Keyboard Shortcuts
Likes
Search
los of vas?
开云体育Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekte skrywyse by samestellings hiermee? ? Afslag toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasie-afslag of niewinsgewendeorganisasie-afslag? Korting toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasiekorting of niewinsgewendeorganisasie-afslag? ? Ek het die spelling “niewinsgewende organisasie- afslag” voor my, maar sien geen rede vir die afstandkoppelteken nie. Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie vir my noodsaaklik nie, maar verkeerd is dit seker nie; die AWS laat heelwat ruimte vir die skrywer/leser se mening wat opeenhoping van vokaalletters betref. ? |
On 23/08/2022 09:07, Tony Moen wrote:
Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekte skrywyse by samestellings hiermee?Ek gebruik "niewinsorganisasie" -- dis korter en akkurater. NGO's is nie "niewinsgewend" nie maar "niewinssoekend". 'n Gewone maatskappy kan ook niewinsgewend wees as hy sleg bestuur word en geen wins maak nie. Dus, ek sou skryf, niewinsorganisasie-afslag. Afslag toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasie-afslag of niewinsgewendeorganisasie-afslag?Ek weet nie hoe algemeen is die woord "korting" in Afrikaans nie. As jy "niewinsgewend" wil gebruik, dan sou ek skryf "niewinsgewendeorganisasie-afslag". Ek het die spelling “niewinsgewende organisasie- afslag” voor my, maar sien geen rede vir die afstandkoppelteken nie.Nee, daar is geen rede vir 'n afstandskoppelteken hier nie. Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie vir my noodsaaklik nie...By lang woorde verkies ek om die koppelteken te gebruik om beter te kommunikeer en nie soseer om die woord mooier te laat lyk nie. Ek sou dus die koppelteken direk voor "afslag" skryf en nie op 'n ander plek nie. En ek laat gewoonlik die koppelteken by eo weg. Samuel |
开云体育Hi Tony, vlgns die AWS is daar net een manier: niewinsgewendeorganisasieafslag/korting. Ek sal ‘n koppelteken voor afslag/korting insluit om kortasemigheid te vermy’ Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen
Sent: Tuesday, 23 August 2022 09:07 To: [email protected] Subject: [ZaLang] los of vas? ? Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekte skrywyse by samestellings hiermee? ? Afslag toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasie-afslag of niewinsgewendeorganisasie-afslag? Korting toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasiekorting of niewinsgewendeorganisasie-afslag? ? Ek het die spelling “niewinsgewende organisasie- afslag” voor my, maar sien geen rede vir die afstandkoppelteken nie. Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie vir my noodsaaklik nie, maar verkeerd is dit seker nie; die AWS laat heelwat ruimte vir die skrywer/leser se mening wat opeenhoping van vokaalletters betref. ? ? |
开云体育Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Kas Smit
Sent: Tuesday, 23 August 2022 09:27 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? ? Hi Tony, vlgns die AWS is daar net een manier: niewinsgewendeorganisasieafslag/korting. Ek sal ‘n koppelteken voor afslag/korting insluit om kortasemigheid te vermy’ Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen ? Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekte skrywyse by samestellings hiermee? ? Afslag toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasie-afslag of niewinsgewendeorganisasie-afslag? Korting toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasiekorting of niewinsgewendeorganisasie-afslag? ? Ek het die spelling “niewinsgewende organisasie- afslag” voor my, maar sien geen rede vir die afstandkoppelteken nie. Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie vir my noodsaaklik nie, maar verkeerd is dit seker nie; die AWS laat heelwat ruimte vir die skrywer/leser se mening wat opeenhoping van vokaalletters betref. ? ? |
Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie
toggle quoted message
Show quoted text
"niewinsgewende [organisasie]" moet wees nie, maar "[organisasie] sonder winsbejag" – maar dié is nou weer so omslagtig dat dit nie as een woord sal werk nie ... ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Tuesday, 23 August 2022 09:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? On 23/08/2022 09:07, Tony Moen wrote: Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekteEk gebruik "niewinsorganisasie" -- dis korter en akkurater. NGO's is nie "niewinsgewend" nie maar "niewinssoekend". 'n Gewone maatskappy kan ook niewinsgewend wees as hy sleg bestuur word en geen wins maak nie. Dus, ek sou skryf, niewinsorganisasie-afslag. Afslag toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasie-afslag ofEk weet nie hoe algemeen is die woord "korting" in Afrikaans nie. As jy "niewinsgewend" wil gebruik, dan sou ek skryf "niewinsgewendeorganisasie-afslag". Ek het die spelling “niewinsgewende organisasie- afslag” voor my, maarNee, daar is geen rede vir 'n afstandskoppelteken hier nie. Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie virBy lang woorde verkies ek om die koppelteken te gebruik om beter te kommunikeer en nie soseer om die woord mooier te laat lyk nie. Ek sou dus die koppelteken direk voor "afslag" skryf en nie op 'n ander plek nie. En ek laat gewoonlik die koppelteken by eo weg. Samuel |
>Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >"niewinsgewende [organisasie]" moet wees nie, maar "[organisasie] sonder >winsbejag" – maar dié is nou weer so omslagtig dat dit nie as een woord sal >werk nie ... Ek hou van jou?
?“afslag/korting vir niewinsgewende organisasies”? en hoekom moet dit een woord wees???
?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. Please consider the environment before printing this email.?? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote: Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie |
开云体育Sou “winsdraende” kon werk, nee seker nie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jaco Breytenbach
Sent: Tuesday, 23 August 2022 10:06 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? ? ? >Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie ? Ek hou van jou? ?“afslag/korting vir niewinsgewende organisasies”? en hoekom moet dit een woord wees??? ?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. ? Please consider the environment before printing this email.?? ? ? ? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
开云体育Ek gebruik altyd ‘organisasie sonder winsoogmerk’ – kyk wat sê Woordeboek van Afrikaans Vandag (ek hou ook van niewinsgerigte organisasie) ? Woordeboek van Afrikaans Vandag winsoogmerk winsoogmerk?s.nw.?[gewoonlik enkelvoud]?oogmerk, mikpunt of doel om wins te maak.???SINONIEM(E):?winsbejag?|?winsmotief???ENGELS: ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, August 23, 2022 10:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? ? Sou “winsdraende” kon werk, nee seker nie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jaco Breytenbach ? ? >Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie ? Ek hou van jou? ?“afslag/korting vir niewinsgewende organisasies”? en hoekom moet dit een woord wees??? ?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. ? Please consider the environment before printing this email.?? ? ? ? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
开云体育Arina, ek dink “winsoogmerk” is perfek! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Tuesday, 23 August 2022 10:32 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? ? Ek gebruik altyd ‘organisasie sonder winsoogmerk’ – kyk wat sê Woordeboek van Afrikaans Vandag (ek hou ook van niewinsgerigte organisasie) ? Woordeboek van Afrikaans Vandag winsoogmerk winsoogmerk?s.nw.?[gewoonlik enkelvoud]?oogmerk, mikpunt of doel om wins te maak.???SINONIEM(E):?winsbejag?|?winsmotief???ENGELS: ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Sou “winsdraende” kon werk, nee seker nie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jaco Breytenbach ? ? >Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie ? Ek hou van jou? ?“afslag/korting vir niewinsgewende organisasies”? en hoekom moet dit een woord wees??? ?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. ? Please consider the environment before printing this email.?? ? ? ? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
开云体育Baie dankie aan Sam, Kas, Leonie, Jaco en Arina vir die insiggewende kommentaar. ? Lyk vir my die WAV slaan die spiker op sy kop. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Tuesday, 23 August 2022 10:32 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? ? Ek gebruik altyd ‘organisasie sonder winsoogmerk’ – kyk wat sê Woordeboek van Afrikaans Vandag (ek hou ook van niewinsgerigte organisasie) ? Woordeboek van Afrikaans Vandag winsoogmerk winsoogmerk?s.nw.?[gewoonlik enkelvoud]?oogmerk, mikpunt of doel om wins te maak.???SINONIEM(E):?winsbejag?|?winsmotief???ENGELS: ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Sou “winsdraende” kon werk, nee seker nie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jaco Breytenbach ? ? >Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie ? Ek hou van jou? ?“afslag/korting vir niewinsgewende organisasies”? en hoekom moet dit een woord wees??? ?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. ? Please consider the environment before printing this email.?? ? ? ? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|