings, nl. "hidrochloortiasied" en "irbesartaan" motiveer vir die kli?nt.

"Hidrochloortiasied" kom voor in Pharos se?Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe [2010], sowel as Sciwoord Chemiewoordeboek. Is daar 'n meer gesaghebbende bron?

Al die "sartans" vertaal ek met dubbel-a, want dis hoe ons by Pukke geleer het. Opinie?

Baie dankie!
Charmaine S

Re: anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer

Wat my betref is dit 'Hobson's choice'. Ek gebruik 'anonimeer' wanneer ek dit te?kom, maar ek hou nie daarvan nie, ek "gee maar net oor" anders verander mens naderhand net heen en weer mekaar se goed ... Verkies "anonimiseer", maar verander ook nie (meer) na "anonimeer" waar ek dit te?kom nie.
Lekker naweek, Almal!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Oorspronklike Boodskap-----
Van: [email protected] <[email protected]> Namens Samuel Murray
Gestuur: 02 March 2023 18:22
Aan: [email protected]
Onderwerp: Re: [zalangmed] anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer

On 02/03/2023 17:10, Ann Hiemstra wrote:

Ai, ek hou nie van een van die twee woorde nie. Eintlik is dit mos
maar 'anoniem gemaak word'. Pharos het ook nie raad nie.
Ek gebruik anonimeer, maar anonimiseer is ook korrek.

Samuel

Re: anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer

Dankie Samuel en Arina.
x
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Thu, 2 Mar 2023 at 18:29, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:

Ek gebruik anonimiseer / geanonimiseerde data – die etiekkomitees het nie probleme daarmee nie.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Thursday, March 2, 2023 18:11
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer

?

Hallo almal,

Ai, ek hou nie van een van die twee woorde nie. Eintlik is dit mos maar 'anoniem gemaak word'. Pharos het ook nie raad nie.

Wat maak julle hiermee?

Ek hoor graar gou.

Groete

anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer

Re: EN>AF : Tap the button : Tik op die knoppie

Helene van der Westhuizen
 
Geen beswaar nie, wonder net of "tik die knoppie" ons nie nader aan 'n kombinasie van raak en klik bring nie.

Maar dis maar net 'n wonder.

Net toevallig gesien. 'Skuus, ek weet ek is baie stil.

Groete

Helene

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 13 February 2023 12:36
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN>AF : Tap the button : Tik op die knoppie

On 13/02/2023 11:33, Ann Hiemstra wrote:

Het iemand beswaar of 'n ander mening?
My enigste beswaar teen "tik" is/was dat dit verwar kan word met "type", maar "tik op" is 99% ondubbelsinnig, so ek het geen beswaar om van "druk" af oor te stap na "tik op" nie.

Wat betekenis betref: vir my beteken "druk" en "tik op" dieselfde -- die feit dat jy liggies met jou vingerpunt aan iets moet raak, en nie hard nie, is nie vir my anders as "druk" nie.

Nog 'n klein beswaar teen "tik op" is dat "tik op" eintlik slegs gepas is vir toestelle met 'n aanraakskerm. As jy met jou muis op 'n knop klik op 'n skerm, dan voel "tik op" vir my 'n bietjie vreemd (maar nie besonders vreemd nie). Aan die ander kant is mobiele toestelle deesdae so algemeen dat selfs ouer mense wat nog gewone rekenaars gebruik, waarskynlik nie te verward sal wees met "tik op" nie.

Samuel

Re: EN>AF : Tap the button : Tik op die knoppie

Ah, Samuel,
Ek moes bygevoeg het dat my betoog gaan oor 'tik op' elektroniese handtoestelle.
Waar daar op 'n rekenaarskerm met 'n muis gewerk word, sal die EN 'click the ... button' en die AF dan 'klik op die knoppie' wees.
Vir my is daar tog 'n verskil tussen 'druk' ('press') wat 'sterker' is en langer duur - al is dit momenteel -? as 'tik op'.
Groetnis
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Mon, 13 Feb 2023 at 13:36, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 13/02/2023 11:33, Ann Hiemstra wrote:

> Het iemand beswaar of 'n ander mening?

