Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Re: Nurse
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann ? Ek¡¯s bly jy sit jou reaksie by¡ ek wou eintlik aanvanklik vir jou aangehaal het hieroor, maar toe besluit ek dalk beter om jou vars mening te kry. ? Onderstaande werk vir my met ¡¯n senior pos soos ¡°Advanced Nurse Specialist¡±, maar hoe gemaak dan met die ¡°Enrolled nursing auxilliary¡± (assistentverpleegster) wat slegs ¡¯n basiese kwalifikasie het (diploma). Hy/sy is tog nie ¡¯n ¡°kundige¡± soos die matrone nie. En dit sal nuttig wees om ¡¯n term te h¨º vir al drie range, want in ons vertalings weet ons nie wat die pedigree is van die verpleegster wat bv. iemand se bloed trek nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 31 May 2022 21:52 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Nurse ? Hallo almal, Ek stem saam met Wilna se ongemak met ' verple?r' deur die bank - veral in die konteks van die meeste van die werk wat ek/ons(?) doen. As ek kyk na Charl se inligting:?'Advanced Nurse Specialist [wat sover ek by die hoof van verpleegkunde by UOVS kon vasstel, 'n 'verpleegkundige' is): This level requires registration with the Council as nurse specialist as an entry requirement. The Advanced Nurse Specialist, in addition to in-depth clinical specialisation knowledge and have to acquire broader field dynamics at master¡¯s level, e.g. strategic leadership, health service management, research and policy making,' lyk dit vir my 'verpleegkundige' sou gepas wees - en dan die probleem met die manlike of vroulike van die posbekle?rs kan akkommodeer. Groete ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 31 May 2022 at 15:51, Wilna Liebenberg <wilna@...> wrote:
|