¿ªÔÆÌåÓý

Re: Irbesartaan, hidrochloortiasied
Hallo Charmaine (s¨º hallo vir Potch en Tanile asseblief!) Vir wat dit werd is, ek gebruik ook -aa-. Lekker week Almal! L : -
By Leona Labuschagne · #1026 ·
Re: Irbesartaan, hidrochloortiasied
Ek gebruik ook die Chemiewoordeboek, wat deur Sciwoord heruitgegee is. Die Pharos-woordeboek waarna jy verwys, is waarskynlik Lochner se "verbeterde" weergawe van Brink se "WAG"- mediese woordeboek.
By Samuel Murray · #1025 ·
Irbesartaan, hidrochloortiasied
Goeiem?re almal Ek vra hulp met die vertaling van "hydrochlorothiazide" en "irbesartan". Ek moet my vertalings, nl. "hidrochloortiasied" en "irbesartaan" motiveer vir die
By Charmaine Sullivan · #1024 ·
Re: anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer
Wat my betref is dit 'Hobson's choice'. Ek gebruik 'anonimeer' wanneer ek dit te?kom, maar ek hou nie daarvan nie, ek "gee maar net oor" anders verander mens naderhand net heen en weer mekaar se goed
By Leona Labuschagne · #1023 ·
Re: anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer
Dankie Samuel en Arina. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel:
By Ann Hiemstra · #1022 ·
Re: anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer
Ek gebruik anonimiseer / geanonimiseerde data ¨C die etiekkomitees het nie probleme daarmee nie. Sent: Thursday, March 2, 2023 18:11 To: [email protected] Subject: [zalangmed] anonimize ???
By Arina Wilson · #1021 ·
Re: anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer
Ek gebruik anonimeer, maar anonimiseer is ook korrek. Samuel
By Samuel Murray · #1020 ·
anonimize ??? anonimeer OF anonimiseer
Hallo almal, Ai, ek hou nie van een van die twee woorde nie. Eintlik is dit mos maar 'anoniem gemaak word'. Pharos het ook nie raad nie. Wat maak julle hiermee? Ek hoor graar gou. Groete Ann
By Ann Hiemstra · #1019 ·
Re: EN>AF : Tap the button : Tik op die knoppie
Geen beswaar nie, wonder net of "tik die knoppie" ons nie nader aan 'n kombinasie van raak en klik bring nie. Maar dis maar net 'n wonder. Net toevallig gesien. 'Skuus, ek weet ek is baie
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #1018 ·
Re: EN>AF : Tap the button : Tik op die knoppie
Ah, Samuel, Ek moes bygevoeg het dat my betoog gaan oor 'tik op' elektroniese handtoestelle. Waar daar op 'n rekenaarskerm met 'n muis gewerk word, sal die EN 'click the ... button' en die AF dan
By Ann Hiemstra · #1017 ·
Re: EN>AF : Tap the button : Tik op die knoppie
My enigste beswaar teen "tik" is/was dat dit verwar kan word met "type", maar "tik op" is 99% ondubbelsinnig, so ek het geen beswaar om van "druk" af oor te stap na "tik op" nie. Wat betekenis
By Samuel Murray · #1016 ·
EN>AF : Tap the button : Tik op die knoppie
Hallo almal, Julle is bekend met vraelyste wat studiedeelnemers op elektroniese toestelle moet voltooi deur van die 'knoppies' (wat meestal eintlik sirkeltjies is) gebruik te maak deur met die
By Ann Hiemstra · #1015 ·
Patologieverslae
Halo Natania, Ek antwoord in jou possie hier onder. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST
By Ann Hiemstra · #1014 ·
Patologieverslae
Goeiem?re Ek het iemand wat Patologieverslae in Afrikaans moet skryf. Hoe sou julle die volgende vertaal?: 1. Ons groepeer HPV (human papillon virus) in "pools". Soos bv HPV type 1, 5, 8 en 10 is
By Natania du Plessis · #1013 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Berlyn is ¡®n laang en ingewikkelde gesprek, Leona. Goed, ja. Minder goed, ja. Mens deal maar met die lewe soos op enige ander plek in die w¨ºreld. ? Sent: 01 February 2023 09:56 To:
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #1012 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Hallo Helene Baie dankie! Sal probeer (net sodra die huidige dringende job ingestuur is : - ( en jou laat weet Sterkte met Berlyn ¨C kan daar iets goeds uit Berlyn kom? ; - )
By Leona Labuschagne · #1011 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Haai Leona, skies ek sien nou eers di¨¦. Kyk of jy Adobe Acrobat Reader kan aflaai. Jy het daai funksies, maar kan upgrade. Wat ook lekker is van die nuwe weergawe is dat jy dokumente en vorms kan
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #1010 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Eina ¡­ sjoe, dankie, Anne, maar dis bietjie duur vir my, veral omdat ek maar net PDF¡¯s wil skep en/of kan oopmaak. Maar baie dankie dat jy laat weet het, en lekker week verder! L : -
By Leona Labuschagne · #1009 ·
Re: DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Hallo Leona, Ek het lankal reeds moes inteken op ('subscribe to') Adobe Acrobat. Ek het 'n aftrekorder van R409.72 per maand. ... die wet van Transvaal :-( Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language
By Ann Hiemstra · #1008 ·
DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Hallo Almal My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat s¨º mens kan die dokument ¡®edit¡¯, ¡®convert¡¯ ensovoorts ¨C en dit wys op die PDF self ook, m.a.w. die kli?nt sal dit ook
By Leona Labuschagne · #1007 ·