¿ªÔÆÌåÓý

Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Hi Ann, kan jy vir my opvoeding uitbrei oor hoekom seksmaat nie gebruik kan word in jou teks nie?
By Salom¨¦ Smith · #811 ·
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Dis jammer dat die woord "vrygesel" reeds iets anders beteken. Samuel
By Samuel Murray · #810 ·
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Ek kom uit 'n agtergrond waar dit normaler is om gereeld seks te h¨º met iemand met wie jy 'n taamlik permanente verhouding het as om gereeld seks te h¨º met wie ook al voorradig is, en ek was taamlik
By Samuel Murray · #809 ·
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Die moeilikheid kom wanneer die dokument op bv. tieners en MIV betrekking het. Dan is daar nog nie sprake van 'n 'lewensmaat' nie? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By Ann Hiemstra · #808 ·
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Lewensmaat is ¡¯n mooi woord maar sal ook nie altyd in die konteks werk nie. Die Engels praat soms van ¡°You and your partner(s).....¡± en daarom werk lewensmaats nie. Arina Wilson Translation and
By Arina Wilson · #807 ·
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Hi Ann Wat van ¡°lewensmaat¡±? Dit is ¡¯n term wat reeds ingeburger is en ek dink meeste mense aanvaar dit impliseer ook ¡¯n seksmaat¡­ Groete Charl Sent: 17 March 2022 10:00 To:
By Charl Hattingh · #806 ·
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Hi Anne Ek dink ook seksmaat werk nie altyd in die konteks nie. Wat van bedmaat? Groete Arina Arina Wilson Translation and Advertising Services 021 913 1344 / 082 558 3585 South African Translators¡¯
By Arina Wilson · #805 ·
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Wat van lewensmaat? Groete Marietjie Delport Taalpraktisyn/Language Practitioner Oesterlaan 13, STILBAAI 6674 Sel/Cell: 0837696871 Lid van SAVI/Member of SATI This message and any attachments are
By Marietjie Delport · #804 ·
EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Hallo almal, 'Ons' (hoeveel in my pond?) het mettertyd aanvaar dat 'partner' as 'seksmaat' vertaal word, maar daar is dokumente waarin dit vir my lastig bly om dit so te doen, en dan bly daar
By Ann Hiemstra · #803 ·
Re: 'sielkundige' toetse : (
Thx, Charl, biki woes hier, praat vlgde wk ... Lekr naweek L ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent:
By Leona Labuschagne · #802 ·
Re: 'sielkundige' toetse : (
Hi Leona Jammer vir die laat antwoord. Ek stem heeltemal saam met Ann. Sou ook meer konteks wou h¨º oor die disposisieding! Groete Charl Sent: 15 March 2022 23:56 To: [email protected] Subject: Re:
By Charl Hattingh · #801 ·
Re: 'sielkundige' toetse : (
Baie dankie, Ann en Marietjie!! Moes dit gisteraand reeds instuur, maar dis darem ¡¯n FT2, so gelukkig gaan daar nog mense daarna kyk ¨C so, FT1, as jy ¡¯n ZALanger is, jy weet nou wat om te doen
By Leona Labuschagne · #800 ·
Re: 'sielkundige' toetse : (
Hallo Leona Ek sou 'reliabilities' in sielkundetoetse as net 'betroubaarheid' (nie as meervoud nie) vertaal. Dis 'n algemene term in statistiek. Het bietjie meer konteks nodig vir 'clinical case
By Ann Hiemstra · #799 ·
Re: 'sielkundige' toetse : (
Hi Leona Die Sielkundewoordeboek gee byvoorbeeld vir reliability coefficient = betroubaarheidsko?ffisi?nt. Ek ken dit ook as betroubaarheid. Statistiek gee ook betroubaarheid. Ek neem aan dis jou
By Marietjie Delport · #798 ·
'sielkundige' toetse : (
Ag, julle, dis alweer ek en die bl¨ºrrie ¡®sielkundige¡¯ toetse ....... HELP ASB! Variances and reliabilities reported in this manual variansies en betroubaarhede wat in hierdie handleiding
By Leona Labuschagne · #797 ·
MemoQ 30% afslag
Hallo almal Dis nou nie 'n wonderbaarlike afslag nie, maar as iemand hier dit oorweeg het om MemoQ te koop, hy is nou tydelilk ietwat goedkoper: https://www.proz.com/tgb/1439 Ek is onseker of 'n mens
By Samuel Murray · #796 ·
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Ek dink nie dit gaan soseer oor hulle ¡®gesteldheid¡¯ daarop nie. Kyiv is hoe hulle dit uitspreek en spel, punt. Maar as ek nou na die transliterasie van Oekra?ene kyk, wonder ek oor ¡®n deelteken
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #795 ·
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Charmaine, Ek het iewers gesaghebbends ??? net verlede week gelees dat die Oekra?eners baie gesteld is daarop dat dit ' Kyiv' - en vir ons dan Kiiv?? (en nie 'Kiev' nie) is. Ander menings??
By Ann Hiemstra · #794 ·
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Dankie, Hel¨¦ne! Sent: 01 March 2022 15:00 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste Juis hoekom ek gevra het. Ek het gister ¡®n sosialemediapos
By Charl Hattingh · #793 ·
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Juis hoekom ek gevra het. Ek het gister ¡®n sosialemediapos geskryf daaroor. https://www.facebook.com/HeleneWordEmporium Nie bedoel vir self-promosie nie, Samuel ¨C ek hoop nie ek gooi nou een of
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #792 ·