My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat s¨º mens kan die dokument ¡®edit¡¯, ¡®convert¡¯ ensovoorts ¨C en dit wys op die PDF self ook, m.a.w. die kli?nt sal dit ook kan sien en op die regspyltjie moet klik om die kolom toe te maak. Ek dog my Adobe is konfoes en uninstall hom, maar nou kry ek niks om af te laai wat nie ¡®free trial of 7 days¡¯ of ¡®buy now¡¯ is nie ¡ is Adobe dan nie meer gratis nie, en behoort hy nie binne MS Office 365 te werk nie?? Weet iemand dalk??