Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
My mening is anders: soms is daar meer as een manier in bv. Engels om 'n ding te s¨º, wat almal dieselfde beteken, en in sulke gevalle hoef 'n mens nie dit met verskillende dinge in Afrikaans te
By
Samuel Murray
·
#891
·
|
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
Ons weet ook daar gevalle is waar die brontaal nie slaafs vertaal word nie, maar waar die gebruikstaal/idiomatiese uitdrukking verkieslik is - veral te meer waar Pharos nie 'kontakinligting' erken
By
Ann Hiemstra
·
#890
·
|
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
Ek stem saam met Wilna.
By
Salom¨¦ Smith
·
#889
·
|
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
Wat s¨º die brontaal, Ann? Contact information is vir my kontakinligting, maar contact details/particulars is kontakbesonderhede. Groete Wilna -- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant
By
Wilna Liebenberg
·
#888
·
|
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
Ai ek is so bly hierdie turksvy is nou amptelik gekorrigeer! ... dankie, Ann! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT
By
Leona Labuschagne
·
#887
·
|
contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
Hallo almal, Ek kry aanhoudend deur die PR 'gekorrigeerde' 'kontakinligting' waar die oorspronklike vertaling 'kontakbesonderhede' gelui het. Pharos s¨º oor ' kontakinligting' Unfortunately no results
By
Ann Hiemstra
·
#886
·
|
Re: TERM: genderqueer
Hallo Almal Vir di¨¦ van julle wat nie op die Vrye Weekblad ingeteken is nie (di¨¦ publikasie is interessant in terme van byderwetse Afrikaans), hier is ¡¯n artikel oor die genderqueer-kwessie. ¡¯n
By
Charl Hattingh
·
#885
·
|
Re: Nurse
Hallo Samuel Dankie vir jou stuiwer in die armbeurs! Ek wil net s¨º oor die range, daar is in Suid-Afrika ook ¡¯n hi?rargie van registrasies waar ¡¯n verpleegkundige op die hoogste vlak ¡¯n MA of
By
Charl Hattingh
·
#884
·
|
Re: Nurse
Hallo Charl Ek het ook al vrede gemaak met "verpleegkundige" as genderneutrale term, hoewel ek dit steeds terugvertaal as "nursing specialist". Ek vertaal soms "nurse" as "verpleegster" omdat ek
By
Samuel Murray
·
#883
·
|
Re: Nurse
Skrywer/skryfster haak ook nog soms in my keel vas, Charl, maar dit is dalk my ouderdom wat uithang!
By
Wilna Liebenberg
·
#882
·
|
Re: Nurse
Hi Wilna Baie dankie vir jou mening! * My feministiese sy sal nie lekker met verple?r werk nie -- akteur is al vir my erg genoeg! Maar ¡°skrywer¡± i.p.v. ¡°skryfster¡± is okay? Ek het in my
By
Charl Hattingh
·
#881
·
|
Re: Nurse
Hi Ann Ek¡¯s bly jy sit jou reaksie by¡ ek wou eintlik aanvanklik vir jou aangehaal het hieroor, maar toe besluit ek dalk beter om jou vars mening te kry. Onderstaande werk vir my met ¡¯n senior
By
Charl Hattingh
·
#880
·
|
Re: Nurse
Hallo almal, Ek stem saam met Wilna se ongemak met ' verple?r' deur die bank - veral in die konteks van die meeste van die werk wat ek/ons(?) doen. As ek kyk na Charl se inligting: 'Advanced Nurse
By
Ann Hiemstra
·
#879
·
|
Re: Nurse
Charl, dit is beslis 'n tameletjie. Ek werk dikwels vir die NWU en het geleer om maar met verpleegkundige vrede te maak, so dit is nie meer vir my snaaks nie. Ek gebruik dit in al my vertalings.
By
Wilna Liebenberg
·
#878
·
|
Verpleegrange
Hallo Soms is daar 'n behoefte om 'n Suid-Afrikaanse ekwivalent vir 'n buitelandse verpleegrang te kry. Volgens die SA Nursing Council is drie klasse in SA, van hoogste na laagste: 1 Registered nurse:
By
Charl Hattingh
·
#877
·
|
Nurse
Hallo Almal Julle is seker almal vertroud met die probleem van ¡¯n geslagsneutrale Afrikaanse term vir ¡°nurse¡±. Ek sien dikwels ¡°verpleegkundige¡± en het dit self gebruik. Die probleem hiermee
By
Charl Hattingh
·
#876
·
|
Re: Study endpoints
Hallo Menitza, Dis bietjie moeilik sonder meer konteks ... Verwys die 'end points' nie moontlik na 'teikendatums ' in die studie nie - m.a.w. datums waarop seker prosedures uitgevoer gaan word nie?
By
Ann Hiemstra
·
#875
·
|
Study endpoints
Hallo almal Wat is die korrekte vertaling van "endpoints" in verband met kliniese studies? Is dit "studiedoelwitte" ("study objectives"), of is daar 'n betekenisonderskeid tussen "objectives" en
By
Menitza Botha
·
#874
·
|
Re: severe and serious > erg en ernstig
Dis hoe ek dit ook gebruik, en ek korrigeer dit as ek dit te?kom in 'n vertaling. Maar... sommige Engelse tekste gebruik tog "serious" as die skrywer duidelik "severe" bedoel het. Samuel
By
Samuel Murray
·
#873
·
|
Re: severe and serious > erg en ernstig
Dankie, Ann!
By
Salom¨¦ Smith
·
#872
·
|