¿ªÔÆÌåÓý

Re: Nurse


 

Hallo Samuel

Dankie vir jou stuiwer in die armbeurs!

Ek wil net s¨º oor die range, daar is in Suid-Afrika ook ¡¯n hi?rargie van
registrasies waar ¡¯n verpleegkundige op die hoogste vlak ¡¯n MA of PhD kan h¨º
terwyl die "laagste" vlak, "enrolled nursing auxilliary:
Assisistentverpleegster" hoogstens ¡¯n diploma het. Hy/sy is nie heeltemal ¡¯n
kundige nie. Maar miskien is dit hare kloof (waarvoor ek nogal ¡¯n voorkeur
het). En dalk doen dit nie skade om die junior nurse ¡¯n bietjie status toe
te voeg nie.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 02 June 2022 14:37
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Nurse


Hallo Charl

Ek het ook al vrede gemaak met "verpleegkundige" as genderneutrale
term, hoewel ek dit steeds terugvertaal as "nursing specialist". Ek
vertaal soms "nurse" as "verpleegster" omdat ek vergeet om
"verpleegkundige" te gebruik en omdat "verpleegster" nie vir my voel
soos 'n vroulike term nie, maar... maar ek vertaal wel "verpleegster"
terug as "female nurse".
Na my gevoel is 'n "verple?r" 'n manlike verpleegster, en daarom
vertaal ek dit terug as "male nurse". Ek vra om verskoning vir die
vertalers wat dan navrae van kli?nte ontvang. As terugvertaler moet
'n mens soms maar nare besluite neem.

Ek stem saam met Sophia dat ons in die posisie is om die taal te lei, en
eerlik gesproke dink ek nie ek het veel van 'n beswaar daarteen om
"verple?r" te gebruik nie, behalwe dat (soos ek s¨º) dit vir my voel soos
die manlike term.

Ek besef ook dat daar tans vroulike verhoog/televisie-kunstenaars is
wat graag na hulself as "akteur" wil verwys (die argument is dikwels dat
"akteur" meer status het), maar dieselfde geld: vir my voel "akteur" aan
as 'n man en nie 'n vrou nie. As ek na iemand as 'n aktrise verwys, fel
ek nie 'n waarde-oordeel nie -- ek kan my nie vind in argumente dat
die woord "aktrise" sou verwys na iemand wat 'n laer status het nie.

Binne die verhoog/televisie-kunstenaar-sfeer is daar natuurlik ook
snobisme: die kunstenaars kry meer geld vir televisie maar beskou
verhoog as meer statusryk, en "aktrise" is hoofsaaklik 'n woord wat vir
vroulike televisie/film-kunstenaars gebruik word.

Ek sien dikwels ¡°verpleegkundige¡± en het dit self gebruik. Die
probleem > hiermee egter is dat dit verstaan kan word om na die
ho?r
range van >
verpleegpersoneel te verwys, of na iemand wat gespesialiseerde ho?r
kwalifikasies het.
Aangesien die onderskeid kennelik nie in Suid-Afrika geld nie, is dit nie
'n groot probleem nie tensy jy 'n teks vertaal wat jy weet NIE vir 'n
Suid-
Afrikaanse lesersgroep bedoel is nie.
Samuel




Join [email protected] to automatically receive all group messages.