Ons kollega Evgeny (in Moskou, Evgeny Artemov eartemov@...) wil ¡¯n versameling Suid-Afrikaanse volksverhale opbou en in Russies vertaal.
Let wel, nie Afrika-stories nie. Apokrief of gedokumenteer:
?
¡°Die Kruger-miljoene, Wolraad Woltemade (maak nie saak dat dit hy gedokumenteer is nie), die Vyf Swemmers ('n re?le storie, maar heel epies en ook wel gedokumenteer en selfs met voudies), miskien Siener van Rensburg se wilde stories van diamante ens. Ook miskien 'n paar spookstories van I.D. du Plessis of Lawrence Green se stories.¡±