My enigste beswaar teen "tik" is/was dat dit verwar kan word met "type",
maar "tik op" is 99% ondubbelsinnig, so ek het geen beswaar om van
"druk" af oor te stap na "tik op" nie.

Wat betekenis betref: vir my beteken "druk" en "tik op" dieselfde -- die
feit dat jy liggies met jou vingerpunt aan iets moet raak, en nie hard
nie, is nie vir my anders as "druk" nie.

Nog 'n klein beswaar teen "tik op" is dat "tik op" eintlik slegs gepas
is vir toestelle met 'n aanraakskerm.? As jy met jou muis op 'n knop
klik op 'n skerm, dan voel "tik op" vir my 'n bietjie vreemd (maar nie
besonders vreemd nie).? Aan die ander kant is mobiele toestelle deesdae
so algemeen dat selfs ouer mense wat nog gewone rekenaars gebruik,
waarskynlik nie te verward sal wees met "tik op" nie.

Samuel

Re: EN>AF : Tap the button : Tik op die knoppie

On 13/02/2023 11:33, Ann Hiemstra wrote:

Het iemand beswaar of 'n ander mening?
My enigste beswaar teen "tik" is/was dat dit verwar kan word met "type", maar "tik op" is 99% ondubbelsinnig, so ek het geen beswaar om van "druk" af oor te stap na "tik op" nie.

Wat betekenis betref: vir my beteken "druk" en "tik op" dieselfde -- die feit dat jy liggies met jou vingerpunt aan iets moet raak, en nie hard nie, is nie vir my anders as "druk" nie.

Nog 'n klein beswaar teen "tik op" is dat "tik op" eintlik slegs gepas is vir toestelle met 'n aanraakskerm. As jy met jou muis op 'n knop klik op 'n skerm, dan voel "tik op" vir my 'n bietjie vreemd (maar nie besonders vreemd nie). Aan die ander kant is mobiele toestelle deesdae so algemeen dat selfs ouer mense wat nog gewone rekenaars gebruik, waarskynlik nie te verward sal wees met "tik op" nie.

Samuel

EN>AF : Tap the button : Tik op die knoppie

Hallo almal,
Julle is bekend met vraelyste wat studiedeelnemers op elektroniese toestelle moet voltooi deur van die 'knoppies' (wat meestal eintlik sirkeltjies is) gebruik te maak deur met die vingerpunt liggies ferm (! :-0) op die knoppie te tik - nie daarop te druk nie.
In die Engelse brontekste word gewoonlik bv. 'Tap the Next button', en soms 'Press Next' (self soms in een dokument) gebruik.

Ek kom allerhande weergawes vir 'Tap' in AF te? bv. 'Tik op die ...- knoppie',? 'Druk die ...-knoppie', 'Raak aan die ... -knoppie', 'Raak die ...-knoppie, 'Tik die ...-knoppie'.
Dit veroorsaak verwarring (en BAIE werk en tyd!) veral met 'LingVal'- en 'Screen shot'-dokumente as die terme nie konsekwent gebruik word nie.

Ek herinner my dat toe hierdie elektroniese toestelle 'n paar jaar gelede hulle veskyning begin maak het, 'n groot meningsopname (ek dink dit was deur Transperfect) oor baie tale heen gedoen is oor hoe 'Tap the button' in al die tale vertaal sou word.
Ek kon van die tabelle wat gestuur is, van 'n paar tale, o.a. Duits, ('tappen auf') aflei dat 'Tik op' deur die meerderheid as die korrekte vertaling aanvaar word.

Kan ons asseblief ooreenkom dat ons deurgaans 'Tik op' gebruik (al 'Press' die bronteks ook).

