¿ªÔÆÌåÓý

Re: Nurse


 

¿ªÔÆÌåÓý

Skrywer/skryfster haak ook nog soms in my keel vas, Charl, maar dit is dalk my ouderdom wat uithang!

On 01/06/2022 14:46, Charl Hattingh wrote:

Hi Wilna

?

Baie dankie vir jou mening!

  • My feministiese sy sal nie lekker met verple?r werk nie -- akteur is al vir my erg genoeg!

Maar ¡°skrywer¡± i.p.v. ¡°skryfster¡± is okay? Ek het in my gesprek met Sophia die moontlikheid genoem of ¡°verpleegster¡± oor vir mans te gebruik, maar sy het ges¨º dit sal reaksion¨ºr voorkom.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Wilna Liebenberg
Sent: 31 May 2022 15:51
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Nurse

?

Charl, dit is beslis 'n tameletjie. Ek werk dikwels vir die NWU en het geleer om maar met verpleegkundige vrede te maak, so dit is nie meer vir my snaaks nie. Ek gebruik dit in al my vertalings. Nursing specialist is dalk 'n spesialisverpleegkundige?

My feministiese sy sal nie lekker met verple?r werk nie -- akteur is al vir my erg genoeg!

Groete

Wilna

On 31/05/2022 15:40, Charl Hattingh wrote:

Hallo Almal

?

Julle is seker almal vertroud met die probleem van ¡¯n geslagsneutrale Afrikaanse term vir ¡°nurse¡±.

?

Ek sien dikwels ¡°verpleegkundige¡± en het dit self gebruik. Die probleem hiermee egter is dat dit verstaan kan word om na die ho?r range van verpleegpersoneel te verwys, of na iemand wat gespesialiseerde ho?r kwalifikasies het. Soos gesien kan word in die BT, wat dikwels ¡°nursing specialist¡± is. (Ek stuur ¡¯n aparte e-pos oor die range.)

?

Ek verneem dat op die grond in mediese omgewings die term ¡°verpleegster¡± in sommige gevalle gebruik word om na mans ook te verwys. Dit is vir my ¡¯n bietjie koddig. Elders word ¡¯n geslagsonderskeid getref en ¡°verple?r¡± ¨¦n ¡°verpleegster¡± word al twee gebruik.

?

Dit is m.i. ¡¯n bietjie lomp om elke keer na ¡°verple?r/verpleegster¡± te verwys.

?

Ek het gaan kers opsteek by Sophia Kapp, voorheen van die Taalkommissie en tans by die Virtuele Instituut vir Afrikaans verantwoordelik vir taaladvies. Sy bevestig dat hierdie ¡¯n tameletjie is en dat daar geen gevestigde of amptelike term is nie. Maar, die patroon in Afrikaans is om die manlike term vir die geslagsneutrale term te gebruik, soos bv. met ¡°akteur¡± die geval is. Dit hang op die ou end van ons as taalpraktisyns af om te besluit. Ons besluite kan dan ook gebruik be?nvloed. Ek gaan voortaan ¡°verple?r¡± gebruik en sien wat gebeur.

?

Ek sal graag hoor wat julle dink.

?

Groete

Charl

-- 
?
Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Tel. +27 (0)28 4356906
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to  for full details. 
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar.
-- 

Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Tel. +27 (0)28 4356906
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to  for full details. 
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by   beskikbaar.

Join [email protected] to automatically receive all group messages.