Re: anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer
Ek gebruik anonimiseer / geanonimiseerde data ¨C die etiekkomitees het nie probleme daarmee nie. ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] < [email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra Sent: Thursday, March 2, 2023 18:11 To: [email protected]Subject: [zalangmed] anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer ? Ai, ek hou nie van een van die twee woorde nie. Eintlik is dit mos maar 'anoniem gemaak word'. Pharos het ook nie raad nie. Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health
|