Waar daar 'type the ... number/wording ... ens.' in die bronteks staan, sal ons in AF natuurlik gewoon 'tik die nommer/bewoording ens. in', gebruik.

Het iemand beswaar of 'n ander mening?
Groete

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

Patologieverslae

Halo Natania,
Ek antwoord in jou possie hier onder.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

---------- Forwarded message ---------
From: Natania du Plessis <nataniadup@...>
Date: Thu, 2 Feb 2023 at 10:50
Subject: [zalangmed] Patologieverslae
To: <[email protected]>

Goeiem?re

?Ek het iemand wat Patologieverslae?in Afrikaans moet skryf. Hoe sou julle die vol gende vertaal?:

1. Ons groepeer HPV (human papillon virus = menspapilloomvirusin "pools = groepe. Soos bv HPV type 1, 5, 8 en 10 is in "pool 1" en dan ander tipes val onder "pool 2"
Wat sal die beste Afrikaanse vertaling wees vir "pool"?
2. detected on cytology = waargeneem met sitilogie

Baie dankie by voorbaat,
Natania

Patologieverslae

Goeiem?re

?Ek het iemand wat Patologieverslae?in Afrikaans moet skryf. Hoe sou julle die volgende vertaal?:
1. Ons groepeer HPV (human papillon virus) in "pools". Soos bv HPV type 1, 5, 8 en 10 is in "pool 1" en dan ander tipes val onder "pool 2"
Wat sal die beste Afrikaanse vertaling wees vir "pool"?
2. detected on cytology

Baie dankie by voorbaat,
Natania

Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep

Helene van der Westhuizen
 
开云体育

Berlyn is ‘n laang en ingewikkelde gesprek, Leona.

Goed, ja. Minder goed, ja. Mens deal maar met die lewe soos op enige ander plek in die wêreld.

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 01 February 2023 09:56
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep

?

Hallo Helene

Baie dankie!? Sal probeer (net sodra die huidige dringende job ingestuur is? : - ( ?en jou laat weet

Sterkte met Berlyn – kan daar iets goeds uit Berlyn kom?? ; - )

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 31 January 2023 16:50

Haai Leona, skies ek sien nou eers dié. Kyk of jy Adobe Acrobat Reader kan aflaai. Jy het daai funksies, maar kan upgrade. Wat ook lekker is van die nuwe weergawe is dat jy dokumente en vorms kan invul en elektronies kan teken. Baie handig en groen omdat jy nie nodig het om uit te print en te scan nie.

?

Skuus ek kan jou nie nou met ‘n website help nie want die Berlynse luggolwe weier om enigietsanders behalwe Duits op my rekenaar te laat verskyn. Dryf my tot raserny.

?

Groete. Ek hoop jy kom reg.

?

Indien nie, laat my weet, dan probeer ons iets anders.

?

Helene

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 31 January 2023 11:25

Eina ?… sjoe, dankie, Anne, maar dis bietjie duur vir my, veral omdat ek maar net PDF’s wil skep en/of kan oopmaak.

Maar baie dankie dat jy laat weet het, en lekker week verder!???? L?? : - )

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 31 January 2023 10:40

Hallo Leona,

Ek het lankal reeds moes inteken op ('subscribe to') Adobe Acrobat. Ek het 'n aftrekorder van R409.72 per maand.

... die wet van Transvaal :-(

Groete

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

?????? Deo Gloria!

?

?

On Mon, 30 Jan 2023 at 09:35, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Hallo Almal

My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat sê mens kan die dokument ‘edit’, ‘convert’ ensovoorts – en dit wys op die PDF self ook, m.a.w. die kli?nt sal dit ook kan sien en op die regspyltjie moet klik om die kolom toe te maak. Ek dog my Adobe is konfoes en uninstall hom, maar nou kry ek niks om af te laai wat nie ‘free trial of 7 days’ of ‘buy now’ is nie … is Adobe dan nie meer gratis nie, en behoort hy nie binne MS Office 365 te werk nie?? Weet iemand dalk??

DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep