Re: Group membership to remain
Dit lyk my ek het ¡®n boodskap gemis. Lynette Sent: Wednesday, January 17, 2024 7:12 AM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Group membership to remain Regards Elise Engelbrecht
By
Lynette Posthumus
·
#66564
·
|
Group membership to remain
Regards Elise Engelbrecht =============================================================== This message has been analyzed by Deep Discovery Email Inspector.
By
Elise Engelbrecht
·
#66563
·
|
Re: Regsvertaling
Nog ¡¯n stukkie tradisie: ¡¯n Uitdrukking/woord waaraan ¡¯n spesifieke betekenis vir die doeleindes van die betrokke dokument gegee word, word met ¡¯n hoofletter geskryf. In die vertaling moet dan
By
Tony Moen
·
#66562
·
|
Re: Regsvertaling
Dis heel onder, in jou oorspronklike navraag. Skuus dat ek nou eers antwoord. Ons het ¡¯n boom wat na die re?n begin kantel het wat ons moet afsaag ¨C sonder om enigiets te beskadig¡ Sent:
By
Tony Moen
·
#66561
·
|
Re: Regsvertaling
Dankie Lynette en Tony L : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 From: [email protected] <[email protected]> On
By
Leona Labuschagne
·
#66560
·
|
Re: Regsvertaling
Lynette, vat dit maar met ¡¯n knippie sout, asseblief ... Enige persoon wat hierdie Vastetermyndienskontrak interpreteer, word aangeraai om die Tabel van wesenlike inligting te gebruik as die
By
Leona Labuschagne
·
#66559
·
|
Re: Regsvertaling
Tony, of iemand anders, kan ek weer hulp vra asb? Any person interpreting this Fixed Term Employment Contract is directed to use the Table of Essentials as the primary reflection of the Parties'
By
Lynette Posthumus
·
#66558
·
|
Re: Regsvertaling
In soverre die beperkings deur die Werkgewer as regmatig in al die omstandighede beskou word, stem die Werkgewer in dat indien daar geoordeel word dat die beperkings gesamentlik verder strek as wat in
By
Lynette Posthumus
·
#66557
·
|
Re: Regsvertaling
Baie dankie van my ook, Tony! Eish, wat sal ons sonder jou doen? Tony, ek sien nie die aangepaste paragraaf waarvan jy praat nie? (die een met die skuinsdruk) Sal jy dit seblieftog vir my ook stuur? L
By
Leona Labuschagne
·
#66556
·
|
Re: Regsvertaling
Dankie Tony, jy kan dinge tog so duidelik uiteensit. Sent: Tuesday, November 7, 2023 10:19 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Regsvertaling Ek sou nie ¡°dermate¡± hier gebruik nie.
By
Lynette Posthumus
·
#66555
·
|
Re: Regsvertaling
Ek sou nie ¡°dermate¡± hier gebruik nie. Dermate beteken ¡°to such an extent¡±, soos in ¡°die onderdeel is dermate (= so erg) beskadig dat dit vervang moet word. ¡°Insofar¡± word dikwels in
By
Tony Moen
·
#66554
·
|
Re: Regsvertaling
Dankie, Leona, dit klink al klaar beter as myne! Sent: Tuesday, November 7, 2023 8:05 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Regsvertaling Hallo Lynette My poging, vir wat dit werd is ...
By
Lynette Posthumus
·
#66553
·
|
Re: Regsvertaling
Hallo Lynette My poging, vir wat dit werd is ... Dermate dat die Werkgewer die beperkinge beskou as regmatig onder al die omstandighede, aanvaar die Werkgewer dat indien daar bevind sou word dat dit
By
Leona Labuschagne
·
#66552
·
|
Regsvertaling
Hallo almal Wie kan hierdie vertaling van my verbeter asb? Insofar as the restraints are considered by the Werkgewer to be lawful in all the circumstances, the Werkgewer agrees that if the restraints,
By
Lynette Posthumus
·
#66551
·
|
Re: Stories, legendes en mites
Dalk van Dana Snyman se wonderlike deernisvolle ¡®stories¡¯? Kind regards Leona ________________________________ Leona Labuschagne Sworn translator of SA High Court and SATI-accredited conference
By
Leona Labuschagne
·
#66550
·
|
Stories, legendes en mites
Ons kollega Evgeny (in Moskou, Evgeny Artemov eartemov@... <mailto:eartemov@...> ) wil ¡¯n versameling Suid-Afrikaanse volksverhale opbou en in Russies vertaal. Let wel, nie
By
Tony Moen
·
#66549
·
|
Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
Na my wete word uitdrukkings soos ek weet dit kan/moet/sal gemaak word ek is seker hy was hier ek dink dis onnodig in NL/DE nie sonder ?dat? /?dass? vertaal nie. Ek het nog nooit formulering soos
By
Tony Moen
·
#66548
·
|
Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
Tony, is jy seker? Na my wete kan mens gerus "dat/dass" in NL en DE na "weet", "dink", "s¨º", "seker wees" en ander "verstandelike/kommunikatiewe" werkwoorde uitlaat, met die direkte woordorde in die
By
Evgeny Artemov
·
#66547
·
|
Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
Interessante vergelyking¡ ¡°Ek weet dat dit gemaak moet/kan word.¡± NL: Ik weet dat dit gedaan worden kan (of: kan worden) DE: Ich weiss, dass dies getan werden kann/soll In Afrikaans kan mens
By
Tony Moen
·
#66546
·
|
Re: Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
Baie dankie, Anne! Groetenis Ev 21.09.2023, 19:47, "Anne Marais" <annemrs6@...>: Hi Evgeny, Volgens my is dit die eerste sin. Wat s¨º die ander? Vriendelike groete, Anne -- Anne Marais
By
Evgeny Artemov
·
#66545
·
|