¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Medies
Hierdies kom ui ¡¯n versekeringsdokument. Ek kry wel die betekenis, maar nie die Afrikaanse terme nie. Neuro-imaging ¨C neurobeeldvorming? (CT = RT, MRI bly seker dieselfde?) Past pointing
By Tony Moen · #66384 ·
Re: deglaze > A
¡¯n Mens "blus" die pan, maar omdat min mense hierdie term ken, word daar gewoonlik iets ges¨º soos "meng die pansappe met rooiwyn van jou keuse en kook af". Laetitia
By Laetitia Sullivan · #66383 ·
Re: deglaze > A Dankie
Dankie vir jou moeite, Samuel.
By Lynette Posthumus · #66382 ·
Re: deglaze > A
Die Huishoudkundewoordeboek s¨º: glaze n. 1: 1 glans(laag) 2 glanssous (bv. vleis) 3 glasuur glaze n. 2 (ice coat): yslaag (bevriesing) glaze v. 1: 1 glans (bv. boordjie) 2 glasuur (bv. keramiek) 3
By Samuel Murray · #66381 ·
deglaze > A
Explain how to deglaze a roasting pan for the preparation of a brown beef stock. Lynette
By Lynette Posthumus · #66380 ·
Re: befonds
Dankie, Samuel, ek dink ek sal voortaan hou by "finansier". Groete Anita
By Anita Van Zyl · #66379 ·
Re: befonds
Die Ekonomiewoordeboek dui by sekere inskrywings aan dat "befonds" en "finansier" sinonieme is. "befonds" is nie eens in HAT 5.1 nie :-) Samuel
By Samuel Murray · #66378 ·
Re: befonds
Baie dankie, Minette! Groete Anita Sent: Thursday, October 6, 2022 12:46 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] befonds Anita, as jy wel befonds gebruik, geld AWS re?l 11.7 seker
By Anita Van Zyl · #66377 ·
Re: befonds
Anita, as jy wel befonds gebruik, geld AWS re?l 11.7 seker (Voltooide deelwoorde op -f, -g of -s met -de of -te). Ek sit in laaang tou by bank - hoop ek het reg gekyk! Groete Minette
By Minette Visagie · #66376 ·
Re: befonds
Dankie, Francois, ek is ook geleer om ¡°finansier¡± te gebruik, maar ek sien ¡°befonds¡± word wel in woordeboeke aangegee en wyd gebruik. Groete Anita Sent: Thursday, October 6, 2022 10:46
By Anita Van Zyl · #66375 ·
Re: befonds
Hallo Anita In Die Burger se huisre?ls was ¡°befonds¡± ¡®n taboewoord, ons moes ¡°finansier¡± gebruik. ? Daarvolgens moet dit dus gefinansierde wees. Groete Francois Sent from
By Francois Smith · #66374 ·
befonds
Hallo kollegas Ek hou nie baie van die woord "befonds" nie, maar sit nou met 'n vertaling waarin daar gepraat word van "funded posts". Die Sakewoordeboek gee "befondsde" aan vir "funded" maar ek kry
By Anita Van Zyl · #66373 ·
Re: Skryfkursusse
Geen probleem, Anne, ek het al my eie naam as Elma en Elan getik ¨C die vingers en die brein werk nie altyd mooi saam nie¡­ Dankie vir die raad! E Sent: Wednesday, 5 October, 2022 8:19 AM To:
By Elna Coetser <ecoetser@...> · #66372 ·
Re: Skryfkursusse
Sorry, ek bedoel Elna. Typo. Groete, Anne
By Anne Marais · #66371 ·
Re: Skryfkursusse
Sorry, ek bedoel Elna. Typo. Groete, Anne [email protected]> wrote:
By Anne Marais · #66370 ·
Re: Skryfkursusse
Hi Elena, Die South African Writer's College bird ook kursusse aan. Groete, Anne [email protected]> wrote:
By Anne Marais · #66369 ·
Skryfkursusse
Kollegas, is daar dalk skryfkursusse wat julle kan aanbeveel vir mense wat hul skryfvaardighede wil verbeter? Die persoon wat vra, het nie aangedui of dit in 'n spesifieke veld is nie, so dalk maar
By Elna Coetser <ecoetser@...> · #66368 ·
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
Hi Leona Dis goed om te weet ¨C ek moet bietjie navraag doen by die oorsese mense of hulle al PayFast gebruik het om te betaal. Groete Arina Sent: Tuesday, October 4, 2022 16:30 To:
By Arina Wilson · #66367 ·
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
Hallo Arina ¡¯n E-pos wat ek gister van Payfast ontvang het lui: You can now accept payments. To request a payout of funds from your PayFast account into your bank account, you are required to
By Leona Labuschagne · #66366 ·
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
Ja, dankie, Tony, dis seker waar ... ek sal seker maar weer moet dink. (Die tsaar was natuurlik bang daar kruip ¡¯n sluipskutter agter die baard weg ¨C min het hy kon weet, arme man.) Dit vul my net
By Leona Labuschagne · #66365 ·