Wat my betref is dit 'Hobson's choice'. Ek gebruik 'anonimeer' wanneer ek dit te?kom, maar ek hou nie daarvan nie, ek "gee maar net oor" anders verander mens naderhand net heen en weer mekaar se goed ... Verkies "anonimiseer", maar verander ook nie (meer) na "anonimeer" waar ek dit te?kom nie.
Lekker naweek, Almal!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
-----Oorspronklike Boodskap-----
Van:
[email protected] <
[email protected]> Namens Samuel Murray
Gestuur: 02 March 2023 18:22
Aan:
[email protected]Onderwerp: Re: [zalangmed] anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer
On 02/03/2023 17:10, Ann Hiemstra wrote:
Ai, ek hou nie van een van die twee woorde nie. Eintlik is dit mos
maar 'anoniem gemaak word'. Pharos het ook nie raad nie.
Ek gebruik anonimeer, maar anonimiseer is ook korrek.
Samuel