Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Re: Regsvertaling
¿ªÔÆÌåÓýLynette, vat dit maar met ¡¯n knippie sout, asseblief ... ? Enige persoon wat hierdie Vastetermyndienskontrak interpreteer, word aangeraai om die Tabel van wesenlike inligting te gebruik as die prim¨ºre weerspie?ling van die partye se bedoeling, ASOOK so pro-aktief as wat vir daardie doel NODIG IS, TE VERWYS NA die antwoorde op die punte in die Tabel van wesenlike inligting in die inhoud van die Vastetermyndienskontrak. ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Tuesday, November 7, 2023 11:55 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Regsvertaling ? Tony, of iemand anders, kan ek weer hulp vra asb? ? Any person interpreting this Fixed Term Employment Contract is directed to use the Table of Essentials as the primary reflection of the Parties' intention, and to the answers to the Points in the Table of Essentials into the body of the Fixed Term Employment Contract as pro-actively as necessary for that purpose. ? Enige persoon wat hierdie Vastetermyndienskontrak interpreteer, word aangeraai om die Tabel van wesenlike inligting te gebruik as die prim¨ºre weerspie?ling van die partye se bedoeling, en na die antwoorde op die punte in die Tabel van wesenlike inligting in die inhoud van die Vastetermyndienskontrak so pro-aktief as wat nodig is vir daardie doel. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Baie dankie van my ook, Tony!? Eish, wat sal ons sonder jou doen? ? Tony, ek sien nie die aangepaste paragraaf waarvan jy praat nie? (die een met die skuinsdruk) Sal jy dit seblieftog vir my ook stuur? ? L?????? : - ) ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Dankie Tony, jy kan dinge tog so duidelik uiteensit. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Ek sou nie ¡°dermate¡± hier gebruik nie. Dermate beteken ¡°to such an extent¡±, soos in ¡°die onderdeel is dermate (= so erg) beskadig dat dit vervang moet word. ? ¡°Insofar¡± word dikwels in hierdie soort bepaling gebruik. Letterlik beteken dit ¡°in die mate dat¡± en dui op ¡®n (wisselbare) graad van iets (in hierdie geval: instemming), soos in ¡°ten dele¡±, oftewel ¡°deels¡±: ¡°Die voorstel is haalbaar insoverre dit groot maatskappye betref; by klein ondernemings is dit egter onprakties.¡± In die onderhawige geval is ¡°insofar¡± betekenisloos: daar bestaan geen opsie van gedeeltelike/beperkte/voorwaardelike ¡°agreement¡± nie. Die werkgewer kan mos nie die beperkings gedeeltelik aanvaar nie. Hy stem ¨®f saam ¨®f nie saam nie; daar is geen ¡°ja maar¡± opsie nie. ? Die gebruik van ¡°insofar¡± hier is dus onverdedigbaar. Maar dis al so ingeburger dat mens dit maar kan aanvaar op die GIGO-beginsel (garbage in, garbage out). ¡°Namate¡± het wel die regte betekenis, maar in hierdie konteks so ek insoverre verkies. Ek dink dis gebruikliker. ? Ek neem aan daar is ¡¯n rede hoekom daar Wergewer ipv Employer staan¡ ? My AWS s¨º: in sover(re). Maar miskien mag mens dit nou uiteindelik as een woord geskryf word. ? Veranderings in die sinskonstruksie is in skuinsskrif. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Lynette ? My poging, vir wat dit werd is ... ? Dermate dat die Werkgewer die beperkinge beskou as regmatig onder al die omstandighede, aanvaar die Werkgewer dat indien daar bevind sou word dat dit wat onder al die omstandighede as regmatig beskou word, oorskry word, maar sodanige beperkinge wel regmatig sou wees indien ¡¯n deel of dele van die bewoording daarvan geskrap word, die beperkinge met sodanige deel of dele van die bewoording geskrap van toepassing is. ? Sal graag wil hoor wat s¨º die kenners! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus ? Hallo almal ? Wie kan hierdie vertaling van my verbeter asb? ? Insofar as the restraints are considered by the Werkgewer to be lawful in all the circumstances, the Werkgewer agrees that if the restraints, taken together, are adjudged to go beyond what is lawful in all these circumstances but would be adjudged lawful if part or parts of the wording of the restraints were deleted, the restraints shall apply with such part or parts of the wording deleted. ? In soverre die beperkings deur die Werkgewer as regmatig in al die omstandighede beskou word, stem die Werkgewer in dat indien daar geoordeel word dat die beperkings gesamentlik verder strek as wat in al hierdie omstandighede wettig is, maar as wettig beskou sou word as ¡¯n deel of dele van die bewoording van die beperkings geskrap sou word, die beperkings van toepassing sal wees met sodanige deel of dele van die bewoording geskrap. ? ? ? |