¿ªÔÆÌåÓýDankie, Leona, dit klink al klaar beter as myne! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, November 7, 2023 8:05 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Regsvertaling ? Hallo Lynette ? My poging, vir wat dit werd is ... ? Dermate dat die Werkgewer die beperkinge beskou as regmatig onder al die omstandighede, aanvaar die Werkgewer dat indien daar bevind sou word dat dit wat onder al die omstandighede as regmatig beskou word, oorskry word, maar sodanige beperkinge wel regmatig sou wees indien ¡¯n deel of dele van die bewoording daarvan geskrap word, die beperkinge met sodanige deel of dele van die bewoording geskrap van toepassing is. ? Sal graag wil hoor wat s¨º die kenners! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus ? Hallo almal ? Wie kan hierdie vertaling van my verbeter asb? ? Insofar as the restraints are considered by the Werkgewer to be lawful in all the circumstances, the Werkgewer agrees that if the restraints, taken together, are adjudged to go beyond what is lawful in all these circumstances but would be adjudged lawful if part or parts of the wording of the restraints were deleted, the restraints shall apply with such part or parts of the wording deleted. ? Namate die beperkings deur die Werkgewer as regmatig in al die omstandighede beskou word, stem die Werkgewer in dat indien die beperkings, saam beoordeel word as onwettig in al hierdie omstandighede wettig is, maar as deel of dele van die bewoording van die beperkings geskrap is, sal die beperkings van toepassing wees met sodanige deel of dele van die bewoording geskrap. ? ? ? |