¿ªÔÆÌåÓý

Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Helene

Baie dankie!? Sal probeer (net sodra die huidige dringende job ingestuur is? : - ( ?en jou laat weet

Sterkte met Berlyn ¨C kan daar iets goeds uit Berlyn kom?? ; - )

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 31 January 2023 16:50
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep

?

Haai Leona, skies ek sien nou eers di¨¦. Kyk of jy Adobe Acrobat Reader kan aflaai. Jy het daai funksies, maar kan upgrade. Wat ook lekker is van die nuwe weergawe is dat jy dokumente en vorms kan invul en elektronies kan teken. Baie handig en groen omdat jy nie nodig het om uit te print en te scan nie.

?

Skuus ek kan jou nie nou met ¡®n website help nie want die Berlynse luggolwe weier om enigietsanders behalwe Duits op my rekenaar te laat verskyn. Dryf my tot raserny.

?

Groete. Ek hoop jy kom reg.

?

Indien nie, laat my weet, dan probeer ons iets anders.

?

Helene

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 31 January 2023 11:25
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep

?

Eina ?¡­ sjoe, dankie, Anne, maar dis bietjie duur vir my, veral omdat ek maar net PDF¡¯s wil skep en/of kan oopmaak.

Maar baie dankie dat jy laat weet het, en lekker week verder!???? L?? : - )

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 31 January 2023 10:40
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep

?

Hallo Leona,

Ek het lankal reeds moes inteken op ('subscribe to') Adobe Acrobat. Ek het 'n aftrekorder van R409.72 per maand.

... die wet van Transvaal :-(

Groete

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

?????? Deo Gloria!

?

?

On Mon, 30 Jan 2023 at 09:35, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Hallo Almal

My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat s¨º mens kan die dokument ¡®edit¡¯, ¡®convert¡¯ ensovoorts ¨C en dit wys op die PDF self ook, m.a.w. die kli?nt sal dit ook kan sien en op die regspyltjie moet klik om die kolom toe te maak. Ek dog my Adobe is konfoes en uninstall hom, maar nou kry ek niks om af te laai wat nie ¡®free trial of 7 days¡¯ of ¡®buy now¡¯ is nie ¡­ is Adobe dan nie meer gratis nie, en behoort hy nie binne MS Office 365 te werk nie?? Weet iemand dalk??

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.