¿ªÔÆÌåÓýNa my wete word uitdrukkings soos ek weet dit kan/moet/sal gemaak word ek is seker hy was hier ek dink dis onnodig ? in NL/DE nie sonder ?dat? /?dass? vertaal nie. Ek het nog nooit formulering soos die volgende raakgeloop of gebruik nie: Ik weet het kan/moet/zal gedaan worden / Ich weiss es kann/soll/wird getan werden Ik ben er zeker van hij was hier / Ich bin ¨¹berzeugt er war hier Ik meen/geloof het is niet nodig / Ich meine/glaube das ist nicht n?tig ? Byges¨º, miskien is daar dialekte of streeksvariante waarin sulke formulerings voorkom, en dat Afrikaans dit daaruit oorgeneem het. So is daar ons woord ¡°kombuis¡± (DE: Komb¨¹se), wat skeepstaal is; die gebruiklike woorde is ¡°keuken¡± en ¡°K¨¹che¡±. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Evgeny Artemov
Sent: Friday, September 22, 2023 11:02 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek ? Tony, is jy seker? Na my wete kan mens gerus "dat/dass" in NL en DE ?na "weet", "dink", "s¨º", "seker wees" en ander "verstandelike/kommunikatiewe" werkwoorde uitlaat, met die direkte woordorde in die bysin -- met of sonder modale werkwoorde of lydende vorm of volmaakte vorme daarin. ? 22.09.2023, 09:23, "Tony Moen" <transed@...>:
|