Re: IT-terme
Selfde geld vir my ¨C dankie, Samuel.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By
Leona Labuschagne
·
#66304
·
|
Re: IT-terme
Presies, dit gaan enersyds oor uitspraak en andersyds oor of jy die re?l oor die koppelteken n¨¢ 'n verbindingsklank wil toepas of nie.
Ma.w. wat is vir jou belangriker -- om nie vir die proefleser
By
Samuel Murray
·
#66303
·
|
Re: IT-terme
Aha!!
Sent: Monday, 12 September 2022 16:59
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] IT-terme
Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:
Dit gaan oor uitspraak. Dis
By
Tony Moen
·
#66302
·
|
Re: IT-terme
Ek het by Sophia Kapp kers opgesteek oor die -s- al dan nie:
Dit gaan oor uitspraak. Dis hoekom ons skryf *verbindings-s*, al staan daar
in die AWS jy gebruik nie 'n koppelteken n¨¢ 'n
By
Minette Visagie
·
#66301
·
|
Re: IT-terme
Dankie vir interessante notas, Samuel en Tony.
Gasmens/gaspersoon klink vir my te veel na die een wat my gasvoorraad moet
hanteer!
By
Minette Visagie
·
#66300
·
|
Re: IT-terme
Dankie vir al die stuiwers!
Dit is interessant dat hulle verskillende kleure het.
Wat herstel en terugstel betref: Mens sou kon s¨º ¡±herstel¡± beteken heelmaak. Maar ¡¯n wagwoord is nie
By
Tony Moen
·
#66299
·
|
Re: IT-terme
My voorkeure is:
- stel wagwoord terug
- ek hou van die vorm sonder die "s"
- in di¨¦ geval dink ek gasheer
- gewoon instellings
Samuel
By
Samuel Murray
·
#66298
·
|
Re: IT-terme
Tony
Aangesien die armbeurs nog omgestuur word, hier is my stuiwertjie:
Die WAV gee die volgende vir reset button:
herstelknoppies *(rekenaar)* Knoppie wat gedruk word om vorige opdragte
By
Minette Visagie
·
#66297
·
|
Re: IT-terme
Hi Tony en Leona,
Ek sal gaan vir ¡®herstel wagwoord¡¯. Dit wil nie s¨º hy was stukkend nie ¨C mens praat immers van ¡®iemand in sy vorige pos herstel¡¯.
Ek gebruik ¡®gebruiker-ID¡¯. Ek hou
By
Kas Smit
·
#66296
·
|
Re: IT-terme
Hallo Tony
Weet nie hoe reg dit is nie, maar ek sou s¨º:
1. Reset Password - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug?
-------------------- Skep nuwe wagwoord
2. User ID ¨C gebruiker-ID,
By
Leona Labuschagne
·
#66295
·
|
IT-terme
Kry die volgende in die konteks van ¡¯n mediese studie:
Reset Password - herstel wagwoord? Stel wagwoord terug?
User ID ¨C gebruiker-ID, gebruikers-ID? (ek verkies die koppel-s)
Host: waiting
By
Tony Moen
·
#66294
·
|
Friday funnies
There's this curious family Stein
There's Gertie, there's Ep and there's Ein.
Gert's novels are bunk
Ep's statues are junk
And nobody understands Ein.
That's the easy one to work out.
If
By
Tony Moen
·
#66293
·
|
Re: enactive learning > A Dankie
Dankie vir jou moeite, Tony.
Sent: 06 September 2022 10:35 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] enactive learning > A
Het gaan soek wat enactive beteken.
Educalingo.com:
The
By
Lynette Posthumus
·
#66292
·
|
Re: Blast!
Ek stem saam met ¡°ek het DIT gate uit geniet¡±.
Jou laaste sin is oorbekend, hahaha!
Sent: Tuesday, 06 September 2022 10:34
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Blast!
¡°Ek het myself
By
Stella
·
#66291
·
|
Re: Blast!
¡°Ek het myself (gate uit) geniet¡± sou ek beslis ook afkeur. Mens geniet iets, nie jouself nie. Op Boer soek ¡¯n Vrou s¨º iemand dit egter wel presies so (Google: Youtube).
Maar ¡°Hoe was die
By
Tony Moen
·
#66290
·
|
Re: enactive learning > A
Het gaan soek wat enactive beteken.
Educalingo.com:
The definition of enactive in the dictionary is used to describe a way of
interacting with the environment that is based on knowledge gained
By
Tony Moen
·
#66289
·
|
Amper iets soos gevolgdraend
On Mon, 05 Sep 2022, 17:28 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
> Het ¡®consequential¡¯ nie dalk met ¡®leer uit die **gevolge** van jou dade¡¯
> te make nie?
>
>
By
Kas Smit
·
#66288
·
|
Re: enactive learning > A
Het 'consequential' nie dalk met 'leer uit die *gevolge* van jou dade' te
make nie?
_____________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083
By
Leona Labuschagne
·
#66287
·
|
Re: Blast!
Mens moet net pasop dat jy nie van Afrikaans 'n rigiede bleeksiel maak nie.
By
Kas Smit
·
#66286
·
|
Re: Blast!
Middag Tony
Ek het di took aql baie gehoor, maar dit klink te veel na die Engelse ¡°I enjoyed myself
Ons is geleer ¡°ek kan my/myself geniet¡± heeltemal verkeerd is. Kan die ¡°gate uit¡±
By
Stella
·
#66285
·
|